Helderberg gazette 03 02 2015

Page 1

/

Helderberg

We belong to the RMI and the AA

JOHN’S WORKSHOP 021 854 7384

We Service and Repair all Vehicles

/

Year 19 • Tuesday 3 February 2015 | Tel. 021 853 0211

Same premises as Silverton Radiators

12 Athlone Street, Strand

X1PP8PMR-HP030215

www.bolandgazette.co.za

Read in this week’s DistrictMail Al All the development plans for the Helderberg; D Die nuutse in De Zalze gesinsmoord; C Closure of Helderberg Street People Centre; T Weekend cricket results

Badisa se groentetuin

2 Oorleef só beurtkrag

7 Macassar rugby awards

Skoner geslag leer om hulself te verdedig Macassar se vroue en meisies is geleer hoe om hulself teen aanvallers te verdedig by die Shoprite Stay Safe Women’s Roadshow wat Saterdag aangebied is by Macassar Sekondêre Skool. Sanette Smit, wat reeds 42 jaar karate beoefen en vir die afgelope 38 jaar selfverdediging beoefen, het die werksessie aangebied. Die selfverdediging-werksessie word gratis aangebied en leer meisies en vroue wat hulle kan doen om hulself teen ’n aanvaller te verdedig, hoe om situasies te lees en hulle kry ook algemene veiligheidsraad. FOTO: DALEEN FOUCHÉ

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.