Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 15 • Tuesday 22 January 2013 | Tel. 021 853 0211
Bokkies pak Maties
Die Suid-Afrikaanse o.20-rugbyspan speel môre om 10:00 in ’n vriendskaplike wedstryd teen die Maties op Paul Roos Gimnasium se Markötter-veld. Hier is die Bokkies se die regtervleuel Luther Obi op die aanval in die wedstryd verlede Vrydag teen UWK. FOTO: EUNICE VISAGIE