Helderberg Gazette 7 August 2012

Page 1

Helderberg

Year 16 • Tuesday 7 August 2012 | Tel. 021 853 0211

Housing headache

NICOLE MCCAIN Not even a year into realising the dream of living in their own homes, residents of Lourensia Park, a low-cost housing project in Somerset West, say they are watching their hard-won houses fall into disrepair. Residents have complained of leaks, and mould growing on the walls. Some even say the walls of their homes have started to crack – and all of this after being in the houses for under six months. Councillor Ernest Sonnenberg, the City of Cape Town’s mayoral committee member for Human Settlements, says Asla Construction, the building contractor in

charge of Lourensia Park, has carried out repairs on leaking roofs, windows and water pipes in response to the complaints the City has received. However, says Sonnenberg, “the City’s Human Settlements Directorate has not received any complaints of cracked or cracking walls”. Sonnenberg says there is a one-year guarantee on roof maintenance on the new homes, and a five-year National Home Builders’ Registration Council warranty on structural elements, which would include cracks. Sonnenberg says the Lourensia Park project is enrolled with the National Home Builders’ Registration Council, whose personnel regularly inspect the work; the

council will de-register the contractor if it should fail to rectify any poor workmanship, he adds. Sonnenberg says residents can report any concerns over the quality of construction to their local housing office; it is the contractor’s duty to repair any faulty building work. Asla Construction had not responded to Gazette’s queries by the time this publication went to print.

Lourensia Park resident Chris Fairbairn shows the cracks in the walls of his mother’s house.

PHOTO: NICOLE MCCAIN


2

Helderberg Gazette

News - Nuus

Tuesday 7 August 2012

Juffrou met groot drome NICOLE MCCAIN

die vaardighede wat sy vir haar kinders probeer leer. “As hulle kyk na die popcorn Mac Frantz werk met intelwat oorbly, en ek vra hulle lektueel gestremde leerwat hulle sien, sê hulle linge by RR Franks Primê‘geld’.” re skool in Eersterivier. Mac het haar onderwys Dié Strand-inwoner het studies begin toe haar twee onlangs, ná maande van kinders op skool was. Sy sê fondsinsameling, die Elhaar empatie vir kinders met sen-eenheid geopen, waar uitdagings kom omdat sy die die leerlinge praktiese taoudste kind in hul gesin is. ke kan leer. “Ek was die oudste kind, en moes altyd na my broers en Vier jaar gelede toe sy die susters kyk. Ek moes altyd klas vir leergestremde leerdaar wees vir hulle.” linge oorgeneem het, het sy En hierdie vermoë om om besef dat haar leerlinge wel te gee het deurgekom in al ander talente het. “Kinders wat leerge- Mac Frantz in die Elsen-eenheid haar eksamens. “In al my lesstremd is het spesifieke vaar- by RR Franks Primêr. Die eenheid se, het hulle altyd opmerdighede waarmee ek moet besit ’n rekenaar-afdeling, ’n sa- kings gemaak oor die moewerk.” lon, ’n kombuis en ’n area vir der-aanslag in my aanbiedings.” Mac het toe besluit om die naaldwerk en kuns. Sy het ’n ekstra jaar remeruimte van haar klaskamer FOTO’S: NICOLE MCCAIN diërende onderrig ná haar te gebruik, en het ’n kombuis laat aanbou. Daar het sy koekies saam met kursus gedoen, en was oorstelp toe sy aangedie kinders gebak, en springmielies geskiet. stel is in die permanente pos by RR Franks. “Dit was ’n goeie dag vir my. Kinders met Met die sukses van haar nuwe “vakke”, het Mac besluit om die idee ’n bietjie verder uit leerprobleme het soveel wat hulle moet oorkom. Grootmense besef dit nie altyd nie.” te brei. Maar Mac sê dis belonend om met hierdie Toe sy haar leerlinge vra wat hulle in die klas wou hê, het hul gesê dat hul graag ’n kinders te werk. “Dis die moeite werd om die kinders op te hef, want op die einde van haarsalon sou wou hê. Mac het toe begin fondse insamel. “Ek het die dag hef hulle my op.” Een van die maniere om haar kinders op vir donasies gevra, en vir donasies gevra, en vir donasies gevra,” sê Mac. Maar sy het nie te hef, is om die Elsen-eenheid uit te brei. veel hulp van die behoeftige gemeenskap ge- Tans huisves die eenheid ’n rekenaar-afdeling, ’n salon, ’n kombuis en ’n area vir naaldkry nie. Maar Mac het nie moed op gegee nie. Sy werk en kuns. Hulle bewerk ook ’n groentetuin by die en haar leerlinge het begin slaai, springmielies en hotdogs maak en tydens middagete skool. Maar Mac se drome vir die klas is groter. by die skool verkoop, en het dié fondse vir Sy wil ’n houtwerk-afdeling skep, en ’n baddie haarsalon gebruik. Volgens Mac is entrepreneurskap een van kamer aanbou. Maar vir nou, probeer sy net om fondse in te samel om die klas te laat teël. Mac kan gekontak word by RR Franks Primêr op 021 904 1295.

