Stellenbosch Gazette 17 Julie 2012

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 14 • Tuesday 17 July 2012 | Tel. 021 887 2840

Doen dit môre vir Mandela

Mandeladag word môre wêreldwyd gevier. Op dié dag word oud-president Nelson Mandela 94 jaar oud. Ter viering daarvan word individue versoek om 67 minute van hul tyd aan plaaslike liefdadigheidsorganisasies of hul gemeenskap te wy. In die aanloop tot Mandeladag het Stellenbosch Gazette vir die kinders van die Anna Foundation op die Stellenzicht-wynlandgoed besoek. Hier (voor, van links) is Charndrick Makili, Cheswin Claassen, Adrian Daniels, Lee-Ann Williams en Cameron Cyster. Agter is Samantha van den Berg (Stellenbosch Gazette), Mogammat Galant, Laurencia Hendricks, Licia Williams, Carolyn Clark (Anna Foundation) en Bianca Beukes. Wat doen jy vir Mandeladag? Stuur jou foto’s na samantha.vandenberg@eikestadnuus.com. FOTO: EUNICE VISAGIE


2

Stellenbosch Gazette

News - Nuus

Tuesday 17 July 2012

Malgas (15) sterk hier aan ELBÉ VAN HEERDEN ’n TIENERSEUN van Madagaskar wat nege maande gelede ernstige brandwonde opgedoen het, het uiteindelik plaaslik hulp gekry en sterk nou in die Stellenboschhospitaal aan.

SAPD SE HONDE DING MEE: Lede van die Boland, Kaapstad en Port Elizabeth se SAPD hondeeenhede het verlede week op die Idasvallei-sportgronde meegeding. Die honde moes verskeie hindernisse in hul eie unieke opleidingsgebied oorkom om as die wennners aangewys te word. Hier is konst. Horne van die Paarl en haar hond, Diesel. FOTO: ELBÉ VAN HEERDEN

Familie gesoek DIE Stellenbosch hospitaal is op soek na die naasbestaandes van ’n man, Deon Marthinus, in sy laat veertigerjare, wat op 5 Julie 2012 in die hospitaal oorlede is. Volgens vriende het hy in die GrootDrakenstein informele nedersetting gewoon en het hy moontlik familie in Riviersonderend waar hy grootgeword het. Hy het moontlik ook ’n suster in die La Rochelle-nedersetting, Klapmuts. Indien enige iemand hom of sy familie ken kan hulle die maatskaplike werker Liesl Sassman by 021 808 6100 of 072 238 3910 bel.

Ideas for Mandela Day STELLENBOSCH Gazette offers readers the following activity ideas for Mandela Day on Wednesday 18 July: ) get to know someone from a different cultural background; ) read to someone who can’t; ) help out at the local animal shelter; ) take an elderly neighbour who can’t drive to do their shopping; ) organise a litter cleanup day; ) get a group of people to each knit a square and make a blanket for someone; ) donate your skills; ) help someone get a job – put together and print a CV for them, or help them with their interview skills; ) help out at your local hospice; ) have a chat and bring some sunshine into the lives of terminally ill people; ) talk to loved ones about HIV/Aids; ) bake something for a support group; ) give a food parcel to someone in need. ) mentor a school-leaver or student; ) donate your old computer; ) teach an adult literacy class; ) donateclothesandshoesyoudon’twear; ) volunteer at a soup kitchen; ) organise a game of soccer; ) donate educational toys and books to a children’s home; ) musicians, play an instrument at your local old-age home. For more ideas see www.mandeladay.com.

Jacques Razafindranovona (15), van die dorpie Andranovoly op Madagaskar, en sy ma is tans in Stellenbosch waar hy die nodige behandelin vir sy ernstige tweede- en derdegraadse brandwonde ontvang. Jaques en sy ma, Fiv, praat slegs Malgassies en het met die hulp van Talle mense het besoek afgelê by Jacques Razafindranovona tolke die storie vertel. (15) in die Stellenbosch-hospitaal. “Jacques werk in ’n restaurant, FOTO: ELBÉ VAN HEERDEN nie soos dié wat ’n mens hier sal kry nie, maar soortgelyk aan die oopvuur-restau- kan bekostig nie. Helene van Rhyn wat by dié rante in Kayamandi,” verduidelik sy ma. organisasie betrokke is, en haar seun Jac“Die restaurant maak gebruik van olielam- ques (17), het hulle oor hom ontferm en Helepe wat deur ’n pyp gevoer word. Die aand van ne het met haar pa, dr. Fana Malherbe, gedie ongeluk het een van dié lampe ontplof.” praat oor hoe hulle kan help. Hy het dadelik Jacques is die ergste deur die ontploffing reëlings begin tref. getref. Niemand anders in die restaurant was “Ons kon hom nie by Tygerberg se brandernstig beseer nie. Veral aan die voorkant wondeenheid inkry nie, maar uiteindelik het van sy lyf is hy ernstig verbrand. Sowat 65% ons gereël dat hy hier in Stellenbosch behanvan sy liggaam het brandwonde opgedoen. del word.” “Ons het hom na die hospitaal sowat 72 km Dr. Malherbe het dr. Wessel Strydom, ’n van ons dorp geneem, maar kon net vir twee plaaslike plastiese chirurg, bygestaan tydens dae daar bly aangesien ons nie die fondse ge- ’n operasie op die jongman. had het vir behandeling nie.” “Hy sterk tans baie goed aan en het MaanHulle is toe terug na hul tuisdorp waar tra- dag (gister) vir die eerste keer op ’n stoel gesit disionele genesers sy wonde versorg het. Hul- ná die operasie. Sy spiere is baie swak aangele kon nie veel doen vir die derdegraadse won- sien hy vir die hele tydperk, nou reeds nege de nie, maar het die wonde ontsmet beheer. maande lank, glad nie geloop het nie.” “Dit was ’n wonderwerk aangesien die dokHulle hoop dat hy binne die volgende twee ters sê dat die meeste mense nie eers twee weke in so ’n mate kan aansterk dat hy ontmaande sonder mediese hulp kan oorleef slaan kan word. Daar lê egter nog baie werk nie,” vertel Fiv. voor. Intussen het hulle baie ondersteuning Hy is eers agt maande later na die hoofstad, van die gemeenskap nodig. Sy ma, Fiv, het Antananarivo vervoer. Daar het die dokters ’n plekkie om te bly, maar bring die meeste in verbinding getree met ’n organisasie, van haar tyd deur by Jacques. Children of Fire in Johannesburg, vir kinEnigeen wat kan help, kan dr. Malherbe by ders met brandwonde wat nie mediese hulp 021 883 9692 bel.

