Drakenstein gazette 14 mar 2014

Page 1

Drakenstein

Year 4 • Friday 14 March 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In the Paarl Post ) Popular Paarl park under threat ) Sheriff attacked twice in one week ) Prison wardens charged with assault ) Win tickets

Man se lyk gevind

2

Learners receive certificates

3 Roses klop Brakpan

Nuwe deure geopen

Robbie Prins (middel voor) en sy vrou Magdalene (voor regs) het Dinsdag die sleutels vir hul nuwe huis by Drommedaris ontvang. Prins en sy vrou was een van die elf begunstigdes wat Dinsdag huise ontvang het en was oorstelp van vreugde. In die nasionale minister van menslike nedersettings, Connie September (links), se toespraak het sy gevra dat Drakenstein-munisipaliteit dié behuisingsprojek se naam verander, omdat dit herinnering gee aan Jan van Riebeeck en die ou bedeling. Dié naam was egter gekies deur die vorige ANC-raad. Saam met die Prins-egpaar en September is agter Gesie van Deventer, burgemeester van Drakenstein-munisipaliteit, Bonginkosi Madikizela, Wes-Kaapse minister van menslike nedersettings en Zoë Kota-Fredericks, adjunk minister van menslike nedersettings. FOTO: LIEZL DAVIDS

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Drakenstein gazette 14 mar 2014 by Boland Gazette - Issuu