’n Haarsalon is onlangs by die Elsen-eenheid geopen.FOTO: VERSKAF

Mac Frantz saam met haar leerlinge by RR Franks Primêr.

Do you know an inspirational woman in your community who you would like to see featured in Gazette during Women’s Month? SMS details to 32513 or send an email to nicole.mccain@helderberg.com.


Tuesday 7 August 2012

News - Nuus

Jonges oor vroueregte

Koper gesteel

Met Nasionale Vrouedag net om die draai, het die Gazette met ’n paar gr. 7’s van Temperence Town Primêr gepraat oor vroue en hul regte en hoe hulle dié dag gaan vier.

Diewe het Donderdagnag by die Khumnandi-kleuterskool in Strand toegeslaan. Volgens die skoolhoof, Estelle Cookson, het hulle Vrydagoggend ontdek dat vandale die kinderbadkamer geplunder het. Slegs twee van die agt wasbakke was in plek terwyl die res op die grond gestapel was. Twee koperkrane, ’n stopkraan en koperwaterpype is ook gebuit. Die kleuters kan tans slegs een van die drie toilette gebruik. Verf en van die kinders se skryfbehoeftes is ook gesteel. Cookson sê daar was geen teken van geforseerde toegang nie. Die Strand-polisie het bevestig dat ’n saak van diefstal gelê is.

Romano Jacobs sê hy gaan die vakansiedag vier omdat hy belangrike vroue in sy lewe het. “Die belangrike vroue in my lewe is my ma, omdat sy aan my geboorte gegee, en Helen Zille, omdat sy omgee vir mense en mense huise gee.” Jamie Hugo sê die vakansiedag is om die stryd om vroue se regte te herken. “Op 9 Augustus in 1956, het vroue opgestaan en gesê hulle wil nie met ’n pass loop nie.” Jamie gaan die dag vier deur dit saam met haar ma te spandeer. Maar daar is nog steeds regte wat sommige vrouens nie het nie, sê Azeindria Visser. “In my gemeenskap, sien ek baie vroue wat op straat bly. Mense gee vir hulle kos, klere en onderklere.”

Helderberg Gazette

Women of worth THE Macassar Police will host a Women’s Day celebration tomorrow (Wednesday). Everyone is welcome to attend the free event, which is set to be held in the new community hall in Burg Street (opposite the police station) from 10:00 to 12:00. The theme for the day will be Women: You are Worthy. Light refreshments will be served. Phone constable Chrisy Young on 082 469 0854 for further information.

Shanita Loxton sê ’n paar van die regte wat vroue op Nasionale Vrouedag kan vier is veiligheid en gelykheid. “Vroue het die reg om nie deur mans geslaan te word nie, en om vry soos almal te wees, en ook om werk te hê.”

Estelle Cookson wys waar die ses wasbakke gesteel is. FOTO: DELIAH BRINKHUIS

PARKEERTARIEFVERHOGINGS VIR 2012/2013 “Ons vier Vrouedag om vroue te respekteer en te waardeer,” sê Melanie Mercuur. “Ons doen dit want vroue is altyd daar. As ek iets nodig het, gaan ek altyd na my ma toe. Ek gaan die dag vier deur alle vroue te bedank en sê hoe lief ek vir hulle is.”

