Breederivier
Year 16 • 7 Februarie 2012 | Tel. 023 626 5212
Lees binne
Hard aan die werk:
Kompetisie: Wen ’n pamperlangprys vir jou Valentyn.
Terwyl mense hier en daar nuus maak in die Langeberg munisipale area, gaan die meeste inwoners rustig hul daaglikse gang. So ook mnr. Michael Phillips van Ro bertson, wat hier besig is om ’n indrukwek kende, groot ou vensterraam te restoureer by ’n bekende winkel wat antieke meubels restou reer en herver koop. Foto: Daleen Fouché
BLADSY 2
Eerste Let’s Play Sportster van die Maand aangewys. BLADSY 12
Rivierskoonmaak skop gou af DALEEN FOUCHÉ
N
ADAT vloedwaters die Montagu-rivierstelsel sewe keer die afgelope agt jaar geteister het, het die Langeberg Munisipaliteit verlede Dinsdag (31 Januarie) in ’n raadsvergadering aangekondig dat skoonmaakwerk na verwagting van Maart af gaan begin. Die aankondiging dat ’n deel van die rivierstelsel skoongemaak gaan word, volg nadat die provinsiale departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning ’n omgewingsbestuursplan vir die rivierstelsel, wat die Keisie-, Kingna en
Cogmanskloofriviere insluit, goedgekeur het. Die projek is daarop gemik om sediment, riete en brokstukke uit die riviere te verwyder om die herhaling van vloede in die komende reënseisoen te voorkom. Die riviere het in 2004, 2006, 2007 en 2008 oorstroom asook twee keer verlede jaar. Volgens ’n munisipale verslag aan die raad, dra sediment afkomstig uit die vloed van 2008, bergbrande van Desember 2010 en Januarie 2011, groot hoeveelhede riete, uitheemse en ander plantegroei en brokstukke by tot die oorstromings. Verlede jaar se vloede het die
Langeberg Munisipaliteit sowat R3 miljoen se skade op die hals gehaal. Mnr. Ron Brunings, voorsitter van die Montagu-bergreservaat se adviserende raad, sê goedkeuring is verleen vir die munisipaliteit om ’n deel van die Cogmanskloofrivier by die Voortrekkerbrug in Montagu skoon te maak, maar hy glo hierdie stap sal die weg baan vir die munisipaliteit en ander grondeienaars teen die riviere om dieselfde proses vir ander rivierdele te volg. Brunings sê die skoonmaak van die rivier is ’n positiewe stap waarvoor die munisipaliteit ’n pluimpie verdien.
Hy verduidelik dat die wette en regulasies wat werk in en om riviere reguleer, vereis dat toestemming eers verkry moes word voor daar met die werk begin kon word. Hy sê die departement het in 2010 voorsiening gemaak vir owerhede en organisasies om bestuursplanne vir rivierstelsels te ontwikkel en eenmalige omgewingsimpakstudies te doen. Toestemming om voort te gaan met die werk was egter net ’n eerste stap en die geld wat hiervoor benodig word, moet nog verkry word. Brunings sê verskeie organisasies en regeringsdepartemen-
te is hierby betrokke. Die Langeberg Munisipaliteit is tans besig om aansoek te doen vir geld by die provinsiale rampbestuursentrum. Dié aansoek kon eers ingedien word nadat toestemming om die werk te doen, verkry is. Mnr. Soyisile Mokweni, munisipale bestuurder in die Langeberg, het by verlede week se vergadering gesê die munisipaliteit moet oorbruggingsfinansiering verskaf weens die naderende vloede en dringendheid van die saak. “Dit is onredelik dat mense in vloede verdrink terwyl die munisipaliteit geld in die bank het om die probleem reg te stel.”
PRICE
THE SOUTH AFRICAN PARALYMPIC TEAM LONDON 2012
Follow.
Like. Share.
www.picknpay.co.za www.picknpay.mobi CUSTOMER CARE : TOLL FREE 0800 11 22 88
Save. Recycle.
PRICES APPLY TO PICK N PAY ROBERTSON STORE ONLY PRICES VALID: 7 - 11 FEBRUARY 2012
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
8606 M/E
PROUD PARTNER
Each
DROP
19
99
Peri- Peri Chicken Gatsby, BBQ Chicken Gatsby, Boerewors Gatsby, Lamb Braai Gatsby, Smoked Rib Gatsby, Large Cheese Griller Gatsby, Large Southern Fried Chicken Gatsby, Large Steak Gatsby or Large Bacon, Egg & Cheese Gatsby
LOWER PRICES WHEN YOU NEED THEM MOST
Serving Suggestion