Drakenstein
Year 4 • Friday 24 January 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
In Paarl Post ) Schools battle with over crowded classrooms; ) Fishermen talk about their woes due to quotas; ) Chicago thief eventually arrested; ) Wellington CC stumble against Maties
Wellington Hoërskool vereer
2 Jeug leier verloor stryd teen kanker
3 Paarl verstewig plek in Premierliga
8
Dahlias blom op W’ton W’ton
Gert Pretorius jnr., seun van wyle Gert Pretorius senior, een van die stigterslede van die Wellingtonse dahlia-vereniging, het sy dahlias ingeskryf vir die jaarlikse dahliaskou op Saterdag 25 Januarie in die Breedtsaal op Wellington. Blomme van hoë gehalte sal ten toon gestel word. Toegang is R10 vir volwassenes en gratis vir kinders. Die blomme sal te koop wees asook heerlike tuisgebak. Vir navrae bel Donovan Daniels, 072 171 7187, Gavin Watson, 073 647 2871, of Tony Pretorius, 084 318 9502. Sien bl. 2 vir berig oor wyle Gert Pretorius snr. FOTO: JOHAN NEL