Asemahle Masumpa stem saam. “Vroue word nie altyd respekteer nie en sommige keer word hulle mishandel. Ons moet hulle help. Ons moet vroue respekteer en waardeer en vir hulle liefde gee.”

Die Stad Kaapstad maak van ’n kombinasie van parkeertariewe en tydbeperkings gebruik om die beskikbaarheid van parkeerruimte op sekere plekke te bestuur. Randsteen-parkeertariewe word deur die Raad vasgestel en jaarliks aangepas om op 1 Julie in werking te tree. Parkeergeld word gehef volgens die toepaslike tarief vir die eerste 15 minute of deel daarvan. Parkering van langer as 15 minute, met ’n maksimum van 30 minute, sal teen die toepaslike parkeertarief vir 30 minute aangeslaan word, waarna dit in gedeeltes van 30 minute of deel daarvan betaalbaar sal wees. Die kontanttarief in die Helderberg-omgewing is R3,00 vir 30 minute. Daar is ook ’n gerieflike 15 minute-tarief (R1,50) vir kort parkering van minder as 15 minute. Die seisoenale parkeertarief vir Kusweg is nie meer van toepassing nie, en die standaardtarief geld van 1 Desember 2012 tot 30 April 2013. Die volgende parkeertariewe geld gedurende die 2012/2013-boekjaar vir die Helderberg: Parkeertyd

Parkeertariewe

0 tot 15 minute

R1,50

16 tot 30 minute

R3,00

Daarna, vir elke 30 minute of deel daarvan

R3,00

Die volledige parkeertariefskedule vorm deel van die begrotingsverslag vir die 2012/2013-boekjaar en is beskikbaar by: http://www.capetown.gov.za/en/Budget/Pages/ Budget2012-2013.aspx. Vir verdere inligting skakel Dave Lowry, hoof: vervoerprogrambestuur, departement sentrale vervoer, by tel 021 812 4401 of e-pos Dave.Lowry@capetown.gov.za.

Chante Louw sê vroue se omstandighede is baie beter vandag as tevore. “Vandag het vroue baie regte. Hulle kan alles doen. Hulle kan vliegtuie ry, of dokters word.”

Vroue verdien ’n spesiale dag, sê Tyreese Farmer. “Vroue kan als doen wat mans kan doen, maar mans kan nie als doen wat vroue kan nie, soos geboorte gee. Op Vrouedag, gaan ek my ma alles gee wat sy wil hê.”

FOTO’S: NICOLE MCCAIN

ACHMAT EBRAHIM STADSBESTUURDER 117/2012

3


4

News - Nuus

Helderberg Gazette

Danger: pupils running amok

JAMEY THOMAS

The City of Cape Town’s Traffic Services is assessing whether a scholar patrol or part-time traffic officer is needed at the pedestrian crossing at Danie Ackermann Primary School. This comes after two pupils were run over by a car in front of the school last Wednesday. Minutes before school started, the girls, Thina Koyi (8) and Zethu Nkalitshana (7), had bought snacks from a vendor opposite the school next to the sports grounds. On their way back, they were struck by a car. Thankfully, both girls are recovering well at home, with the worst injury being the loss of one of Zethu’s front teeth. School principal Keith Arendse says he and his staff were in a meeting at the time. They only became aware of the accident when a crowd had gathered at the scene. Arendse says a teacher is meant to ensure that all the pupils are on the school premises after the bell rings, and that the gate is closed. But he is unsure whether the teacher was on duty that morning, and whether the gate was closed. To aid pupils’ safety, a pedestrian crossing with a traffic light has been placed in front of the school. Arendse says the school also had a scholar patrol previously, but because older pupils disregarded it, it was disbanded. “They used shortcuts, and the little ones followed them,” he says. Chief Inspector Merle Lourens, spokesperson for the City of Cape Town’s Traffic Services, says the de-

The battle of Redline Things got ugly when yet another protest was staged at the Redline factory in Strand on Wednesday. Matters soon turned violent as employees and protesters clashed, leaving one protester injured. Police were called in to disperse the crowd. The protesters then made their way down Main Road to gather in front of the offices of DistrictMail and Gazette. The protest broke out despite the fact that the protesters had promised they would give the company a month to respond to their demands. Going against what the group told Gazette previously, community member Monwanbisi Ras-

meni says they had given the factory a only week to respond, and took action after four women were sent away from the factory. Gazette was unable to confirm this statement with Redline directors Robert Schlusche and Nicolaas van den Bergh. The disgruntled locals started their protest on 25 July, claiming the company, which manufactures disposable breathalysers, failed to respond to their CVs, and was appointing employees on the basis of race. Redline production manager Stephen Latsky said after the last protest that the company had approached the Department of Labour for assistance in compiling an equity plan.