Gift of R670 000 for Mandela Day THE South African-based family hospitality company, The Spur Group, which feeds over 34 million people across its four restaurant chains every year, is putting its money where the mouths of the nation are. To mark this Nelson Mandela International Day (18 July), the group is setting aside R670 000 to establish The Spur Foundation that will in future manage its public outreach projects. Funds will go to a range of mainly child-focused charities with which the group is already involved, enhancing its already significant support for initiatives such as feeding schemes, while also providing financial aid and basic amenities to impoverished communities and sports development projects

across the country. Mandela Day, first held in 2008 when the former president turned 90, marks the 67 years he spent fighting for human rights, by calling on people worldwide to spend 67 minutes of their time at least once a year, in a way that empowers communities. The donation of R670 000 has been inspired by the call of the organisers of the annual Mandela Day that falls on Madiba’s birthday, to “Take Action, Inspire Change, Make Every Day a Mandela Day”.

18 000 copies distributed weekly in Stellenbosch,


Tuesday 17 July 2012

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

‘Community­led’ upgrade in Langrug AN innovative collaboration between government, academia, civil society and a local community in the Boland is showcasing how it is possible for people to take their futures into their own hands. In the case of the project in Langrug, a settlement near Franschhoek, it’s more about working together – for the benefit not only of one community, but also of similar settlements in the region. A partnership between the University of Cape Town (UCT), the Community Organisation Resource Centre (CORC), Shack Dwellers International (SDI) and the Stellenbosch Municipality, the project hinges on community involvement and aims to improve living conditions for Langrug’s population of 4 088 residents. “We believe community-centred and -driven development – in partnership with local municipalities, other non-governmental organisations and stakeholders – is the best approach to upgrade informal settlements,” explains Aditya Kumar, CORC technical coordinator and Langrug project manager. The CORC piloted its unique approach in Langrug, where strong community leader-

ship has emerged. “The Langrug residents have generated their own developmental agenda that has shifted the community mindset from ‘free state-subsidised housing’ to ‘community-led settlement upgrading’,” Kumar says. Community members conducted extensive research to determine their main concerns and probe possible solutions, explains community chairperson Trevor Masiy. “We’ve come up with solutions, and now we’re taking them to the [Stellenbosch] municipality,” he says. Some solutions have already been implemented. “They have opened access streets, relocated several families who blocked access to the settlement, built grey-water channels, provided play parks for children, painted ablution facilities and set up health forums to assist with HIV/Aids counselling,” Kumar elaborates. Masiy and his team of community leaders are also proposing a walking tour of the settlement to increase its visibility among tourists and other visitors. “We’re taking our proposal to the Franschhoek Tourism Bureau and the municipality, and we hope that part of the im-

provement will also involve better road signage to Langrug,” Masiy says. A certain amount of funding has been secured for the project, thanks in part to a memorandum of understanding signed with the Stellenbosch Municipality late last year. UCT’s involvement with the Langrug project adds another distinctive dimension – by bringing research and planning rigour to the initiative. Twenty-six masters students from UCT’s School of Architecture Planning and Geomatics have put work into the project over a 16-week period as part of a course. During six formal visits to and a number of informal interactions with the community, the students were required to conduct an in-depth analysis of Langrug and propose “appropriate spatial development frameworks”. Masiy’s dream is for the Langrug community to develop skills to help themselves and become self-sufficient. “If the poor people come together and speak with one voice, it gives strength to all our communities,” he says. “Each and every one of these communities faces the same issues – and we have to see how we can help each other to improve all our lives.”

Free health screening STELLENBOSCH Square is offering a free health screening service for shoppers from 18 to 20 July. The service will be available daily from 10:00 to 17:00 in the centre court. Sisters from Stellenbosch Hospice will be checking blood pressure, blood sugar and HIV / AIDS status. Those interested can also be screened for TB. At the same time shoppers are invited to participate in Mandela Day by contributing second-hand furniture, books and kitchenware. The contributions received are a main income generator for Stellenbosch Hospice fund-raising. They also need donations of dried or tinned food for emergency food parcels for the Hospice patients. For further information on the health screening service phone Martilize at Stellenbosch Square on 021 880 2385.

