Drakensten Gazette 3 August 2012

Page 1

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 3 Augustus 2012 | Tel. 021 870 4600

In Paarl Post Dié week in Paarl Post: ) Bekendes oorlede in ongelukke ) Die Interskolegees loop hoog in Paarl ) Egpaar blameer hospitaal vir baba se dood. ) Bergrivier loop oor Weltevrede in derby

Aiming for the Skoliere gee stars 3 hand

Interskole skop 7 af in Paarl 8

DERBY-GEES LOOP HOOG

PASSIE. Liefde vir sport en skool was duidelik tydens die derbystryd tussen Weltevrede Sekondêr en Bergrivier Sekondêr. Hier sing leerders van Bergrivier hul skoollied uit volle bors voor die o.18Asokkerwedstryd. Bergrivier het die wedstryd 2-0 gewen en het ook die ander derbywedstryde, insluitend die rugby en netbal, tydens dié groot interskole-kragmeting op Welington oorheers. Foto: Frans le Roux


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.