Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Tuesday 22 July 2014 | Tel. 021 887 2840
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Spesiale Mandeladag by Pebbles Mandela-dag is landwyd op 18 Julie gevier, ook in Stellenbosch. Eikestadnuus het ook sy deel gedoen en die Pebbles Project by Villiera-wynlandgoed gaan besoek. Híér is middagete vir die kindertjies van die plaas voorberei, gesiggies geverf, en foto’s geneem.
Anneline Piedt hou ’n ogie oor Asonele Tom (5) terwyl Juli Huisamen (regs), haar gesiggie verf.
Die kinders van die Pebbles Project sing ’n liedjie terwyl Ida Qokola (links agter) en Anneline Piedt hulle begelei.