Drakenstein
Year 2 • Vrydag 14 September 2012 | Tel. 021 870 4600
In Paarl Post
Dié week in Paarl Post: ) Skool se sportafrigter gearresteer; ) Paarliete oorleef aanvalle op N1; ) Meisie veilig ná ontvoering.
Plaaswerker bekroon
Vroue blom 3 saam in klub
Saints wen 3 sokkerliga
8
WATERTRAP
SPLASH. Paarl Rotary Club’s annual mountain-bike race, the tough and demanding Simonsberg MTB Challenge sponsored by Backsberg estate, had more than 550 participants last Saturday. Some of them did not manage to complete the race successfully as a floating bridge near the finishing line caused a few casualties. The proceeds from this event go towards sustaining Paarl Rotary’s many charitable projects. Pic: Sieb Sieberhagen
A masterpiece
For only
R109,90 (Large 30cm size only)
With 4 layers of fresh ingredients and real cheese, it’s big enough to feed the whole family.
FREE DELIVERY*
PAARL - 021 871 1740
Available in Meaty Pizza-Tower and Chicken Pizza-Tower. *Conditions apply. Free Delivery Minimum order of R30 is required to qualify for Free Delivery (5km radius of restaurant ordered from). Free delivery available at selected restaurants only. Debonairs Pizza reserves the right to charge a delivery fee outside the specified delivery area, if deemed necessary. Free Delivery applies from the restaurant ordered from to the first point of entry, ie. Security gate. Our drivers work hard and a service tip if deserved would be appreciated. While stocks last. Offer valid from 3 July – 29 October 2012. Size and appearance may vary. Pizza-Tower available in Large (30cm) size only. Visit www.debonairspizza.co.za for nutritional information.
2
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
Spring festival TO celebrate spring, students from CPUT Wellington will be hosting an event with various artists on Saturday 15 September at Welbedacht farm in Wellington. Artists include Valiant Swart, 3rd World Spectator, Henning, Broken Strings and the River Kia. Gates open at 11:00 and you can look forward to lots of different activities. Wine tasting, food stalls and kids’ entertainment are on offer. Proceeds go to Silwerkruin retirement home. Tickets at R80 (R30 for children under 12) are available at Wellington Spar, Write Shoppe and at the gate or call Anri on 073 374 2253.
E n t e r t a i n m e n t Ve r m a a k
Vrydag
|
14 September 2012
Grease op die planke in Wellington DIE musiekblyspel, Grease is vanaf 11 tot 14 Oktober by die Bergkroon-teater op Wellington te sien. Drakenstein se akteurs en sangers en musikante span saam om hierdie bekende storie en onvergeetlike musiek van die “Pink Ladies” en die “Burger Palace Boys” aan te bied. Kom kyk hoe Danny Zuko (gespeel deur Lyall Ramsden) en Sandy Dumbrowki (gespeel deur Inge Augustyn) die aantrekkingskrag wat hulle vir mekaar het, op die verhoog uitspeel. Tussen al die kattekwaad wat die bendes aanjaag, word daar gesing en gedans op maat van geliefde liedjies soos Summer Nights, We Go Together, Look at Me I’m Sandra Dee en Beauty School Dropout. Kore wat deel uitmaak van die produksie is Hugenote Hoërskool, Hugenote Laerskool, Hugo Rust, CPUT Wellington, Hoër Jongenskool Paarl, Wellington kerkkoor, Bastion en New Orleans Sekondêr. Kaartjies teen R120 en R160 is beskikbaar by koorlede, produksielede of by Computicket. Kaartjies vir skoolgroepe (R75 op 9 Oktober) is beskikbaar by tickets @wellingtonproductionhouse. co.za. Vir navrae, epos info@well ingtonproductionhouse.co.za.
Plak en wen!
DIE plakstuk vir die Pret-met-Gazette-plakkompetisie waarin ’n leser R1000 kan wen, verskyn onder aan die bladsy. Die kompetisie, wat die eerste verjaarsdag van Gazette vier, sluit op Vrydag 5 Oktober om 16:00. Sorg dus dat jy die plakstuk uitknip en op die plakvorm plak. Aan die einde van die kompetisie word die vorm ingedien by Gazette en die wenner getrek, waarna sy/haar foto geplaas word.
