Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 14 • Tuesday 14 August 2012 | Tel. 021 887 2840
VVrouedagwedloop rouedagwedloop
Vroue het Donderdag 9 Augustus Nasionale Vrouedag in hul massas opgedaag om aan die Totalsport Ladies Race in Stellenbosch oor 10 km en 5km deel te neem. Sowat 5 000 entoesiastiese vroue - en mans - het die strate van die dorp ingevaar vir die baie gewilde wedloop. Foto: daan williams