Kleinmond Gazette 14 August 2012

Page 1

Fisherhaven | Hawston | Kleinmond | Bettysbaai | Pringlebaai | Rooi-Els

Year 2 • Tuesday 14 August 2012 | Tel. 028 312 3717

Moeder Natuur Moeder Natuur se krag KLEINMOND-SKOUSPEL: Pieta Pieterse, wat die foto geneem het, kon nie sy oë glo toe hy, saam met hordes ander inwoners bevoorreg was om dié naweek die estuarium te sien oopbreek see toe nie. ’n Ongelooflike ondervinding, veral omdat die gebeurtenis vier jaar laas te sien was. Ronél Geldenhuys, inwoner van Kleinmond, het ná die oopspoel vertel: “Al wat leef, beef en blaf was daar om die skouspel te aanskou. Koffie, rooiwyn en sjerrie is by die Sanddown Blues Restaurant bestel om die koue te temper en stories van stories van vorige jare se oopspoel druk bespreek. FOTO: PIETA PIETERSE INLAS: Die water was omtrent rof en ’n maalkolk het ontstaan waar die estuarium en see ontmoet het. FOTO: RONEL GELDENHUYS

Rooi Elser vereer CILENE BEKKER

Elke jaar vereer die Hermanus Times Kalfiefees ’n kunstenaar, skrywer of akteur uit die Overbergstreek met ’n Kalfiefeesteël, as verering vir hul bydrae tot die kunste in Afrikaans. Marius Weyers, inwoner van Rooi Els, was die ontvanger van dié gesogte teëltjie by vanjaar se Kalfiefees wat gehou is in Hermanus/ Onrus oor die pasafgelope langnaweek. “Dit is ’n baie mooi gebaar, en ek voel geëer

A VIEW TO DIE FOR !! A MUST TO SEE

FOR SALE

KLEINMOND

om ook ’n teël te ontvang het,” het hy gesê. Oor die feit dat hy elf jaar moes wag het Marius goediglik gesê met groot name soos onder andere Wilna Snyman en Uys Krige vóór hom, is dit net reg dat hy later in die ry moes staan. “Maar ek is bly ek het dit nou gemaak!” Marius se teël sal eersdaags opgesit word op die Kalfiefees-teëlmuur in die De Wetsaal in Onrus. Dié saal was, en is steeds, die kern bymekaarkomplek van die Kalfiefees, daarom dat die teëlmuur van groot name op Afrikaanse kunstegebied hier pryk. “Dit is wonderlik hoe baie van ons kunste-

Kotie Pieters - 083 277 8334

Give us a call !!

Office - 028 271-3945 Office - 087 150 4940

Marius Weyers van Rooi Els ontvang sy Kalfiefees-teël van André Kruger, die voorsitter van die Hermanus Times Kalfiefees. Foto: CILENE BEKKER

LOTS OF SPACE FOR EVERYBODY!!

T E FOR SALE

R 980 000

3 Bedrooms, 2 Bathrooms Spacious Lounge / Dining & Kitchen Area. Separate Laundry & Scullery. Double Garage.

naars uit die Overbergstreek kom, of hierheen verhuis,” het Cas van Rensburg, een van die oorspronklike stigters van die Hermanus Times Kalfiefees twaalf jaar gelede, ná die geleentheid gesê.

FOR SALE

KLEINMOND

KLEINMOND

R 750 000

2 Bedrooms, 1 Bathroom Open plan Lounge / Dining Area Kitchen, Covered Patio, Enclosed R 900 000 Garden, Double Garage.

4 Bedrooms, 2 Bathrooms Spacious Lounge / Dining & Kitchen This Property is ideal for the Area, Study, Staff Accommodation + Investor and the 1st Time Buyer!! Double Garage and Car Port

David Roberts - 082 9534 867

H U U R

- R3 300 - Woonstel - Kleinmond 2 Slaapkamers, 1 Badkamer. Water & Ligte uitgesluit. Braai area Klein hondjie toegelaat. Dadelik Beskik. - R2 500 - Woonstel - Kleinmond 1 Slaapkamer, 1 Badkamer. Water & Ligte ingesluit. Dadelik Beskikbaar - R3 250 - Woonstel - Kleinmond 2 Slaapkamer, 1 Badkamer. Balkon met braai en berg uitsig. Dadelik Beskikbaar - R3 300 - Woonstel - Kleinmond 2 Slaapkamers, 1 Badkamer, Motorhuis & Onderdak Parkering Beskikbaar 1 Sep 2012 - R4 000 Onderhandelbaar - Huis 3 Slaapkamers, 1 Badkamer, Motorhuis, Omhein. Kleinmond - Dadelik Beskikbaar - R4 500 - Huis - Kleinmond 3 Slaapkamers, 2 Badkamers. Met Motorhuis, Beskikbaar 1 Sep 2012 - Winkel Perseel 1: 70m² @ R2750 per mnd Kleinmond, Dadelik Beskikbaar - Winkel Perseel 2: 70m² @ R2500 per mnd Kleinmond, Dadelik Beskikbaar - Winkel Perseel 3: 230m² @ R5000 per mnd Kleinmond, Dadelik Beskikbaar - Kantoor Spasie 88m² @ R40/m² Kleinmond, Dadelik Beskikbaar

André du Toit - 082 7861 089 Kotie Pieters - 083 277 8334


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.