Spaar vandag, oes op jou oudag GERRIT SCHAAFSMA Die meeste Suid-Afrikaners spaar glad nie genoeg nie. ’n Onlangse opname deur Old Mutual het gewys omtrent helfte van werkers wat naby aan die aftree-ouderdom dink hulle het genoeg geld om gemaklik te leef, maar die realiteit is dat net ’n kwart van werkendes werklik genoeg gebêre het vir hul ou dag. Die Suid-Afrikaanse Spaar-instituut het Julie as nasionale Spaarmaand aangewys om mense in te lig oor die noodsaaklikheid van spaar. Fanie Bezuidenhoudt, ’n finansiële beplanner by FNB in Stellenbosch sê dit is nooit te vroeg om te begin spaar nie. “Jy moet nie eers aan jou volle salaris gewoond raak nie,” sê Bezuidenhoudt. “Begin al van dag een geld wegsit. Dit maak nie saak wat jou salaris is nie, begin net met iets.” Vir diegene wat nie kan bekostig om baie geld elke maand te spaar

Fanie Bezuidenhoudt: “Dit is nooit te vroeg om te begin spaar nie!”

Henry Greeff: “Ek sukkel om te spaar. Stellenbosch is nie die goedkoopste te plek om te bly nie.”

nie is ’n annuïteit ’n bekostigbare en maklike manier om geld te spaar. Indien jy nie lid van ’n pensioenfonds is nie, is bydraes van tot 15% van jou salaris aftrekbaar van belasting as jy die geld in annuïteite belê. “’n Ander opsie is om geld in effektetrusts te belê. Die trusts bied nie die belastingvoordeel van annuïteite nie, dus is hulle meer geskik vir mense wat reeds lede van pensioenfondse is. Beleggers kan self besluit oor die risikovlak waaraan hulle hulself blootstel. “ ’n Verdere opsie is om bloot elke maand geld in ’n spaarrekening te sit of om in staatseffekte te belê. Hierdie is van die maklikste maniere om geld te spaar, maar lewer dikwels ’n laer opbrengs as effektetrusts en jou geld sal nie onmiddellik beskikbaar wees indien jy dit dringend nodig het nie. Stellenbosch Gazette het by Stellenbossers gaan hoor watter strategieë hulle gebruik om geld te spaar.

Ashley Arnolds: “Ek gebruik die FNB Savings Pocket om meer geld te probeer spaar. My vriendekring het my nogals gehelp om te begin geld spaar. Toe hulle begin spaar, het ek ook.”

17 Julie )Stellenbosch Blommeklub vergader in die NG Kerk Stellenbosch-Wes kerksaal in Alexanderstraat. Lorraine Rose sal “Laat die kunstenaars ons inspireer” demonstreer. Toegang vir besoekers is R20. Greta van der Merwe: 0 021 886 5367 of 072 202 4572.

Celeste Davids: “Ek spaar nie. Ek spandeer meeste van my sakgeld op airtime, klere en vervoer. My ouma het gesê ek moet begin spaar, maar ek dink ek sal wag tot ek ’n grootmens is.”

Gershwin Kubido (links) en Dino Fernandez: “Jy moet in groot finansiële maatskappye belê om ’n goeie opbrengs te kry. Ek spaar sowat 10% van my salaris elke maand,” sê Gershwin. “Ek probeer tussen 15 en 20% van my salaris spaar, maar ek gebruik daardie geld om in klein ondernemings te belê,” sê Dino.

3

18 Julie )Stellenbosse Heemkringledevergadering. 19:00, Erfurthuis, Ryneveldstraat. Prof .Reino Otterman sal oor die Rynse sendelinge praat. Alle belangstellendes welkom. 0 021 883 3611. 19 Julie )Die Stellenbosch Toastmasters-klub vergader in Bernadettos in Ryneveldstraat om 18:45. Claire: 0 078 148 274 9 of 2 stelliestm@gmail.com. )Noordeindklub byeenkoms. Ds. Lambert Jacobs kom vertel oor sy Camino de Santiago-staptog aan die hand van mooi foto’s. 09:30 – 11:00, Weskerk. Toegang is gratis. Bettie Senekal: 0 082 825 7830. 25 July )Franschhoek Toastmasters

meet at 18:45. Meet new people and learn how to practise and perfect communication and leadership skills. Blueberry Hill Cottages, Middagkrans Road, Franschhoek. Claire: 0 078 148 2749 or 2 stelliestm@gmail.com. 26 tot 27 Julie )Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se gewilde werkwinkelreeks oor “Effektiewe Notules vir Geslaagde Vergaderings”. Deelnemers het die opsie om een van die twee dae by te woon. Dit word in Afrikaans aangebied. Dag een sluit prosedures vir vergaderings en notules in, terwyl dag twee oor skryfvaardighede vir effektiewe notules sal handel. Die koste vir die reeks is R2 740 óf R1 330 vir dag een óf R1 710 vir dag twee. Besoek www.sun.ac.za/taalsentrum of kontak Audrey Poole: 0 021 808 2167; 2 taalsentrum@sun.ac.za. 26 Julie )ABBA-pretloop teen alkohol en dwelmmisbruik. 15:00, Brandweerstasie in Cluverweg. Eindig by die Rooikruis-saal agter Kindersorg SA Stellenbosch se kantoor in Banghoekweg. Koste: R10 vir leerlinge, R30 vir volwassenes en studente. Africa Centre Group sal by die eindpunt optree. 0 021 883 8030.