Gospel concert ON 29 September a gospel concert will be held at the Mbekweni sports grounds (next to Desmond Tutu High School) from 14:00. Performing are bands like Born Again, His Sanctuary Gospel Band, Fishers of Man, Ministries Choir and many more. Tickets are R100 per person. Raffles will be held on various items. For more information, contact Cynthia at 083 301 2470 or email gcwalisilek@gmail.com or Ursela at 078 362 6003 or urselatho mas@gmail.com
Kindersorg vier 60 jaar
’n SPESIALE dankseggingsdiens om die 60ste verjaarsdag van Kindersorg SA (Paarl) te vier, vind plaas op Sondag 16 September om 10:00 in die Bethel Congregational Kerk in die Paarl. Op Donderdag 20 September om 19:00 vind hul algemene jaarvergadering plaas by die Drakenstein Bewaarskool in Mackierstraat, Paarl. Vir meer inligting, skakel 021 862 6182.
AFSKEID. Paulus Joubert Sekondêr se leerders het onlangs hul matriekafskeid in die Paarlse stadsaal gehou. Foto: John Martin Studio
Sit jou Afrikaanse lied op papier DIE ATKV nooi alle amateurliedjieskrywers van alle ouderdomme om deel te neem aan ATKV-CrescendoKreatief. Amateurliedjieskrywers kan hul nuutgeskrewe werke opgeneem op ’n CD aan die ATKV stuur. Liedjieskrywers het vanjaar vrye teuels aangesien daar geen tema aan die kompetisie gekoppel is nie. Teen die einde van Oktober word die inskrywings beoordeel deur ’n beoordelaarspaneel onder leiding van Lize Beekman. Die beste liedjieskrywers word dan genooi om deel te neem aan ’n ligteliedjiewerkskool by ATKV-Goudini Spa naby Worcester in die
Kaap. Hierdie weeklange werkskool, van 2 tot 7 Desember, is ’n allesomvattende praktiese kursus waartydens die skryf van musiek en liriek ontwikkel en geslyp word. Vanjaar se kursusaanbieders is die bekende Lize Beekman, Jaconell Mouton en Douw Steyn. Aan die einde van die werkskool word die wenliedjie aangewys uit die liedjies van die werkskooldeelnemers. Vir meer inligting en om in te skryf, besoek www.atkvprojekte.co.za en kies die CrescendoKreatief skakel, of kontak vir Lizané by 011 919 9078. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 5 Oktober.
What’s happening Maandag 17 September
) Die SA Koekversieringsgilde kom byeen op Maandag 17 September om 17:15 by Laerskool Drakenstein Klubhuis. Anneri Mc Donald demonstreer “cake pops”, ’n lekker tema om jou eie idees te kry vir partytjies. Kontak Juanita 083 264 9834 vir navrae.
Saterdag 22 September
) Die jaarlikse skou van die Kaapse Cliviaklub vind in die Bellville Burgersentrum plaas op 22 en 23 September. Afgesien van wonderlike skouplante sal daar ook ’n baie groot verskeidenheid plante en saad van die beste kwekers te koop wees.
Saterdag 15 September
) ’n Bonsai-fees soos min begin Saterdag om 09:30 in die Kompanjiestuin in Kaapstad. Van die beste bonsais in die Wes-Kaap (onder meer ’n wilde olyf van 150 jaar) gaan tussen die ander pragtige bome van die tuin by die restaurant uitgestal word. Daar sal ook werkwinkels, praatjies, stalletjies en hulp aan amateurs wees. Daar word ook met groot belangstelling uitgesien na die bonsai-veiling op Sondag 16 September om 11:00 waar potensai (rou material met potensiaal) en voltooide bonsai aangebied gaan word. Vir navrae, skakel Hennie Nel by 082 492 1891 of besoek www.westerncapebonsai.com.
Vrydag 28 September
) Ligstraal Skool bied ’n piekniekdans aan op 28 September om 20:00 by die Paarl-Oos Thusongsaal in New Orleans. Die Elginairs sal sorg vir die musiek. Kaartjies is R70 per persoon en kan bespreek word by die skool by 021 862 7182. Bring jou piekniekmandjie en drankies saam.
Friday 28 September
) Brendt Wayne Music presents When I was a young boy, the movie in song, on Friday 28 September at Monte Christo coffee shop in Paarl at 19:15. Tickets at R50 can be booked with George on 078 319 1324 or Bernice on 084 304 4216 or Liesl@brendtwayne.co.za.
Saterdag 20 September
) Dakota Events bied ’n Lentebal aan op Saterdag 20 Oktober te Stellenbosch Vliegklub. Kaartjies is R220 per persoon en sluit in ’n driegangmaaltyd en wyn. Skakel Chrisna by 081 254 9327 vir besprekings.
