Drakenstein
Year 4 • Friday 14 February 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
In the Paarl Post ) Policewoman dies in crash ) Multimillion rand upgrade for sports stadiums ) Scores left homeless after fire ) Boy drowns
Help for pregnancy crisis 3 Mediese sorg
7 Aksie op die Dal
Die voorskoolse kleuters van Paarl-hospitaal Pre-primêr het verlede Vrydag hulself verkoel deur aan ’n heerlike, sappige waatlemoen te smul. Hier gee Wesley Legolie, Belani Thisana, Yaseen Dulvie, Faith Abrahams, Cody Jansen, Denesh Titus, Shaun-dré Lewaks, Zoë van Breda en Joshua Herandien ’n lekker hap aan hul waatlemoenskyfies. Volgens die SA Weerburo gaan inwoners verligting soek van die hittegolf wat hierdie week oor die vallei sal heers, met temperature van tot 41°C. FOTO: DEVIDEAN MOSES
8