4

Stellenbosch Gazette

News - Nuus

Tuesday 17 July 2012

A blessed Ramadan to our Muslim readers FOR Muslims, the holy month of Ramadan will start this Friday, and will continue until Saturday 18 August. Note that in the Muslim calendar, a holiday begins on the sunset of the previous day, so observing Muslims will start to honour Ramadan when the sun sets on Thursday. Ramadan is the ninth month on the Islamic calendar, and is a time

to purify the soul, refocus attention on the Creator and practise self-sacrifice. Muslims are called upon to use this month to reevaluate their lives in light of Islam’s guidance. Fasting in the month of Ramadan is one of the five pillars of Islam, and the month is spent by Muslims fasting from dawn to sunset. Fasting is often thought to figuratively burn away all sins.

Muslims also believe that this is the month in which the Qur’an was revealed to the Prophet Muhammad. The first day of the next month is spent in celebration, and is observed as the “Festival of Breaking Fast” or Eid ul-Fitr. The staff of Eikestad Media (Stellenbosch Gazette and Eikestadnuus) wish all our Muslim readers a blessed Ramadan Mubarak.

Fritters fit for Iftar

Delicious fritters, whether you celebrate Ramadan or not. PHOTO: THATSSOYUMMY.COM

DURING the 30 days of Ramadan, followers of Islam will be fasting during the day and will only be enjoying Iftar (their evening meal) after sunset. This is a traditional family Ramadan recipe from Food24.com. Ingredients 1 cup cake flour 1 egg ½ tsp baking powder 1 tbsp sugar Pinch salt ½ cup milk Method ) Mix all the ingredients into a batter. ) Fry the batter in shallow oil – dropping the batter into a pan using a tablespoon – until golden brown, then sprinkle with cinnamon sugar. Makes about 20 fritters. Variations For banana fritters: add 1 mashed banana and 1 tablespoon lemon juice to the above recipe. For potato fritters: add 1 boiled, mashed potato. For pumpkin fritters: add 1 cup mashed pumpkin and ½ teaspoon cinnamon. For sweetcorn fritters: add ½ cup corn kernels that have been drained. –www.food24.com


PLUS EARN POINTS

Franschhoek 3999 PnP Fresh Chicken Skinless Filleted Breasts 4s, 12s or 18s per kg

Serving Suggestion

3499 Bulk Pork Braai Chops per kg

BUY 3 FOR

1000

899

699 Each

PnP Small Bananas 6s

Avocados Loose Sell

1399

1199

PnP 100% Fruit Juice Blend Assorted 1.5 litre

PnP 100% Fruit Juice Assorted (Including Lite Nectar) 1 litre

4299

699

Each

PnP Beef DroĂŤwors 180g

Each

PnP Ginger Biscuits 200g

Blue Ribbon White Sliced Toaster Bread 700g

2089 PnP White Sugar 2.5kg

1279 PnP Corned Meat 300g

1099 PnP White Roller Towels 2s

PRICES VALID 17 - 22 JULY 2012 PICK N PAY FRANSCHHOEK DAILY STORE ONLY 23 HUGUENOT STREET FRANSCHHOEK. CONTACT NUMBER: 021 876 2075 Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

www.picknpay.co.za

Please Recycle CUSTOMER CARE

TOLL FREE: 0800 11 22 88 (LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

9330M_E_REV

9330M_39x8_FRANCHHOEK_E.indd 1

2012/07/16 4:07 PM


6

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Ons Gee Om.

Wen met Webwerf As jy nog nie ingeskryf het vir ons aanlyn-kompetisie by www.bolandgazette.co.za nie, moenie bekommer nie, jy het nog kans! Ons het besluit om jou nog twee weke geleentheid te gee om in aanmerking te kom vir twee aande se verblyf vir twee by die Quarters Hotel in Hermanus. Dié prys is meer as R4 000 werd en sluit kaas en wyn by aankoms, asook ontbyt in. Al wat van jou verwag word, is om te registreer as ’n gebruiker op ons webwerf, op “Competitions” en daarna “Quarters accommodation” te klik en die twee vrae te beantwoord. Die kompetisie sal op 29 Julie sluit. Moet ook nie vergeet om die hele Gazette-groep se Boland-nuus te lees, jou kommentaar te lewer of aan ons weeklikse meningspeiling deel te neem nie, of selfs foto’s of nuuswenke te stuur deur op die gepaste skakel onderaan die blad te klik nie. Sien jou by www.bolandgazette.co.za!

