Drakenstein
Year 2 • Vrydag 29 Junie 2012 | Tel. 021 870 4600
Distribution area THE Drakenstein Gazette is published every Friday in Paarl and Wellington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Denneburg, Paarl East, Mbekweni (businesses only), Wellington, Van Wyk’s Vlei and Newton.
Studente skitter
Vakansiepret Holiday 3 vir kinders 2 tournament
8
Padvaardig SKOENE VIR VOETJIES. Leerders van LK Zeeman Laerskool in Paarl-Oos spog hier met die nuwe skoene wat hulle onlangs ontvang het as ’n skenking van ’n plaaslike gemeente. Hierdie jongspan sal dalk volgende jaar nie meer in dié skool wees nie, aangesien LK Zeeman een van verskeie kleiner skole is wat volgens die Onderwysdepartement aan die einde van die jaar moet sluit weens die afname in leerdergetalle. Die skool onderhandel tans met die Departement en die finale besluit sal eers later vanjaar geneem word. Foto: Ernest Kilowan