Saterdag 6 Oktober
) ATKV Wellington se volgende groot projek is die toer vir vroue na die Biscuit Mill in Soutrivier op 6 Oktober wat afgesluit word met ’n koppie tee in die Kaapse Tuine. Kontak Roné Sills by 082 290 3114 vir ’n plek op die bus. Plekke is beperk (kaartjies is R100). Die bus vertrek om 08:00 vanaf Wellington en sal teen 17:00 weer terug wees.
Vrydag
|
News Nuus
14 September 2012
Vroue groei en blom saam by Blossom
Nou word elke vrou se hartstorie op ’n pragtige handVIR ’n groep vroue gemaakte kussingvan Wellington het sloop vasgevang. naaldwerk meer Onderleiding geword as net gare, van Wendy en Han’n naald en lap. lie Pienaar maak Dié groep van bydie vroue elke klein kans 15 vroue wat item op die sloop deel uitmaak van self, van drie-diBlossom leer ook hoe mensionele blomom hul harte heel te metjies, mannemaak en hul storie te tjies, vroutjies, kinvertel met hul naaldders, voëltjies en werk. bome tot pasta op ’n Bykans ’n jaar gebord om elkeen se lede het Wendy Slabbert in kontak ge- LEER. Die vroue by Blossom is trots op hul handewerk en ook op wat hulle unieke storie oor te kom met Stephanie tot dusver geleer het. Saam met hulle is agter tweede van links Wendy Slabbert dra. “Ek geniet dit Henderson van Ma’s en heel regs Hanli Pienaar wat die span lei. Foto: Liezl Davids verskriklik baie vir Wellington. Die twee het ’n droom gedeel om terug te gee aan vroue om hier te wees. Dit is so ’n lekker gevoel om iets so moois te kan maak en as die een nie iets kan doen in die gemeenskap en so is Blossom gebore. Wendy wat na skool vir ’n mode-ontwerper geleer nie, spring die ander een in om te help. Jy groei hier het, vertel dat sy reeds jare lank ’n droom gehad het geestelik en ons is almal vriende. As daar probleme om vroue kreatief op te lei, maar terselfdetyd wou is, kan ons praat daaroor,” vertel Lenie Present (72) van Newton. sy ook genesing in hul harte bring. Vir Katy Gilfallan (47) van Weltevrede is Blossom “By Ma’s vir Wellington help daar so baie vroue terugploeg in die gemeenskap. Blossom gee nou aan ook ’n leerskool waar sy haar gevoelens kan opendié vroue ’n geleentheid om hulle hartsbegeertes te baar wat geslote is. “Wanneer ons kan praat oor daardie geslote gevoedeel en kreatief te wees. “Ek wil hê elkeen van dié vroue moet besef hulle lens, kan ons blom om te wees wat God wil hê ons het ’n doel in die lewe en ’n boodskap om te deel.” moet wees.” Wendy en haar span se groot droom is om eendag Wendy vertel dat toe hulle ’n jaar gelede begin het, is die vroue ’n tydskrif gegee en gevra om enige prent- ’n geskikte afsetpunt vir hul produkte te kry. “Dit moet nie net gaan oor om ’n besigheid te begin jie uit te knip wat ’n goeie herinnering vir hulle is of iets wat hulle wens hulle kan doen of kan hê en nie en geld te maak nie - die persone moet die boodskap op die kussingsloop waardeer en daarmee ver’n plakboek daarvan te maak. “Jy sal nou dink dat party dinge materialistiese band kan hou. Ek vertrou dat daar ’n instansie sal goed gaan wees, maar dit was nie - alles was ’n mooi kom wat ons hartklop verstaan,” sê Wendy. Volgens haar moet Blossom twee afdelings hê, die boodskap wat hulle wou oordra.” Wendy het toe gesels met elke vrou oor hul plak- produksiekant, maar ook die kant waar vroue hul boek en hul storie wat hulle daarmee wou vertel, ge- stories vertel, hul harte heel maak en ook kreatief kan wees. skets.
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
LIEZL DAVIDS
TREF. Nadat ’n voetganger verlede Vrydagoggend in Berlynstraat, Paarl, omgery is, het twee motors wie se bestuurders wat die gebeure nuuskierig dopgehou het, in mekaar vasgery. Niemand is ernstig beseer in die voorval nie.
Fokus in 2013 op Wellingtonstasie DIE vere word reeds reggeskud vir die viering van die 150ste verjaarsdag van Wellingtonstasie volgende jaar. Alle Wellingtonners, oud-inwoners, vriende en familie word uitgenooi om deel te wees van die feesvierings wat dwarsdeur 2013 dekking sal geniet. Indien u deel wil wees van die verskillende funksies, staaltjies het om te vertel of ou foto’s het, kontak gerus vir Coretha Odendal (sameroeper) by 082 802
8875 of larochellebandb@telkomsa.net; vir Christine Siebrits by 083 231 7027 of d.j.s@mweb.co.za; of vir Olivia le Cordeur (sekretaris) by 021 873 4710 of welmus@telkomsa.net.