Pupils of Danie Ackermann Primary dodge cars as they cross De Beers Road instead of using a nearby pedestrian crossing. PHOTO: JAMEY THOMAS. partment is not aware of having put any road-safety programmes in place at Danie Ackermann Primary. Arendse says it is the traffic department’s responsibility to appoint a traffic attendant to assist pupils across the road. Lourens, on the other hand, says Traffic Services is not responsible for ensuring that scholar patrols are instituted. “Traffic Services assists with implementation and training on re-

quest from a school,” she says. She goes on to say, however, that the situation at the school will be looked into. Last week Gazette visited the school and witnessed the chaos that erupted after the bell rang to signal the close of day. This journalist did not see a single pupil cross the street using the pedestrian crossing. Instead, they crossed the road wherever they wished to.

BELANGRIKE KENNISGEWING

Onderwys

KEN DIE FEITE OOR TUISONDERRIG

VESTIGING EN REGISTRASIE VAN ’N ONAFHANKLIKE SKOOL

Die Wes-Kaap Onderwysdepartement vestig die aandag van alle ouers en lede van die publiek op die volgende:

Die Wes-Kaap Onderwysdepartement vestig die aandag van alle ouers, leerders en lede van die publiek op die volgende:

Enige ouer wat sy of haar kind van skoolgaande ouderdom tuis wil onderrig, moet eers goedkeuring by die Hoof van die Wes-Kaap Onderwysdepartement verkry.

Geen persoon mag ’n onafhanklike skool vestig of instandhou of leerders inskryf by so ’n skool sonder ’n sertifikaat van registrasie van die Wes-Kaape Onderwysdepartement (WKOD) nie.

Aansoeke moet teen 30 September van die jaar gerig word, voor die aanvang van die nuwe skooljaar.

Ouers word aangemoedig om eers vas te stel of ’n Onafhanklike Skool geregistreer is voordat hul kind daar geregistreer word.

Goedkeuring moet per leerfase verkry word: Grondslagfase (Graad 1-3), Intermediêre Fase (Graad 4-6) of Senior Fase (Graad 7-9).

’n Goedgekeurde kurrikulum in lyn met die Nasionale Kurrikulumverklaring moet gevolg word.

Aansoeke vir die registrasie van ’n onafhaklike skool moet aan die WKOD voorgelê word, via ’n onderrigdistrikskantoor, teen 30 Junie van die jaar voor die skool van voorneme is om in werking te tree.

Vir registrasiedoeleindes moet die skool voldoen aan akkomodasie-, onderrig-, en bestuursvereistes soos voorgeskryf in die beleid vir registrasie.

’n Minimum van 20 potensiële leerders word vir registrasie vereis.

Onderwysers wat aangestel is by ’n onafhanklike skool moet toepaslik gekwalifiseer en geregistreer wees by die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO).

Enige persoon wat ’n ongeregistreerde onafhanklike skool bedryf is skuldig aan ’n misdryf en dit is strafbaar met ’n boete of gevangenisstraf.

Tuesday 7 August 2012

Leerders wat met hul studie ná Graad 9 wil voortgaan moet die Graad 9-uitgangeksamen skryf én slaag by ’n openbare- of geregistreerde onafhanklike skool.

Leerders wat die Verdere Onderrig en Opleidingsfase (Graad 10-12) wil voltooi, moet by ’n openbare- of geregistreerde onafhanklike skool inskryf.

Die vereistes soos uiteengesit in die Beleid vir die Registrasie van Leerders vir Tuisonderrig is van toepassing.

Vir verdere inligting, kontak Deon Louw by tel. nr. 021 467-2653.

