Breederivier gazette 27 aug 2013

Page 1

Breederivier

Year 17 • 27 Augustus 2013 | Tel. 023 626 5212

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Moord skok Robertson DALEEN FOUCHÉ

vind het. Klaasten sê twee mans het Clark om 15:00 die middag aan’n Bejaarde inwoner van Ro- geval en hom beroof van R150, sy bertson is verlede week vermoe- ID-dokument en sy bankkaart. Die delik in sy huis op Robertson twee onbekende mans is nog op vrye voet. vermoor. Andrew le Roux, ’n buurman naDie Robertson-polisie het op by aan die oorledene, beskryf Vrydag 23 Augustus afgekom op Clark as ’n “dierbare en lieflike Raymond Clark (92) se lyk nadat mens”. Hy vertel dat Clark, oorpersoneel van die Breederivier spronklik van die destydse Rhodesië, as Spitfire-vlieënier in die Hospice die polisie ontbied het. Kaptein Marchel Klaasten, Tweede Wêreldoorlog geveg het. woordvoerder van die Robertson- Clark was ’n elektriese ingenieur polisie, sê die hospies-personeelle- van beroep en het saam met sy de het onraad begin vermoed toe vrou, Pat, kom aftree in Robertson. Pat is ’n paar jaar Clark nie oudergelede oorlede. gewoonte die perClark word oorsoneel kom groet leef deur sy seun het nie. Volgens wat in Australië Klaasten het hy woon. twee keer per dag Le Roux sê ’n draai by die Clark was ’n behospies-kantoor kende in die dorp gemaak wat in en hy het nooit die omgewing verby iemand van sy huis is. gestap sonder om Toe Clark Vrygeselsies aan te dag nie die ogknoop nie. Hy begend óf die midskryf die moord dag by die kanop Clark as tratoor opgedaag gies en sê die hele het nie, het persoRaymond Clark (92) gemeenskap is neellede ondergeskok oor die soek gaan instel. Hulle het die polisie ontbied, wat voorval. Jane Phillips, algemene bestuurtoe die deur na sy huis oopgedwing der van Breederivier Hospice, behet. Klaasten sê die oorsaak van die skryf Clark as ’n stil en lieflike oorledene se dood sal eers vasge- mens wat nooit enigiemand leed stel kan word wanneer die nadood- aangedoen het nie. “Dit is hartseer se ondersoek afgehandel is, maar dat hy so moes sterf.” Phillips sê sê die toestand van die huis asook Clark was ’n goeie mens wat deur ’n gebreekte venster aan die agter- die hospies-personeel gemis sal kant van die huis gee die indruk word. Niemand is nog in hegtenis gedat ’n misdryf gepleeg is. Forensiese beamptes was Vrydag op die to- neem nie en die polisie versoek dat neel. Clark is laas op Donderdag 22 enigeen met inligting oor die moord na vore sal kom. Hul identiAugustus gesien. Die Robertson-polisie ondersoek teit sal beskerm word. Ook waar’n moontlike konneksie tussen dié sku die Robertson-polisie bejaarmoord en ’n rooftog op Clark wat des wat op hulle eie woon om ekop Dinsdag 20 Augustus plaasge- stra veiligheidsmaatreëls te tref.

Die Robertson-polisie het Raymond Clark (92) se huis op die dorp verlede week afgesper ná hy vermoedelik vermoor is.

Die forensiese ondersoekspan was ook op die toneel. FOTO’S: DALEEN FOUCHÉ


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.