BESTE UIT DIE PAARL. Abe Edon van Sonneskyn 1 in Noorder-Paarl is aangewys as die Bergrivier-streek se Plaaswerker van die Jaar en het met ’n trofee en prysgeld weggestap. Abe was die kategoriewenner vir middelbestuur en het die toekenning voor meer as 200 inskrywings losgeslaan. Landbouminister Gerrit van Rensburg het die prys oorhandig. Foto: Devidean Moses
3
4
|
DRAKENSTEIN GAZETTE
Lifestyle Leefstyl
Vrydag
|
14 September 2012
Aanbieding vir ouers OUERS van leerders by Magnolia Primêr en Orleansvale Primêr word uitgenooi na ’n aanbieding waar kenners sal praat oor beheer en struktuur in die huis, verwaarlosing, drank- en alkoholmisbruik, emosionele bystand en hoe om jou kind te help om te verbeter op skool. Byeenkomste is drie aande van 16:30 tot 18:00 by die PaarlOos Thusongsaal in New Orleans (oorkant Chicago). Dinsdag 18 September is vir ouers van graad R, 1 en 2 leerders, Woensdag 19 September is vir ouers van graad 3, 4 en 5 leerders, en Donderdag 20 September is vir ouers van graad 6 en 7 leerders. Skakel Carmen by 078 627 2022.
BESOEK. Die Paarl was goed verteenwoordig by die finale repetisie van die beroemde violis Joshua Bell saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes by die Kunstekaap-teater in Kaapstad. Frank Pietersen Musieksentrum en Hoër Meisieskool Paarl het ’n groep vioolleerders gestuur om geïnspireer te word. Hier is die twee groepe by die Kunstekaap-teater saam met hulle onderwysers, Christelle Gava (middel regs) van Hoër Meisieskool en Inge Wittenberg (regs voor) saam met die leerders van Frank Pietersen.
Erfenisfees
DIE eerste Paarl-Oos Erfenisfees wat op Erfenisdag (24 September) gehou word vind plaas by Paulus Joubert Senior Sekondêre Skool. Die aktiwiteite sluit in ’n pretstap/draf oor 5 km en 10 km, ’n padwedloop oor 15 km en ’n 10 km padwedloop vir hoërskoolleerders. Die gewilde popgroep die Rockets en die Idols-wenner Jody Williams gaan by die skool optree, asook ander plaaslike groepe. Die fees word gereël deur die Paulus Joubert oud-leerders, werksaam as die PJ-Ondersteuningsfonds en die fees word gerugsteun deur die Nasionale Erfenisraad. Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) het ook sy steun toegesê aan die projek. Volgens John Collins, die hooforganiseerder, gaan die geleentheid ook gebruik word om wyle Adri Faas te vereer vir sy bydrae tot die stryd teen apartheid. Faas was ’n leerder van Paulus wat sy lewe verloor het toe die onlustepolisie hom in Augustus 1985 doodgeskiet het. Die plan is om die skoolsaal na Faas te vernoem en om ook ’n gedenksteen ter ere van hom op die skoolterrein te onthul. Die legendariese eerwaarde Abe Maart, wat lank die leraar van die Bethel Congregational Church was, gaan ook vereer word. Die geld wat gemaak gaan word, gaan na die skool en ’n gestruktureerde fonds wat aangewend word vir leerderondersteuning en kulturele programme soos voorgestel deur die ATKV. ’n Skenking sal ook gemaak word aan ’n nie-regeringsorganisasie. Die PJ-Ondersteuningsfonds benodig nog borgskappe en donasies om die geleentheid suksesvol te bestuur. Persone wat die Erfenisfees wil ondersteun, kan John Collins by 072 356 7365 kontak vir meer besonderhede.
