Fisherhaven | Hawston | Kleinmond | Bettysbaai | Pringlebaai | Rooi-Els
Year 2 • Tuesday 7 August 2012 | Tel. 028 312 3717
Hoop ná verwoesting PIETA PIETERSE EN JANINE VAN DER RIET
Bykans twee maande nadat ’n verwoestende brand in die Gerimed Kogelpark-aftree-oord in Kleinmond uitgebreek het, het bouers Woensdag begin met die sloop en herbou van al die woonstelle wat verwoes is. Sophie Rautenbach (86) is in die brand in Junie vanjaar dood nadat die brand vermoedelik in haar woonstel ontstaan het. Verskeie inwoners het destyds beaam dat die aftree-oord se noodplan sonder twyfel verseker het dat daar nie groter lewensverlies was nie. Agt van die woonstelle word heeltemal herbou, die res kan herstel word. Daar heers groot opgewondenheid onder die inwoners wat daarna uitsien om oor twee
A VIEW TO DIE FOR !! A MUST TO SEE
FOR SALE
KLEINMOND
Kotie Pieters - 083 277 8334
Give us a call !!
Office - 028 271-3945 Office - 087 150 4940
FOTO’S: PIETA PIETERSE
of drie maande te kan terugtrek na hul nuwe “ou” woonstelle toe. Intussen word hulle gehuisves in ander eenhede in die ouetehuis. Die mede-eienaar van die oord, Carel Pieterse, het sy medelye teenoor Rautenbach se familie uitgespreek. “Dit was ’n baie hartseer dag,” het hy gesê. Pieterse is steeds oorstelp oor inwoners in naburige strate, weldoeners en lede van die gemeenskap wat sedert die brand betrokke is by die oord. “Hulle het ons baie gehelp en komberse, kospakkies en klere het ingestroom om die mense wat alles verloor het, te help. Ons is bewoë oor die goedhartigheid.” Pieterse en die personeel en inwoners van Gerimed is baie dankbaar vir die belangstelling van die burgemeester Nicolette BothaGuthrie en raadslede Liesl Krige en Phillip Appelgryn, asook die pragtige ruiker wat Botha-Guthrie aan Gerimed gestuur het.
LOTS OF SPACE FOR EVERYBODY!!
T E FOR SALE
R 980 000
3 Bedrooms, 2 Bathrooms Spacious Lounge / Dining & Kitchen Area. Separate Laundry & Scullery. Double Garage.
Links bo en bo: Werkers werk deur die rommel en bou die nuwe dak; die stootskrapers stoot die rommel bymekaar en ry die romel weg. Onder: Die brand wat in Junie by Gerimed Kogelpark aftree-oord uitgebreek het.
FOR SALE
KLEINMOND
KLEINMOND
R 750 000
2 Bedrooms, 1 Bathroom Open plan Lounge / Dining Area Kitchen, Covered Patio, Enclosed R 900 000 Garden, Double Garage.
4 Bedrooms, 2 Bathrooms Spacious Lounge / Dining & Kitchen This Property is ideal for the Area, Study, Staff Accommodation + Investor and the 1st Time Buyer!! Double Garage and Car Port
David Roberts - 082 9534 867
H U U R
- R3 300 - Woonstel - Kleinmond 2 Slaapkamers, 1 Badkamer. Water & Ligte uitgesluit. Braai area Klein hondjie toegelaat. Dadelik Beskik. - R2 500 - Woonstel - Kleinmond 1 Slaapkamer, 1 Badkamer. Water & Ligte ingesluit. Dadelik Beskikbaar - R3 250 - Woonstel - Kleinmond 2 Slaapkamer, 1 Badkamer. Balkon met braai en berg uitsig. Dadelik Beskikbaar - R3 300 - Woonstel - Kleinmond 2 Slaapkamers, 1 Badkamer, Motorhuis & Onderdak Parkering Beskikbaar 1 Sep 2012 - R4 000 Onderhandelbaar - Huis 3 Slaapkamers, 1 Badkamer, Motorhuis, Omhein. Kleinmond - Dadelik Beskikbaar - R4 500 - Huis - Kleinmond 3 Slaapkamers, 2 Badkamers. Met Motorhuis, Beskikbaar 1 Sep 2012 - Winkel Perseel 1: 70m² @ R2750 per mnd Kleinmond, Dadelik Beskikbaar - Winkel Perseel 2: 70m² @ R2500 per mnd Kleinmond, Dadelik Beskikbaar - Winkel Perseel 3: 230m² @ R5000 per mnd Kleinmond, Dadelik Beskikbaar - Kantoor Spasie 88m² @ R40/m² Kleinmond, Dadelik Beskikbaar
André du Toit - 082 7861 089
Kotie Pieters - 083 277 8334