Drakenstein Gazette 23 November 2012

Page 1

Drakenstein

Year 2 • Friday 23 November 2012 | Tel. 021 870 4600

In the lastest Paarl Post: ) Dagga-lab raided on horse farm; ) Student dies after being set alight; ) Boland rugby boss under the spotlight; ) Bloody murder in De Zoete Inval

Mamma Africa

3 Gazette gee om

3 All Stars presteer

Moenie ons skole sluit nie Ouers en leerlinge van LK Zeeman Primêr en Bergrivier Primêr het Dinsdag by die Onderwys Distrikskantoor met hul plakkate ’n optog gehou. Dié skole teken protes aan weens die feit dat die Wes-Kaapse departement van onderwys besluit het om hierdie skole volgende maand te sluit en hul leerlinge saam te smelt met ander skole in die gebied. Hierdie besluit is volgens die departement geneem as gevolg van ’n vermindering in leerlinggetalle en ’n afname in geletterdheid en gesyferdheid. Onderwysers van Charleston Hill Primêre Skool het vandeesweek, ter ondersteuning van hierdie twee skole, ook aan die protesoptog deelgeneem, FOTO: DEVIDEAN MOSES

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.