Vrydag
|
14 September 2012
Pe o p l e M e n s e
LOSLIT. Verpleegpersoneel van Paarl Hospitaal het verlede week gesorg dat hul pasiënte opgekikker word, toe hulle heel prettig aangetrek het vir Loslitdag met ’n seerowertema. Hiér by die kindersaal is voor van links, Alida Hamman, Rougail Appollis, Marianne Benjamin, Princess Gocian, Nicol Hanekom, Hilda Fourie, Janine Kilowan, Caroline Lenga en Boontjie Boonzaaier. Agter is Alfrieda Mouton, Janine Johnson, Faizel Bougaardt en Desiré Alexander. Foto: Lise Beyers
CHINA. A delegation of school principals who recently visited China were (from left) Eddie Adams (JJ Rhode Primary School), Glynis Rippenaar (St Idas RC Primary School, Lucy Mbenenge (Dalubuhle Primary School, Johann Burger (Deputy Chief Education Specialist), Prof Frank Wang (Confucius Institute at Stellenbosch University), Clive Hendricks (Lückhoff High School), Dr Brian Wilson (Head of Curriculum: CWED), Lance Cyster (Wes-Eind Primary School), Adam de Vries (Kylemore High School), Charl Schoeman (Worcester Gymnasium) and Ruben November (Pniel Primary School).
OUTREACH. Boland College students of Jacaranda residence at the Paarl Campus, along with residence supervisor Lionel Williams, warmed the cockles of quite a few hearts at LK Zeeman Primary School and Gummy Bear Day Care Centre by handing out soup and bread to toddlers and learners. This forms part of the social responsibility initiative of the students on behalf of the college.
|
5
LOSLIT. Die lede van die Wellington ACVV-dienssentrum het Vrydag ook loslitdag gevier. Sommige van die lede was totaal onherkenbaar. Agter van links is Sylvia le Cordeur, Francois du Toit, Ohna Pretorius, Eloise du Preez en Joyce Goddard. Voor sit Joyce Swart, Sarieta Kitching, Fran Swart en Vanecia Grobler. Foto: Christine Siebrits
BOME. Die 1000 Trees Project het onlangs ’n boomplantdag by Klapmuts Primêr gehou en 250 bome saam met die leerders en personeel geplant. Ná afloop van die boomplanting het Klapmuts Primêr die gaste met verversings bedien om hul dankbaarheid te betoon. Agter (van links) is Anke Dunaiski (1000 Trees Project), Danie Steenkamp (1000 Trees Project) en skoolhoof Ron Frans. Voor sit Henry de Wet (Eco Maties), Georgina Thomas (Simonsberg Conservancy), opvoeder Beverly Rhode en opvoeder Joey Heyns. Foto: Devidean Moses
TREES. National Arbor Week was celebrated At Allandale Correctional Services by planting a number of trees whereafter some of the staff joined in a 5 km fun walk as part of casual day. Pictured here from left are Rina Scott in her pirate outfit for casual day with Area Commissioner Kosie Sinclair and Area Co-ordinator (Corporate Services), Stanley Kemp planting a tree.
SKENKING. Die Besige Bytjies-handwerkgroep van Klapmuts het lappieskomberse en bedsokkies vir die kinders by Bowy-huis gemaak. Hierdie projek word deur Suider-Paarl NG-gemeente ondersteun. Agter (van links) is Isobel Booysen, Dottie Patent, Loretta Strydom, Mona Petersen, Estelle Johannes en Siena Johannes. Voor staan Stephanie Pietersen en Sarie Anthony.
KRONING. Timura Ministries van Wellington het onlangs vir Tamlin de Vries (middel) as Mej Timura gekroon. Haar prinsesse is Valencia Lovember (links) en Tiffany Manuel (regs). TEATER. Vroue van die Noorder-Paarlse plase Keurfontein, Laborans, Uitkyk, Irene, Nieuwe Sion en Olyvenbosch het onlangs die geleentheid gehad om die produksie Kat & the Kings by die Fugard-teater in Kaapstad by te woon. Hier is die opgewonde groep voor die teater.
DRAKENSTEIN GAZETTE
WATERBLOMMETJIES. Twee wynmakerye aan weerskante van die Bolandse berge - Du Toitskloof-wyne en Muratie - het onlangs ’n kookkompetisie gehou om te sien wie kan die beste waterblommetjiebredie in die Wynland maak. Du Toitskloof het net-net die oorwinning behaal. Hier is (links) Johan de Wet (Du Toitskloof-kelder) by Martelize Brink van die Paarl (RSG aanbieder) en Masterchef-aanbieder Benny Masekwameng (beoordelaar) ná die stryd.
6
|
Adver tensie
DRAKENSTEIN GAZETTE
12 10 CASH LOANS: Lenings tot R200 000. Swart lys welkom. Goedkeuring in 5 min. 021 762 7079.
BRIDGING CASH
while waiting for PENSION/ PACKAGE Payout (lump sum only) Same day pay out PROPERTY
021-949-0930
LOAN PROVIDERS We provide: • Quick cash loans From R200 - R8 000 • Friendly service with a smile
@ 387 Main St, Paarl Opposite Novel Ford 021-872-2114 / 021-871-1812
Your financial heartbeat
Smarti Parti We cater for all your kiddies’ party needs! You call us to arrange everything or just hire all your kiddies’ party essentials! Also jumping castles, slippery slides, gazebos.
