Drakenstein Gazette 15 Junie 2012

Page 1

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 15 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600

Distribution area THE Drakenstein Gazette is published every Friday in Paarl and Wellington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Denneburg, Paarl East, Mbekweni (businesses only), Wellington, Van Wyk’s Vlei and Newton.

Kies regte beroep

Keep winter Boishaai rol 3 chill away 4 voort 8

Trompoppies wen Boland-kroon

TROMPOPPIES. William Lloyd Primêr se junior en senior trompoppie-spanne het albei eerste plekke behaal by die onlangse Boland Trompoppie-kampioenskappe en is gekroon as die “champs of champs”. Die junior span (hierbo) gaan ook in Orkney aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem. Die senior span deel die eerste plek met Hoërskool Wellington. Foto: Liezl Davids


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Drakenstein Gazette 15 Junie 2012 by Boland Gazette - Issuu