Vir verdere inligting, kontak Saul Philander by tel. nr. 021 467-2580. Human Communications C94744A

The crowd of job seekers gathered outside the offices of the DistrictMail and Gazette. PHOTO: MUHAMMAD BRINKHUIS

A Ramadan gift The annual Ahlan Wa Sahlan outreach programme held by the Gift of the Givers Foundation and Voice of the Cape Radio Station embraced hundreds of people late last month. Held at Masjidul Ummah Mosque in Rusthof, the event marked the first of four such events. More than 300 people attended the recital of the Qur’an at Masjidul Ummah, after which they enjoyed fruit and a hot, nutritious meal provided by the Gift of the Givers.

The annual project selects mosques in poorer areas, and every Sunday during the month of Ramadan the community is invited to join in the recital and completion of the Qur’an. This is followed by Iftar, a meal to break the fast. The Ahlan Wa Sahlan outreach programme has been running for 13 years. The next events are set to take place at Nurul Islam Mosque in Ocean View, Al Jaamia Uthmania Mosque in Bonteheuwel and Masjid Sabr Mosque in Parkwood Estate.

More than 300 people attended the Gift of the Givers event at Masjidul Ummah Mosque in Rusthof.


Tuesday 7 August 2012

News - Nuus

Helderberg Gazette

5


6

General - Algemeen

Helderberg Gazette

Tuesday 7 August 2012

Ons lesers se SMS-menings Padveiligheid ) Ek is nie snaaks nie, maar dit was nou so pas die vierde keer die week wat ’n bejaarde persoon amper ’n ongeluk reg voor my veroorsaak het. Ek voel daar moet ’n wet ingestel word wat vereis dat bejaardes vanaf 68 jaar wéér getoets moet word om te bepaal of hulle nog padwaardig is. Hulle stop eenvoudig glad nie by ’n stopstraat nie of kyk nie waar of voor wie hulle inry nie. Ek weet nie of hulle reaksies nie meer so flink is en of hulle dalk nie meer lekker afstand kan skat of kan sien nie, maar dit kan regtig nie so aangaan nie. Ek weet nie meer wie is die gevaarlikste nie, ’n taxi, ’n kind sonder lisensie of ’n bejaarde nie. Ek kry hulle jammer en weet hulle het nie ander vervoer behalwe as hulle self ry nie, maar genade mens kan nie ander

mense op die paaie se lewens ook in gevaar stel nie. C. Botha

Where are Harmony Park’s lifegu­ ards? ) I would like to know who built the tidal pools at Harmony Park and why? Now the City of Cape Town puts the blame on Western Province Lifesaving who did not build the pools, the municipality did. So they must stop making excuses and sort out their mess. Or don’t they care about the lives of our people? Concerned Strand resident

Eskomvehogings ) Daar moet ’n slang in die gras wees, want dis partytjie op partytjie en ons ly daaronder met die verhoging van krag pryse wat elke keer styg. Wanneer hou hulle op? Dis die tweede

keer in hierdie jaar. ’n Mens kan nie meer by hou nie en kry nie elke keer dieselfde eenhede krag vir jou R100 nie. Ek is ’n pensionaris en spandeer R400 elke maand vir krag. Ek gebruik slegs twee ligte saans en daar word gesê die krag gaan alweer op. Dis ridiculous!

Ouers moet na hul kinders omsien ) Mense gee drank en dwelms die skuld vir hul slegtheid. Ek is ’n enkelma van vier en het my kinders alleen grootgemaak. Ek verdien R1 900 per maand. My jongste kind is nou gr. 10; as jy wil kan jy dit doen. Nie ek óf my kinders gebruik dwelms of drank nie.

