Helderberg
X1PTGYKR-HP030315
Year 19 • Tuesday 3 March 2015 | Tel. 021 853 0211
CALTEX GREENWAYS
Advanced Diesel R9.99 50ppm From Wed 04 March 2015
c/o Gordon’s Bay Avenue & Onverwacht Street, Strand • 021 853 6614
Suidooster beskadig dak
In this week’s DistrictMail ) New mall proposed for Gordon’s Bay; ) Another robbery at Somerset Mall; ) Traffic headache in the Helderberg; ) Extreme 7s action – in photos
’n Dak van ’n huis in die inkrementele ontwikkelingsarea (IOA) in Sir Lowry’s Pass is gister (Maandag) in die vroeë oggendure deur die sterk Suidooster beskadig. Die IOA het ontstaan toe inwoners van plaaslike informele areas uit vloedgeteisterde gebiede verskuif is, en die tydelike huise van sinkplaat is op 15 November verlede jaar in gebruik geneem. Volgens die huiseienaar, Siphiwe Makibi, het die sterk wind ’n deel van die dak omstreeks middernag gelig, en het ’n deel van die sinkplaat in die kombuis getuimel. Niemand is beseer nie. Makibi se vrou en hul maandoue baba-seun en dogters (7 en 8) het die nag by bure geslaap. Makibi het in die huis agtergebly om dit teen moontlike misdadigers te beskerm. Volgens raadslid Johan Middleton is Asla, die kontrakteurs wat die huise gebou het, van die voorval in kennis gestel en sou die dak so gou moontlik herstel word. Siphiwe Makibi staan hier in sy daklose kombuis. FOTO’S: DELIAH BRINKHUIS
Platform celebrates South Africans
2
Schools sports league kicks off
8
www.bolandgazette.co.za
Email: greenways@freshstop.co.za
000000-HP030315