Mary Zwaan 083 261 1360 Carl Zwaan 083 598 3366 maryzwaan@yahoo.com or 021 862 1443
1ml SAND, klip, kompos & bogrond (topsoil) in klein areas afgelewer, sowel as bourommel en vullisver wydering. Skakel Neels: 021 872 9397 of 083 412 8810.
PAARL PETS & HENGEL
vir hengel- & troeteldierprodukte Montego | Rogz Daiwa | Shimano Marltons | Tetra Berkley | Okuma
BESTE KWALITEIT
Hoofstraat 397, Paarl Tel: 021 872 6756 | 021 872 9972
BEKOSTIGBARE HUISE: 1 3Slpk huise in Paarl, Wellington, Klapmuts ens. R75 000 R990 000. Kontant of permanente inkomste R4 500 R40 000 pm. 072 805 3574.
MANAGER for Paarl Store. At least 5 years experience. CV to be emailed to personnel@icon.co.za REACH TRUCK DRIVER. Needed in Klein Drakenstein. Fax CV to 021 862 0055.
INK • INK • INK
Ink and laser cartridge refilling + new and reconditioned cartridges at affordable prices. Laser cartridge from R120 Canon Cli with reset chip R40 Quick printer repairs. New express laser delivery
SEAMSTRESS needed in tent repairs business. Salary negotiable. Contact for interview 021 873 4441.
32 MAIN STREET (Behind Oak Tree Lodge opp. KWV) PHONE: 021 863 3951 GERD: 082 774 4098 Mon - Fri 08:00 - 17:00/ Sat 09:00 - 13:00
Jumping Jacks
FUN! FUN! FUN! FOR HIRE Slip 'n Slide Jumping Castles Dalmatian Slide at side with pond. Playstation !! For the best party ever CONTACT TANYA
No one can beat our low rates. Phone Sharon at
021-870-4600
082-480-6872
Your chance to be a winner, don’t delay advertise today!
Contact Sharon at 021-870-4600
Be Wise, Advertise
Vrydag
|
14 September 2012
Vrydag
|
S c h o o l s S ko l e
14 September 2012
VEROWER. Tydens die Paarl Eisteddfod het leerders van Gimnasium Hoërskool aan die Afrikaanse voordragafdeling deelgeneem. Van links is Nikola Rheeder (prosa - silwer plus), Hizel Riffel (tweespraak - goud) en Alet Slabber (goud vir monoloog en tweespraak).
SOLO. Collenechia Williams (links) en Kaylin Solomons van Paarlzicht Primêr het albei goud vir hul solodans vir die graad 6-7 kategorieë. Foto: Devidean Moses
DRAKENSTEIN GAZETTE
|
7
COFFEE BAR. The RCL of Desmond Mpilo Tutu High School has launched a coffee bar at school to raise funds. The first 150 learners who arrive receive a free cup of hot coffee. This project is also to encourage learners to come to school on time. The project is sponsored by the University of the Western Cape and is part of the I care project.
TENNIS. Tennisspelers van Courtrai Laerskool het baie goed gevaar in die Rox-tennistoernooi in Strand. Agter (van links) is Jaco Hattingh, o.13, (vierde), Elke Maree, o.11,(derde), Kaylin Mostert, o.9, (dertiende), Laska Maree, o.9, (negende), Amicke Mostert, o.12, (sewende) en Wian Dekker, o.10, (derde). Voor is Clayton TOEKENNINGS. Leerders van Wellington Primêr het deelgeneem aan die Paarl Eisteddfod en verskeie toekenJansen van Rensburg o.11 (eerste) en Cameron Jansen van Rens- nings ontvang wat wissel van caum laude, goud, silwer en silwer plus. Die spreekkore van die skool het burg, o.13, (agste). goud verower vir hul items. Foto: Devidean Moses
VOORDRAG. Hierdie graad drie-leerders van William Lloyd Primêr Leighton Bailey (links) en Courtney Hendricks, het aan die Paarl Eisteddfod deelgeneem. Leighton het goud verower terwyl Courtney ’n cum laude behaal het. Foto: Devidean Moses
Lantanagemeenskap hou sportdag
KATEGORIEWENNERS. Hoër Meisieskool Paarl se leerders Jeanette Naudé (links) en Corli Rheeder is tydens die Paarl Eisteddfod aangewys as die graad 10-kategoriewenners vir tweespraak. Renschke de la Bat (regs) is aangewys as graad 10-kategoriewenner vir redevoering.
