Drakenstein
Year 2 • Vrydag 13 Julie 2012 | Tel. 021 870 4600
Distribution area THE Drakenstein Gazette is published every Friday in Paarl and Wellington. A total of 21 000 copies are distributed in Central Paarl, Paarl South, Paarl North, Huguenot, Denneburg, Paarl East, Mbekweni (businesses only), Wellington, Van Wyk’s Vlei and Newton.
Vakansiepret
Vlytige 5 seniors
2
Kavaliers móét wen
8
KANO’S OP BERGRIVIER. Joseph Williams van die Paarl lê Dinsdag se tydtoets tussen die Bergrivier-oord en die Markstraat-brug af op die vooraand van die 2012 Bergrivier-kanomarathon in ’n tyd van 27:27:60 af. Dié tyd het aan hom die elfde wegspringplek besorg in die marathon. Hy het die eerste skof in die 19de plek voltooi in ’n tyd van 4:23:30 (sien bladsy 3). Foto: Sieb Sieberhagen