Stellenbosch Gazette 29 Jan 2013

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 15 • Tuesday 29 January 2013 | Tel. 021 887 2840

A pink start for wine festival The first Pick n Pay Women’s Walk in 2013 took place in Stellenbosch as an official event of the Stellenbosch Wine Festival which runs from 25 January until 3 February. More than 2 000 participants winded their way along the route on Stellenbosch mountain for a morning of camaraderie in a 5 km walk in support of breast cancer. Women, children and men dressed as women all came out in their support for the Pink Drive. PHOTO: CARMEN TAYLOR

The Stellenbosch Wine Festival was launched with a parade of marching bands that took to the streets, followed by tractors, buggies and trailers carrying farm workers from each wine farm. The Harvest Parade started at Paul Roos Gymnasium and slowly winded its way through town. PHOTOS: ELBÉ VAN HEERDEN

Here (from left) are Ronell Muller, Charlotte Muller and Roleen Muller from Mooiplaas on their tractor trailer.

Several marching bands, including the Western Province Marching Association, took part in the parade through Stellenbosch.


2

News - Nuus

Stellenbosch Gazette

Twee beseer in brand ’n Huis in Idasvallei is in puin gelê ná ’n brand gisteroggend, terwyl twee veldbrande teen druktyd steeds gewoed het. Volgens assistent-brandweerhoof, Wayne Smith, het hulle om 09:24 ’n oproep gekry na Juffenbruchstraat, Idasvallei, waar ’n werkswinkel aan die brand geslaan het. “Die brand het vinnig versprei en die werkswinkel sowel as twee voertuie is verwoes. Die huise aan weerskant van die werkswinkel het ook skade opgedoen. “ ’n Man moes met ernstige brandwonde na die Stellenbosch-hospitaal geneem word.” ’n Brand het Sondag omstreeks 20:30 in die Jan S. Maraisnatuurreservaat ontstaan en die Stellenbosch-brandweerdiens het Maandag steeds gesukkel om dit in bedwang te bring. Intussen het ’n tweede brand Sondag op Franschhoek-berg ontstaan. ’n Sterk suidoostewind het die brand aangevuur en die brandweer gestuit in hul poging om die brand onder beheer te kry. Teen druktyd was die brand steeds aan die gang.

Die brand wat in die Jan S. Marais-natuurreservaat gewoed het die naweek het groot skade aangerig. FOTO: NOLAN POOL

Tuesday 29 January 2013

Verlaag jou petrolgebruik Die hoë petrolprys is steeds een van die vernaamste redes hoekom verbruikers sukkel met hul maandelikse uitgawes. Petrolprys het Januarie met 15c gedaal, maar die prys is steeds baie hoog vir die gemiddelde verbruiker in SuidAfrika. “Ongeag die prysaanpassing in Desember het motoriste steeds sowat R1 meer per liter as verlede jaar betaal,” sê Ricardo Coetzee, woordvoerder vir die korttermynversekeraar Virseker. “So, hoewel ’n verlaging welkom is, sal dit nie veel verligting bied vir die gemiddelde vakansieganger nie. “Verbruikers kan meer doen om hul brandstofkoste te besnoei deur ’n brandstofdoeltreffende bestuurstyl aan te leer.” Coetzee sê die goeie onderhoud van ’n voertuig is die eerste en belangrikste tree na ’n brandstofdoeltreffende bestuurstyl. “Jou voertuig se toestand is ’n sleutelfaktor in brandstofverbruik. ’n Voertuig wat ordentlik in stand gehou word, loop doeltreffender, maar is ook meer brandstofdoeltreffend. “Versien jou voertuig gereeld, veral voor ’n lang reis, om te verseker hy’s in die beste moontlike toestand. “Die toestand van die bande is ook belangrik. “ ’n Voertuig se brandstofverbruik kan met tot 10% vermeerder as die bande te pap gepomp is. “Deur te verseker die banddruk is korrek en die bande te laat balanseer, maak jy jou voertuig nie net veiliger nie, maar ook doeltreffender wanneer dit by verbruik kom. “Die volgende faktor in die vermindering van brandstofverbruik is die bestuurstyl,” sê Coetzee. “Die manier waarop jy bestuur, kan jou voertuig se brandstofverbruik met tot 30% beïnvloed. Dis nogal baie.” Virseker bied die volgende wenke vir groter brandstofdoeltreffendheid: ) Vermy harde versnelling en ’n stop-ry-styl, want dan suig jou voertuig behoorlik brandstof. ) Ry stadiger. Hoë spoed verhoog brandstofverbruik en CO2uitlate. Teen 110 km/h verbruik ’n voertuig tot 25% meer brandstof as teen 90 km/h. ) Ry in die hoogste rat moontlik, maar sonder dat die enjin swaarkry.

