Drakenstein gazette 21 mar 2014

Page 1

Drakenstein

Year 4 • Friday 21 March 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In the Paarl Post ) Security upgrade for Mayor’s home ) Boy bullied at school ) Policeman arrested for drunk driving ) Burglary at Edgars

Skool kry swaar

2 Bizzy Bees werkskaf 3 Blues seëvier

Rekord spat met bielie van ’n pampoen

Pinkie Swart (regs) van Heidelberg het die afgelope naweek ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord opgestel vir die grootste pampoen. Pinkie se reusepampoen van 497,5 kg was verreweg die grootste by vanjaar se Shoprite Checkers Reusepampoen-kompetisie wat by Diemersdal in Durbanville gehou is. Die pampoen is ’n hele 80 kg swaarder as verlede jaar se rekord, wat opgestel is deur Johan du Plessis van Worcester en ook 75 kg swaarder as die naaswenner (422,5 kg). Hiermee wen Pinkie nie net die titel as 2014 Reusepampoen-kampioen nie, maar is ook beloon met ’n tjek van R12 000. Saam met Swart is Pieter van Zyl van Shoprite Checkers (Freshmark).

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Drakenstein gazette 21 mar 2014 by Boland Gazette - Issuu