DIE Dream Team krieket- en netbalklub van Lantana, Paarl, hou vanaf 22 tot 24 September hul sportdag. Hierdie sportdag word ter viering van Walter Warris aangebied wat jare terug geskiet is op ’n krieketveld. Alle wedstryde vind vanaf 09:00 plaas. Krieketwedstryde word tussen Disastraat en Hibucusstraat aangebied. Die netbalwedstryde vind by Nederburg Primêr plaas. Dit word beloof om ’n wonderlike dag te wees en almal is welkom. Vir navrae, kontak Grant Petersen by 072 675 9117.
TREES. The 1000 Trees Project hosted their first tree planting day at Klapmuts Primary by planting 250 trees. The Trees Project is the brainchild of two cousins who grew up in the winelands and are passionate about changing the environment for the better. Here are few of the learners planting a tree. The trees will help to create a sense of place and identity, while also encouraging awareness of environmental issues and promoting environmental education among local families. Pic: Devidean Moses
SOLE MANDATE
PAARL
R650 000
Web ref: 273735
CUTE STARTERUP & INCOME Beds 2 Baths 2 Garage 2 Fitted kitchen, 2 livingareas, flat as bonus in popular area. Excellent investment.
DANKBAAR. Die Soetbly Speelgroep-dagsorg in Paarl-Oos het aan die Voice of the Cape radiostasie se kompetisie deelgeneem en opvoedkundige speelgoed en matrassies ter waarde van R10 000 geskenk deur Shoprite ontvang. Hier is die dankbare prinsipaal, Carol Geel-Klaasen (agter), en haar kleuters met die skenking.
BANK. Borge het gesorg dat Pauw Gedenkskool se wiskundemarathon op 24 Augustus ’n reuse-sukses was. Hier oorhandig Ada Maasdorp van ’n bankgroep (middel agter) ’n tjek aan Julius Williams (regs), skoolhoof van Pauw Gedenk Primêr. Links agter staan Carmanthea Carstens, organiseerder van die marathon, en voor is Odwa Ntenga, ’n graad 3-leerder by die skool wat die afgelope twee jaar op nasionale vlak uitgeblink het as top wiskunde-leerder. Daar is R26 000 vir die skool ingesamel tydens die marathon. Foto: Johan Nel
SOLE MANDATE
PAARL
R449 000
Web ref: 274636
FOR THE FIRST BUYER Beds 3 Baths 1 Carport 2 Very neat well maintained beginners house with fitted kitchen, carport, spacious plot on taxi route.
BERENICE 072 423 1455 / 021 872 2223
Drakenstein
Year 2 • Vrydag 14 September 2012 | Tel. 021 870 4600
Roses wen maklik DIE eerste rugbyspan van Roses United het verlede Saterdag die span van Ceres maklik met 50-25 geklop. Met hierdie oorwinning het die Rose verseker dat hy deurdring na die uitspeelwedstryde om die Boland Kampioen van Kampioene-trofee wat aanstaande Saterdag, 22 September, beslis word. Hierdie is ’n uitklopkompetisie en die Rose pak die span van Robertson in hulle kwarteindronde-wedstryd. Die Rose was verlede Saterdag te sterk vir die span van Ceres. Voorlangs het al die spelers hul kant gebring met baie goeie spel. Die appelboere het moedig probeer, maar die Rose se meer beweeglike pak voorspelers het hulle dryf-en rolmaalbewegings goed gestuit. Dit was egter die Wellingtonners se agterspelers wat verlede Saterdag vir die vuur-
SAINTS WYS TANDE. Die Saints Sokkerklub van Wellington het verlede Saterdag teen alle verwagting in die Drakensteinliga se Top Agt-uitkloptoernooi gewen. In hul eerste wedstryd klop hulle vir Paarl United 7-1, maar in hul tweede wedstryd teen New Stars moes hulle harder werk vir ’n 2-1 oorwinning. Die finaal teen Double V was meer eensydig en hier het Saints hul opponente behoorlik ’n sokkerles geleer en met 7-0 gewen. Die junior speler, Jaime Stremess, het die opponente laat bontstaan met sy spoed en vernuf. Gedurende die toernooi het hy 7 doele aangeteken.