Tuesday 17 July 2012

IN aanloop tot Mandeladag, Woensdag 18 Julie, vra Stellenbosch Gazette Stellenbossers mooi om die volgende welsyn- en gemeenskapsorganisasies in hul behoeftes te ondersteun. Hulle het u hulp dringend nodig. )Stellenbosch Werksentrum vir volwasse persone met gestremdhede: Benodig verf vir gebou, kruideniersware vir driedaagse vaardigheidsontwikkelingkamp wat in Oktober gehou word. 0 021 887 8688. )Kayamandi Women and Children Project (Trauma Room): Die volgende meubels word dringend vir bykomende vertrekke in die gebou benodig: Stapelbeddens, televisie, stoof, sitkamerbanke, beddegoed, gordyne, wasmasjien en nie-bederfbare goedere. Carol Chase: 0 073 534 3738 / Natalie Scheepers: 0 076 753 7766. )Stellenbosch Voedingsaksie: Sopmengsels word dringend hier benodig. Daar is ook ’n behoefte aan pasta, rys, samp,

boontjies, grondboontjiebotter, blikkiesvis, brood en groente. 0 021 886 8986 / 071 322 0747. )Ikhaya Trust Centre: Hulle is op soek na storievertellers om vir Mandeladag met die kinders by die sentrum te kom speel en stories te vertel. Kryte, werkboeke vir kinders en matte vir hulle leeshoekies in die klaskamers is ook nodig. 0 021 889 8774. )Stellenbosch Safe House: Vrywilligers is nodig wat kuns en handwerkvaardighede een keer per week kan aanbied sowel as lewensvaardighede. 0 021 883 2574. )Stellenbosch Hospies: Plakboeke vir ’n dagsorg-projek. Winterklere vir volwassenes en kinders word dringend vir die hospies-winkel benodig. Vrywilligers wat een keer ’n week met vervoer in Cloetesville, Idasvallei en Lanquedoc kan help word gesoek. 0 021 886 5994. )Huis Horison: Wol, katoenmateriaal, houthangers en borduurgare word in die

handwerkafdeling benodig. 0 021 887 5080. )Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmere, vars groente, tweedehandse klere en meubels. 0 021 889 9555. )Kindersorg SA, Stellenbosch: Enige kantoortoerusting, asook nie-bederfbare voedsel. 0 021 887 2816. )Stellenbosch Nagskuiling: Truie, warm baadjies en broeke in groottes 30–34 vir mans. Skoonmaakmiddels, badseep en enige smere vir brood. 0 021 886 6173. )ACVV Stellenbosch: Warm komberse en klere word dringend hier benodig. 0 021 887 6959. )Jeuguitreik Kinder- en Jeugsorgsentrum: Brood, suiker, pasta, broodsmere, vars vrugte en groente en blikkieskos. Werkende ketel, winterklere vir meisies en seuns (ouderdomme 8–16 jaar), onderklere, papier en tydskrifte vir aktiwiteite. 0 021 886 6216. Bel Samantha van den Berg by 021 887 2840 of 2 samantha.vandenberg@eikestadnuus.com vir hulp.

Was die amnestie wat onlangs aan gevangenes toegestaan is ’n goeie of slegte ding? Dít is die vraag wat die Gazette-groep se aanlynlesers verlede week kon antwoord. Hier is die uitslae: • 38% sê: Sleg, want misdaad in my area het van toe af toegeneem. • 38% sê: Sleg, want ek vertrou nie mense met ’n kriminele rekord nie. • 15% sê: Goed, want almal verdien ’n tweede kans. • 8% sê: Ek gee nie om nie, solank hulle MY uitlos. Gaan gerus na www.bolandgazette.co.za om joú stem in vandeesweek se meningspeiling te laat geld.

h c s o b n e Stell 1 Geboortes Births

www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za

11 Geld & Lenings Money matters 1 2 10 CASH LOANS Lenings tot R200 000. Swartlyn welkom. Goedkeuring in 5 min. 021 696 0676.

2 1 0 2 y l u J 5 Opens 2 , l l a M d a t s Eike t e e r t S a g 43 Andrin h c s o b n e l l Ste

SOEK JY GELD? Ek kan help. R1 000 - R100 000. 5 Min pre-approval. Sameday pay-out. Fiona 082 422 2271.

Send E-mail for smalls to: smalls@ eikestadnuus. com

29

Te koop: Algemeen For sale: General

Eikestadnuus 021 887 2840

HERSTEL by die huis ys- en vrieskaste, stowe, wasmasjiene en mikrogolfoonde. Skakel 071 755 3390. New Horizon's Dekor.

