Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 14 • Tuesday 10 July 2012 | Tel. 021 887 2840
Castleliga vir Newtons!
NEWTONS HOU STELLENBOSCH SE NAAM HOOG: Die Newtons sokkerklub het verlede naweek aan die Promo-ligatoernooi in Ceres deelgeneem en Stellenbosch daar verteenwoordig. Die klub het die toernooi gewen en is bevorder na die Castle-liga. Die span pronk hier in hul nuwe toerusting wat hulle as prys by die toernooi van die SAPA-unie gekry het. Newtons is Stellenbosch se oudste sokkerklub en volgens hul afrigter Jacques Bantam mik die span daarna om volgende seisoen aan die Vodacom-liga deel te neem FOTO: GERRIT SCHAAFSMA
PRICES VALID AT DC MEAT MARKET UNTIL SUNDAY 15 JULY 2012. WHILE STOCKS LAST. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. E&OE.
PRICE BUSTERS! Pork Potjie Pieces
15.95 p/kg
Ring Garlic Polony
10.95 each
Texas Burger Box (20s)
29.95 p/box
Pork Shoulder Ribs (plain or spiced)
Hugenoot .95 22 Braaiwors 32.95 p/kg
p/kg
250g Bacon Pieces
10.95 each