TEKEN DOEL AAN. Karla Petersen (links) van CPUT Wellington se eerste damespan is hier op pad om ’n doel aan te teken in Saterdag se wedstryd teen die Paarldames op die Gimnasium-astrobaan. Rosan van Wyngaard probeer moedig keer, maar die Wellingtonners het met 3-0 gewen. Foto: Sieb Sieberhagen
Violets wil jaar goed afsluit DIE eerste rugbyspan van Violets speel Saterdag teen Pêrel United by die Drakenstein Games Club-velde. Die vervoer sal vanaf 12:00 vertrek uit Chicago en beloop R10 vir almal. Die klub is ook besig met sy Derby-reëlings
werke gesorg het. Denver Fortuin en Lubabalo Thabethe was aan die spits en het hulle eweknieë heeltemal oorhoops gehad met skitterende aanvallende spel. Ná rustyd het Ramon Samuel met sy vlymskerp breekslae en spoed ook die manne van Ceres behoorlik laat bontstaan. Met hierdie oorwinning het die Rose ’n goeie basis gelê vir volgende week se kwarteindwedstryd teen Robertson. Die Kampioen van Kampioene-trofee wedstryde sal op Boland-stadion gespeel word. Die Rose se driedrukkers was Angelo Booise (2), Denver Fortuin, Clinton Oncker, Juwain Zimmeri, Michael Abrahams en Ramon Samuels. Theodore Marinus was in die kol met 6 doelskoppe en een strafskop. Gurshwin Mose was ook suksesvol met een doelskop.
vir volgende jaar en is welkom om die vergaderings by te woon elke Maandag om 19:30 by die Bethel Kerk. Hul laaste twee wedstryde oor die volgende twee weke is teen Allandale en Riverstones.
Sporttelbord * Scoreboard GOLF * Paarl Golf Club Competition Results - 8 September - 4BBB STABLEFORD 1. A van der Spek and D Maughan 2. FP Lohbauer and A Lohbauer 3. G Botha and B Fouchee 4. WJ October and W October 5. L Julius and G Isaacks 6. B v Oort and R Nel 7. G Retief and M Hope 8. M Callanan and A Paulsen. Hole in one: Mark Callanan (visitor) and nearest to the pins D Maughan and M Callanan. 5 September - Individual S/F 1. J Vorster 2. B Fouchee 3. L Kock 4. G Gilfellan 5. O Douglas 6. J Hanekom 7. C van Wyk Nearest to the pins L de Vries and J Hanekom. WEDVLUGDUIWE * Wellington Resiesduifklub 8 September - Kroonstad: 1 & 10 A Arontjies, 2 & 8 Bainskloof Lofts, 3 I Laubscher, 4 & 9 Jasper & Kobus en 5,6 & 7 D Perrins. 8 September - Springfontein: 1,3 & 10 D Perrins, 2 & 7 Arendse Lofts, 4 & 6 H Joseph, 5 & 8 Jasper & Kobus, 9 I Laubscher. RUGBY * Die eerste rubgyspan van
CPUT het Saterdag op Wellington hul kanse lewendig gehou toe hulle Young Eagles van die Caledonstreek in hul uitklopwedstryd gewen het. Die telling was 19-5. * Verlede Saterdag was Paarl Rangers in ‘n taai stryd gewikkel met ‘n begeesterde span van Simondium. Die Paarliete het die wedstryd met 28 - 23 beklink en in die proses ’n waardevolle bonuspunt behaal. * Blues het Windmeul Saterdag met aanskoulike rugby met 61-36 geklop. Windmeul het alles probeer om die gate toe te stop, maar Blues se Christopher Mouwers het hulle telkemale in die lug laat gryp. Blues behaal sy belangrike bonuspunt reeds in die eerste helfte. Ná rustyd maak Blues ’n hele paar veranderinge en dis toe dat Windmeul munt slaan uit die situasie deur vyf drieë te druk. Blues hou egter kop en hou Windmeul in toom tot die eindfluitjie blaas. * Vineyards managed to beat a spirited Young Standards team 2820 last Saturday in a game that was dominated by foul play from both sides.
As early as the 10th minute, Vineyards raced away to a 11 point lead, but Young Standards fought back to lead 20-11 at the break. Vineyards managed to come back in the second half to seal the bonus point victory at the death with a try by Morne Williams (eighthman). Hockey * Paarl Club The Paarl ladies lost 3-0 against CPUT Wellington ,but could not capitalise on the many opportunities that was created. Marzanne van Lill, goalkeeper for Paarl, had an excellent game with brilliant saves. The men’s second won their match against Pinelands. Paarl took an early 3-0 lead before half-time, but then Pinelands came back and scored 2 wonderful goals. Julio (Tiekie) van Neel (2), Gavin Cupido (1) and Mervan Davids (1) scored the goals for Paarl. The final score was 4-2 for Paarl. The men’s 1st team game against UCT has been postponed. They played in Stellenbosch last night.