Blindings, sonskerms 12 Sosiaal | Social en vlieësiwwe. ( 13 Erwe te koop | Plots forFabian: sale 021 886 6453/ 14 Huise te koop | Houses for083 sale348 1703 / nhdecor@telkomsa.net 15 Dorpshuise te koop | Townhouses for sale 41 16 Woonstelle te koop | Flats for sale Motors te koop 17 Plase/ Kleinhoewes | Farms/ Cars for sale Smallholdings 24/7 CASH 18 Besighede te koop | Businesses forfor your bakkie or car. Just sale sms or phone 19 Sakepersele te koop | Business 072 620 1126. Premises sale Finance available for - No Deposit 20 Eiendomme te koop gevra | 45 Properties wanted to buy Betrekkings gevra 30Huise te huur | Houses to 21 let Situations to wanted 22 TeDorpshuise koop gevra te huur | Townhouses let Wanted to Buy I'M A man aged 30, looking for a job as a 23 Woonstelle te huur | Flats to let GESOEK pabx instoller, computer 24 Kamers te huur | Rooms to let VRIESKASTE, yskaste, data cabling and any wasmasjiene, 25 Kantore te huur | Offices to kind let of job. Call other tuimeldroërs en 073 908 7780 26 Winkels te huur | Shops to let mikrogolfoonde. Wer27 Fabrieke te huur | Factories to let kend of nie-werkende toestand. Skakel 28 Te huur gevra | Wanted to rent 755 3390. 29 Te071 koop: Algemeen | For sale: General 30 32Te koop gevra | Wanted to Buy 31 Diere en Voëls | Pets and Birds Algemene dienste 32 Algemene dienste | General services General services 33 Saamrygeleenthede | Lifts ALLE HERSTEL 34 Dagsorg | Dayvan care yskaste, vrieskaste en 35 Onderrig | Tuition alle tipe wasmasjiene 36enTegas huur: Algemeen | To let: General hervul vanaf R150. Skakel 076 919 37 Vakansie-akkommodasie |Holiday 0596. Accommodation FRIDGE & FREEZER 38 Toere | Tours Dead or alive. I buy / 39 repair. Tuindienste/ Tuinbou | Garden Regas @ R250. Piet Services/ 076 552 0272. Landscaping 40 Sekuriteit | Security 41 Motors te koop | Cars for sale 42 Onderdele | Parts

Spesiale dienste


Tuesday 17 July 2012

Where to after matric? MATRICS have to make many stressful decisions during their last year at school, and they are often neither qualified nor able to access the correct information. One of these decisions – whether to study at a college, university or private highereducation institution – can be particularly confusing, especially when pupils continue to be told that certain kinds of institutions are “better”, or chances of finding work when studies are completed are “better”. Dr Felicity Coughlan, director of the Independent Institute of Education, says choosing where to study is a personal decision that must be taken with care, as the various institutions are not the same and one size does not fit all. “When you are making a decision about what to study and where, it is important to remember that there are different opportunities, and that the decision is your own. “You need to think about what you need, what you can afford, and what you would like to get from a learning space, and then choose your institution based on these answers.” Higher education and training minister Blade Nzimande recently motivated matrics to think not only of universities, but all the opportunities available to them within the after-school education and training system. Dr Coughlan welcomes the greater focus on options outside the original offering. “Always make sure that the institution is registered with the Department of Higher Education and Training, but also speak to students and find out the reputation of an institution before spending money and time,” she recommends. With all the after-school institutions available, Coughlan says the following needs to be understood when choosing. There are two broad types of institution available to future students: ) public institutions (approved by the state); and ) private institutions (no state approval). Both the public and private types cover two different kinds of institution: ) further education and training (FET) colleges, at which qualifications are linked to a specific range of jobs or work possibilities (for instance beauty therapy, plumbing, IT or business studies); and ) higher education institutions, which offer qualifications such as degrees, certificates and diplomas from NQF 5 to 10. Only public institutions are allowed to call themselves universities in South Africa. Private higher education institutions can offer the exact same range of qualifications, but may not use the term “university”. Private and public higher-education institutions are bound by the same regulations and have the same commitment to quality. “Each institution – whether public or private, FET college or higher-education institution – has a character and focus of its own,” says Coughlan. “Many are general, and you can follow a range of study options, while others are focused, and offer only a limited range of specialist qualifications.” Future students must look at which institution best caters to their chosen field of interest. “It is thus important that, when you are making a decision about what to study and where, you are aware that there is a web of opportunity available to you. The decision, in the end, is your own, based on what you need, what you can afford and what you would like to get from a learning space.”

News - Nuus

Stellenbosch business networking opportunity JOIN your fellow Cape Chamber of Commerce members and learn more about the benefits and value of being a member. The networking opportunity will take place tomorrow (Wednesday 18 July) at the Devon Valley Hotel. You will get a chance to introduce your product or business to your fellow members. Remember to take your business cards along to this ideal networking opportunity. This event is sponsored by the Business Development Centre of Excellence. If you’d like to book a spot, give Helga Smit a call on 021 948 9800/1 or send an email to her at helga@capechamber.co.za.

7

Stellenbosch Gazette

Hit the next level with strategic management and marketing A COURSE on strategic management and marketing will be held at Cape Chamber House on Thursday. The object of the course is for organisations, irrespective of size, to be able to understand and apply the process of strategic planning, especially the key concepts of vision, mission, values, goals and objectives. The programme is aimed at improving skills in: ) clearly stating vision; ) clearly articulating values; ) effectively setting out a mission in

a mission statement; ) establishing the overall goal of a project or organisation; ) setting out the immediate objectives of a project or organisation; and ) setting out the key result areas on which a project intends to focus. Entrepreneurs, managers, supervisors, team leaders, potential entrepreneurs and any team members who want to improve and transform are encouraged to attend. To book call Lucia Frans on 021 402 4342 or email lucia@capechamber.co.za.

