Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 14 • Tuesday 18 December 2012 | Tel. 021 887 2840
Vullishoop brand
Die Stellenbosch munisipale stortingsterrein het Donderdag rondom 15:30 begin brand, en die brandweer het tot laatnag die vlamme probeer blus. Teen Vrydag het dit nog gesmeul. Volgens werkers by die stortingsterrein is hulle nie seker hoe die brand begin het nie aangesien niemand in die area was toe dit ontstaan het nie. FOTO’S: ELBÉ VAN HEERDEN