Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Tuesday 15 July 2014 | Tel. 021 887 2840
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Vakansiepret by brandweer
Terwyl die vakansie nog aan die gang is, het die Ou Apostoliese kerk in Idasvallei hul gemeentelede se kinders op ’n besoek aan die brandweer trakteer. Hier speel die kinders in die skuim wat die brandweerbeamptes van Stellenbosch vir hulle gespuit het nadat hulle meer oor brandveiligheid geleer het. FOTO: SHAWN VALENTINE