Drakenstein gazette 29 aug 2014

Page 1

Drakenstein

Year 4 • Friday 29 August 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

In the Paarl Post ) Our local Olympic star ) More woes for Boland Rugby ) Two attacks by balaclava gang ) Thieves break into funeral parlour

PJSS receives science lab

3 Orchestra wins award

7 Blues op wenpad

Pret in landloopland

Verskeie laerskole van die Paarl en Wellington asook Swartland, het deelgeneem aan ’n landloop-kompetisie wat by VoorGroenberg Primêr in Wellington gehou is. Die omgewing het alles gebied om die roete ’n landloop "droom" te maak. Die eerste deel was deur ’n gras-area waar die beeste daardie oggend nog gewei het. Daar was water, modder, ’n donga en ’n paadjie deur olyfboorde, voordat die laaste deel op die grondpad na die skool aangedurf is. Die leerders het die kompetisie terdeë geniet ten spyte daarvan dat hulle vir die vale moes hardloop om die eindstreep te haal.

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.