Kontak ons Nuusredakteur Deliah Brinkhuis dbrinkhu@helderberg.com 021-841-4292

Emergency Plumbers and Electricians

For all plumbing and electrical problems! BE YOUR PROBLEM BIG OR SMALL, MAKE IT MINE GIVE ME A CALL! 10% Pensioners discount on labour

( 082 823 2196 021­8564727 086­075­8595

JUMPING CASTLES en waterglybaan te huur. Tel: Charmaine by 8533999 of 083­513­9493. NEW HORIZON'S DEKOR Blindings, sonskerms en vlieësiwwe. Skakel Fabian: 021­886 6453/083 348 1703 nhdecor@telkomsa.net

Deeltydse werk vir handige man. Gebou instandhou­ ding. Verf, teël, plumbing. Loon tussen R160 & R240 pd. Bel Louis 082 570 1263

GELD NODIG? EK KAN U HELP Swartlys welkom SMS Naam, Van, ID, Gross & Netto ( 073 038 6886

HOUSEHOLD REPAIRS Fridges, stoves & w/machines. We also buy & sell secondhand appliances ( Deon 021­8508532 073­575­4400 INGEBOUDE KASTE Slaapkamers, kombuise, muureenhede, hang van deure en skirtings. Gratis kwotasies en beste diens! Kontak 083­704­0115.

BETTY'S BAY: Large mo­ dern 3 bed, 2 bath, double garage plus granny­flat. Sea views. Private sale. R1.25mil. 0823761461/021­ 855 2369. G/BAY: Large modern 4 bed, 3 bath, 3 garage, pool, spa. Fully fenced. Safe and secure. R1.25mil. Pvt sale.

30mm granite & Engineered tops

From R750 - R1500

per linear meter incl. vat + installation + templates TOMBSTONES from R850 Full packages from R4500 +7 New Designs lncl. installation & vat

Factory/Showroom Athlone (021) 638 0531 Bellville (02l) 949 6070 nazley@sambogranite.co.za www.sambogranite.co.za

Top TV, HD, Extra View Tune-ins Installations & repairs 24 hrs/7 days Problem solving

0823761461/021­855 2369.

Sambo Granite 18 SALES POSITIONS AVAILABLE OFFERING: . R8 000­00 p.m. . Full training . Commission + incentives REQUIREMENTS: . Own vehicle & cellphone . Immediately available For an interview call 021­ 851 9842.

WE ARE RECRUITING young, vibrant and ambitious individuals. Who is self motivated and looking for an opportunity in the call centre industry, if you are looking for an opportunity to make good money then we are looking for YOU to join our dynamic team!!! We offer: . Fun call centre training and place you . Daily bonuses . Great earning potential Candidate must be able to speak English and Afrikaans fluent. Call Amy: 071 255 9348

GORDON'S BAY ­ 3 Bed, garage. Mews. R625 000. STRAND ­ Broadlands. 3 Bed, tiled, extra kitchen BIC fully enclosed R340 000. 021­8552369/082­376­1461

GORDON'S BAY ­ 2 Bed, ground floor in upmarket golf security complex. Bath & shower. Parking bay. Safe & secure. R399 000. 0823761461/021­855 2369.

0 Alle OPRUIM & VER­ WYDER van tuin­ & bouafval • Saag van bome & tuinwerk • Vervoerwerk • Braaihout te koop! DIRK 082 8484 213 ALL FRIDGE AND DOMESTIC REPAIRS Mobile Workshop WENTZEL 083 897 2928 081 443 3396

BUILT IN CUPBOARDS & KITCHENS B e d r o o m s , Va n i t i e s , Kitchens, Doors & Skirtings. Contact us for a competitive quote. Quality service guaranteed 079 779 3316 weca@telkomsa.net ELECTRICAL appliances, repairs to fridges, stoves, washing machines, tumble dryers, dishwashers, etc. Established 30 years in the Helderberg. Qualified trade diploma. Paul Clark (021) 8565132.

1012 LH 38AEC

0 ATTENTION 0 Elite House Office Cleaning provides service daily/weekly for Spring Cleans, Windows & Ironing. From R80 per shift ( Dalien 082­335­5027/021 8526122

Joernalis Nicole McCain nicole.mccain@helderberg.com 021-841-4265

1 2 10 CASH LOANS LENINGS TOT R200 000 Swartlys welkom Goedkeuring in 5 minute 021 696 8028

3811 LH 359BF

ONLINE BUSINESS Annual Returns, CC's Companies & Websites ( 021­903 8062 or info@onlinebusiness.co.z a