VEHICLIE G N K C A R T SYSTEM

RIPTION FREE SUBSC S H T N O M 6 +

ORE M R O 4 Y U WHEN YOU B L

A T N E N I T N O C TYRES

IS AN ACCREDITED BEAM-E FITMENT CENTRE • TYRE PRICES ARE QUOTED PER UNIT • TYRE PRICES INCLUDE VAT AND FITTING BUT EXCLUDE BALANCING

R1850 R2050

XPRESS CREDIT WR 17 PASSENGER TYRE DEALS 245/40 R 73* SPORT CONTACT 3 XPRESS CREDIT XPRESS CREDIT 155/80 TR 13 VR 17 R 17* 225/45 ECO CONTACT 3 R 81* SSR RUN FLAT XPRESS CREDIT 175/65 HR 14 R 23* LDV AND 4X4 DEALS ECO CONTACT 3 XPRESS CREDIT XPRESS CREDIT 185/60 HR 14 QR 14 R 26* 195/80 ECO CONTACT R 36* VANCO 2

BUDGET BEATER TYRE DEALS THESE TYRES DO NOT QUALIFY FOR THE CONTINENTAL - BEAM-E GIVEAWAY

R 205/60 VR 15 R 205/55 WR 16 R 205/40 WR 17 R 225/45 WR 17 R 225/40 WR 18 R 195/60 HR 15 VELOCITY AXE

649 R 26 650 R 26 779 R 31 675 R 27 899 R 36 995 R 40

XPRESS CREDIT

*

R0429 R0579 R0650 R0899 185/65 HR 14 R0799 R 32 215/80 SR 15 R1050 R 42 195/50 VR 15 R0699 R 28 245/75 SR 15 R1350 R 53 195/55 HR 15 R0825 R 33 245/70 TR 16 R1450 R 57 BUDGET BEATER 185/60 TR 15 R0899 R 36 BUDGET BEATER TYRE DEALS LDV & 4X4 TYRE DEALS 195/60 VR 15 R0899 R 36 155/80 TR 13 195/80 QR 14 R 699 R 28 R 15 R 359 205/55 VR 16 R0899 R 36 175/65 TR 14 215/80 SR 15 R 995 R 40 R 20 R 489 205/55 WR 16 R0950 R 38 185/60 HR 14 R 499 R 20 30X9.50 SR15 R1195 R 47 205/55 WR 16 R0950 R 38 185/65 HR 14 R 549 R 22 31X10.50 SR 15 R1495 R 59 205/55 VR 16 R1295 R 51 195/50 VR 15 R 549 R 22 245/70 SR 16 R1195 R 47 225/45 WR 17 R1495 R 59 195/65 VR 15 R 629 R 25 265/65 TR 17 R1595 R 63 COMBO DEALS 4 WHEELS & 4 TYRES XPRESS CREDIT

*

ECO CONTACT 3

XPRESS CREDIT

*

PREMIUM CONTACT 2

XPRESS CREDIT

*

*

WORLD CONTACT 4X4

XPRESS CREDIT

PREMIUM CONTACT 2

*

WORLD CONTACT 4X4

XPRESS CREDIT

XPRESS CREDIT

VELOCITY AXE

VELOCITY AXE

VELOCITY R-MAX

VELOCITY AXE

VELOCITY R-MAX

XPRESS CREDIT

*

XPRESS CREDIT

*

XPRESS CREDIT

*

XPRESS CREDIT

*

XPRESS CREDIT

*

*

WORLD CONTACT 4X4

XPRESS CREDIT

*

PREMIUM CONTACT 2

XPRESS CREDIT

THESE TYRES DO NOT QUALIFY FOR THE CONTINENTAL - BEAM-E GIVEAWAY

*

PREMIUM CONTACT 2

XPRESS CREDIT

XPRESS CREDIT

*

PREMIUM CONTACT 2

XPRESS CREDIT

*

PREMIUM CONTACT 2

XPRESS CREDIT

*

SPORT CONTACT 2

XPRESS CREDIT

*

VELOCITY AXE

*

*

*

XPRESS CREDIT

*

XPRESS CREDIT

*

XPRESS CREDIT

*

*

VELOCITY RAPTOR A/T

XPRESS CREDIT

*

VELOCITY RAPTOR A/T

XPRESS CREDIT

XPRESS CREDIT

VELOCITY AXE

*

VELOCITY RAPTOR A/T

XPRESS CREDIT

VELOCITY R-MAX

*

VELOCITY RAPTOR A/T

XPRESS CREDIT

VELOCITY AXE

XPRESS CREDIT

SPORT CONTACT 3

*

XPRESS CREDIT

VELOCITY R-MAX

XPRESS CREDIT

SSR RUN FLAT

*

BARUM BRILLANTIS 2

XPRESS CREDIT

VELOCITY RAPTOR

*

VELOCITY RAPTOR A/T

• COMBO PRICES INCLUDE VAT AND FITTING BUT EXCLUDE BALANCING AND WHEEL ACCESSORY KIT • PROMOTIONAL WHEEL IMAGES MAY NOT ALWAYS REPRESENT PRECISE STUD CONFIGURATION

14” FLASH HYPER SILVER

ECO CONTACT 3

175/65 TR 14

R4500 R177

*

XPRESS CREDIT

* PER SET VAN 4 WHEELS & 4 TYRES

15” DRIFT HYPER SILVER

PREMIUM CONTACT 2

195/50 VR 15

R5095 R200

XPRESS CREDIT

*

* PER SET VAN 4 WHEELS & 4 TYRES

STRETCH YOUR BUDGET - APPLY ONLINE OR IN-STORE * XPRESS CREDIT PRICES ARE CALCULATED OVER A 36 MONTH REPAYMENT PERIOD. NCRCP 38/FSP 38911

* PRICES QUOTED ARE ON A PER MONTH, PER TYRE BASIS. DEPENDANT ON SUCCESSFUL APPLICATION. * XPRESS CREDIT ONLY AVAILABLE IN SOUTH AFRICA. * INTEREST RATES ARE SUBJECT TO FLUCTUATION.

