Drakenstein
Year 3 • Friday 29 November 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
In Paarl Post )More tragic accidents; )Geyser project roles ahead; )Rugby Stadium remains a ghetto; )Delivery truck robbed in Windmeul; )Learner dies after being struck by car.
16 Days of Activism
2 Elderly honoured
3 Paarl vou teen Victorians 8
Linee gee terug aan PJ OORHANDIGING: Paulus Joubert Sekondêr Alumni het Vrydagaand hul spog Black Tie Dinner gehou met groot sukses. By die onlangse geldinsameling wat die SA Rugby Legends vir Tinus Linee (regs voor) gehou het, het Anthony Peter, ’n sakeman, R30 000 betaal vir Linee se Springbokbaadjie. Oud Springbok-rugbyspeler Linee, ly aan dieselfde lewensbedreigende siekte, motorneuronsiekte, as nog ’n Springboklegende, Joost van der Westhuizen. Peter het die baadjie teruggegee aan Linee sodat hy dit vir sy oudskool, Paulus Joubert Sekondêr, kon skenk. Tydens die Black Tie Dinner het Linee dié baadjie aan Tommy Kearns (tweede van links), die skoolhoof, oorhandig. Saam met hulle is van links Mario Williams, Diana Linee en Andrew Koopman.