Advertensie konsultant Muhammad Brinkhuis muhammad@helderberg.com 021-841-4275

HUIS VIR OOM PIET (102): Gemeenskapsleiers van Sir Lowry’s Pass is op soek na alternatiewe behuising vir ’n bejaarde van die dorp. Piet Bosman woon reeds vir meer as 30 jaar lank op die dorp en vier in Oktober sy 102de verjaarsdag. Tans woon hy en sy vrou Johanna (86) saam met vriende in ’n huis in die informele gebied in Uitkyk. Die egpaar deel die huis met ’n ander gesin en hul plaasdiere. Oom Piet was vir die grootste deel van sy lewe by die konstruksiebedryf betrokke. Gemeenskapsleiers het die wens uitgespreek dat oom Piet sy eie huis moet kry en mense word gevra om bydraes ten opsigte van boumateriaal te maak. FOTO: NICOLE MCCAIN


Tuesday 7 August 2012

General - Algemeen

Stal uit vir goeie doel Die Ruime Sentrum se jaarlikse kunsuitstalling vind Vrydag 31 Augustus en Saterdag 1 September plaas. Alle fondse wat hier ingesamel word is ten bate van die Pikkewouters Kleuterskool en Ruimte Nasorgsentrum. Die uitstalling word op 31 Augustus om 19:00 amptelik geopen en toegang is gratis. Die uitstalling is oop op Saterdag van 9:00 tot 15:00. Demon-

strasies word elke uur deur kunstenaars aangebied. Na die vorige suksesvolle uitstallings bied hulle weereens die geleentheid aan plaaslike kunstenaars om uit te stal en hulle werk te koop aan te bied. ’n Verskeidenheid kunsvorme sal vertoon word. Vir meer inligting en om uit te stal kontak Christina by 021 854 8234 of e-pos fin@ruimtesentrum.co.za.

Seminaar oor depressie ’n Seminaar oor depressie word Woensdag 15 Augustus van 18:30 tot 21:00 by die NGkerk Helderberg, in die Joppe-lokaal, aangebied. Gawie Malherbe (psigiater), Elize Morkel (sielkundige) en die klinies pastorale

terapeut, Pilot Loots, sal as gassprekers optree. Die seminaar is gratis. Donasies ten bate van die Helderberg Beradingsentrum is welkom. Bel Marietjie 083 356 1404 of e-pos wilmas@yebo.co.za.

Lydia Steyn of Ma, soos haar gemeenskap haar noem, is ’n baken van hoop in die gemeenskap van Smartie Town. Lydia en haar man, Pieter, deel gereeld kos uit aan minderbevoorregte families en Lydia bied ook ’n paar opleidingskursusse soos naaldwerk aan vir die vroue van dié gemeenskap. Sy werk ook met die jeug, en het met behulp van Gladys Geswindt, ’n jeuggroep begin. Daar is egter steeds ’n groot behoefte aan voedsel in die gemeenskap. Hier is Lydia Steyn, (tweede van links) by Gertie Owies, Gladys Geswindt en Latiefha Rose, die vroue wat haar bystaan. Vir meer inligting, kontak Lydia Steyn by 078 906 1161. Foto: Nicole McCain

Helderberg Gazette

7


Helderberg

Year 16 • Dinsdag 7 Augustus 2012 | Tel. 021 853 0211

Van Sir Lowry’s se ‘kryt’ tot goue-wenners? Toe Piet Brummer ’n maand gelede sy bokssakke op die tak van ’n boom buite die voormalige spoorwegstasie in Sir Lowry’s Pass opgehang het, het hy geen idee gehad dat soveel kinders in die sport sou belangstel nie. “Ek het net gekom, die sakke opgehang,” sê Piet. “En hulle het gekom...” Piet het nou byna 20 jong mannetjies, sommige van hulle nog in die crèche, wat sy klasse bywoon en ook sowat tien ouer seuns wat hy touwys maak. Piet vertel dat hy stukke tou opgesny het vir springtoue, en die “kryt” is net ’n tou vas-

gemaak aan ’n paal en ’n boom en Piet se kar. Piet het self die sakke en handskoene gekoop. Piet sê hy kom uit ’n familie van boksers – sy pa en sy broers het almal geboks. Hy het ook as ’n professionele bokser geveg. “Ek was ’n bokser gewees, en ek het besluit dat ek wil oordra wat ek weet,” sê Piet. Hy sê die sport is goed vir die seuns wat hy mee werk. “Dit boost hul selfvertroue, en gee hulle dissipline. En dit gee hulle iets om na uit te sien.” Die klasse vanaf 15:00 daagliks, is gratis en Piet nooi kinders om by die oefensessies aan te sluit. Vir inligting, bel Piet Brummer by 082 079 8308.