WHILE STOCKS LAST

PHOTO: WEALTHWISEMAG.COM

BELLVILLE CANAL WALK CAPE TOWN CBD CLAREMONT EAST LONDON GEORGE JEFFREYS BAY KIMBERLEY MOSSEL BAY MTHATHA

021 021 021 021 043 044 042 053 044 047

948-0144 552-7448 425-4683 683-1874 726-1000 884-1111 293-5000 807-9400 695-3090 502-0500

N1 CITY 021 595-4044 PAARL 021 872-9920 PORT ELIZABETH 041 363-9160 NEW STORE: PARKLANDS CPT CONTACT DETAILS 021-554 2201 SOMERSET MALL 021 852-5200 STELLENBOSCH 021 887-6183 TOKAI 021 713-0579 WORCESTER 023 347-0217

TWT/1253/01/ADS24 Copyright © 2012

• TERMS AND CONDITIONS APPLY • THE CONTINENTAL - BEAM-E PROMOTION STARTS 21 JUNE 2012 TO 04 AUGUST 2012 • FLEET CARDS WELCOME • PRICES ARE FOR CASH OR CREDIT CARD UNLESS OTHERWISE STATED • AVAILABLE AT TIGER WHEEL & TYRE SOUTH AFRICA ONLY • ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 14 • Dinsdag 17 Julie 2012 | Tel. 021 887 2840

Pieter Langeveldt says ‘merci’ Pieter Langeveldt Primary School in Cloetesville has received a gift all the way from France. David and Steffanie Malagu from the town of Châtellerault in the south of France delivered sports clothing for the pupils last Tuesday morning. The gift is from the Châtellerault Rugby Club, which has ties with Stellenbosch stretching back more than 20 years. The club has toured the area twice, and has hosted clubs from Stellenbosch in France. Seen here (back row, from left) are Steffanie and David Malagu and their daughter Lila, along with Theresa Adriaanse, Andrew Cyster (principal of Pieter Langeveldt), Allister Adriaanse and (standing in front) Joney Isaacs, wearing some of the new clothing from France. Theresa and Allister have two sons, Lee and Alexis, who are at present playing professional rugby in France. PHOTO: GERRIT SCHAAFSMA

Suksesvolle fietstoer vir GMAC EUNICE VISAGIE DIE doelvan die liefdadigheidsorganisasie Give me a Chance (GMAC) is om 2 000 kinders van die Stellenbosch-omgewing aan te neem. Delarey Brugman en sy vrou Sandie van Stellenbosch het in 2004 dié organisasie gestig. Die afgelope Junie-vakansie het sowat 30 fietsryers deel gevorm van die CA2CX-fietstoer van Kaapstad na Knysna oor niks minder nie as 650 km. Die toer is gehou om fondse vir GMAC in te samel. Volgens Brugman wil dié liefdadigheidsorganisasie vir kinders genoeg geld insamel om 2 000 kinders van die Groter Stellenbosch aan te neem en hulle op die manier ’n kans te gee vir ’n beter lewe. Adele Basson van GMAC het gesê dat die fietsryers behoorlik aan die elemente blootgestel is. Hulle het in sonskyn, maar ook sopnat en winderige weer gery.

Hulle het oorgeslaap in onder andere Worcester en Montagu. Basson het verder gesê dat dit ’n baie suksesvolle toer was en dat almal dit baie geniet het. “Almal is darem in een stuk weer tuis,” het sy bygevoeg. Die groep het sowat R40 000 ingesamel.

Tans is GMAC grotendeels betrokke in Kylemore en veral Hoërskool Kylemore deur die kinders op akademiese vlak te help met beurse en hulp na skool. Brugman-hulle wil nou die vlerke van GMAC wyer sprei as net Kylemore en die groot nood in die Groter Stellenbosch ook aanspreek.

Delarey Brugman (links) stigter van Give me a Chance het saam met sowat 30 fietsryers die tog van die Kaap na Knysna aangepak in gure en goeie weersomstandighede en om grond- en teerpad. FOTO’S: VERSKAF

Weber Gedenk Golf Day Bookings for Weber Gedenk Primary School’s 50th anniversary golf day, sponsored by Protea Hotel Stellenbosch, have just opened. The event will take place on Friday 21 September at Stellenbosch Golf Course. Four-balls are available at R2 000, or you can pay R500 per player. Limited spots are available, so please book early to avoid any disappointment. For enquiries, call Gilroy Williams on 0 083 701 2682; you can also send an email to 2 williamsgilroy@gmail.com.

AIKIDO INSTRUCTION: Here Sensei Franco Martufi (left) demonstrates a movement with Justin Horn from Port Elizabeth. Sensei Martufi was visiting from Italy and was one of the instructors at the Aikido Winter Camp held at the Van der Stel sports grounds. Anyone interested in learning about Aikido can call Sensei Ettiene Venter on 082 492 7877. PHOTO: GERRIT SCHAAFSMA


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.