C-Jay Steyn (9) wys Pieter Wilschut (9) en Marcus Ontong (11) hoe om die bokssak te slaan. Que-Que Carter (18) hou die sak vir C-Jay. FOTO’S: NICOLE MCCAIN

UKONYUKA KWEMIRHUMO YOKUPAKA KUNYAKA-MALI KA-2012/2013 IsiXeko saseKapa sisebenzisa imirhumo yokupaka nemilinganiselo yamaxesha ohlunekeyo ukulawula ukufumaneka kweendawo zokupaka kwiindawo ezithile. Imirhumo yeendawo zokupaka ezisecaleni lendlela imiselwa liBhunga kwaye iyalungiswa rhoqo ngonyaka, ukususela ngomhla wo-1 Julayi. Indawo yokupaka iza kuhlawulwa ngomrhumo ofanelekileyo imizuzu yokuqala eli-15 okanye inxalenye yayo. Indawo yokupaka isithuba esingaphezu kwemizuzu eli-15, ukuya kwelona xesha lininzi lemizuzu engama-30, iza kuhlawulwa ngomrhumo ofanelekileyo wokupaka imizuzu engama- 30. Emva koko, indawo yokupaka iya kuhlawulelwa ukonyuka kwemizuzu engama-30 okanye inxalenye yayo. Umrhumo wommandla wase-Helderberg zi-R3,00 ngemizuzu engama-30. Kungenjalo, umrhumo ofanelekileyo wemizuzu eli-15 (R1,50) uyafumaneka wendawo yokupaka ixesha elifutshane elingaphantsi kwemizuzu eli-15. Umrhumo wamaxesha athile we-Beach Road awusasebenzi kwaye kuza kusetyenziswa umrhumo wesiqhelo ukususela ngomhla woku-1 Disemba 2012 ukuya kowama-30 Epreli 2013. Imirhumo yeendawo zokupaka zase-Helderberg yonyaka-mali ka-2012/2013 ishwankathelwe ngezantsi apha: Ixesha lokupaka

Imirhumo yokupaka

Imizuzu eli-0 ukuya kweli-15

R1,50

Imizuzu eli-16 ukuya kwengama- 30

R3,00

Emva koko, ngemizuzu engama-30 okanye inxalenye yayo

R3,00

Ishedyuli yemirhumo yeendawo zokupaka epheleleyo iyinxalenye yengxelo yohlahlolwabiwo-mali yonyaka-mali ka-2012/2013 ingafunyanwa ngeqhagamshela lewebhusayithi yesiXeko saseKapa: http://www.capetown.gov.za/en/Budget/Pages/Budget2012-2013.aspx Ngengcaciso engenye Dave Lowry, Intloko yoLawulo lweNkqubo yezoThutho: ISebe lezoThutho eliLawulayo Umnxeba: 021 812 4401 I-imeyile: Dave.Lowry@capetown.gov.za ACHMAT EBRAHIM UMPHATHI WESIXEKO

117/2012

Piet Brummer (agter, regs) en sy groep aspirant-boksers oefen elke dag buite die spoorwegstasie in Sir Lowry’s Pass.

DRUM ROLL: The drummies of HottentotsHolland High School (HHH) did magnificently in the WP championships in Potchefstroom – the school came away with a second place for display, and several drummies on the HHH squad were selected as members of the WP drummie team. They also took part in the SA championships in Potchefstroom, and achieved fourth place overall. Seen here (back row, from left) are Kimberleigh Oransie, Robin Kroutz, Syntyché van Wyk and Chanelle Baatjies. Middle: Michaela Collins, JonuReeze Rass, Suraya Wood, Candice Wilson and Kayla Theron. Front: Natasha February, Edlin Coert, Allison Collins, Adenisha Jeftha and Emma Byneveldt.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.