Om teen 60 km/h in derde rat te ry is nie so doeltreffend as om dit in vierde rat te doen nie. ) Skakel op die korrekte oomblik na ’n hoër rat oor: Teen 2 500r/min. vir petrolenjins en teen 2 000r/min. vir dieselenjins. ) Handhaaf die snelheid eerder as om nou vinniger, dán stadiger te ry. Benut die snelheidsbeheerfunksie op lang reise. ) Werk vooraf die roete na jou bestemming uit en neem die kortste een sodat jy nie ompad ry en onnodig brandstof verbruik nie. ) Vermy dit om die voertuig onnodig lank te laat luier; dit vermors brandstof. As die verkeer tot stilstand kom, sluit die enjin af terwyl jy wag. ) Moenie met die vensters wyd oop ry nie, veral teen ’n hoë spoed nie, want dit verhoog ’n voertuig se windweerstand en sodoende die brandstofverbruik. ) Gebruik die lugreëlaar oordeelkundig. Of dit ’n meganiese of ’n elketriese een is, dit verhoog brandstofverbruik met tot 10%. Teen snelhede van meer as 80 km/h is dit beter om die lugreëlaar te gebruik as om met die vensters oop te ry. ) Vermy die gebruik van elektriese toestelle soos selfoon-laaiers, want dit verhoog ook brandstofverbruik. ) Moenie onnodige goed saamry nie. Hoe swaarder die voertuig, hoe dorser is hy. ) Maak vol wanneer die tenk half is om te keer dat te veel brandstof verdamp. ) Maak vroegoggend vol wanneer die grondtemperatuur nog laag is. Vulstasies se tenks is ondergronds en hoe kouer die grond, hoe hoër is die brandstof se digtheid. ) Maak seker die wielsporing is korrek. ) Maak seker die bande is tot die korrekte drukking gepomp. Dit verminder nie net brandstofverbruik nie, maar verleng hul gebruik en verbeter hantering.

KARMIEN KRUTH

Help gee sop hier

Ondersteun deur

Stellenbosch-nagskuiling het vrywilligers nodig om sop te kook vir die haweloses wat by die skuiling woon. Stellenbossers kan deel word van ’n span wat ses keer ’n jaar sop aan die skuiling verskaf. Bel Tilda Schoonwinkel by 021 887 2421/072 253 0402 of Gideon by 021 886 6173.


Tuesday 29 January 2013

News - Nuus

Eerste generasie Maties by kamp verwelkom wêreld praat deur die loop van die kamp met die studente oor ’n wye reeks onderwerpe. Een van die sprekers, prof. Arnold Schoonwinkel, US-viserektor Leer en Onderrig, het hulle aangemoedig om voluit student te wees. Só het dr. Llewellyn MacMaster, studentede- “Sukses word nie net bepaal deur studente se kaan aan die Universiteit Stellenbosch (US), talent en harde werk, of interessante lesings onlangs 225 eerstejaarstudente by die US se aangebied deur bekwame dosente nie, maar is jaarlikse Eerste Generasie-sukseskamp ver- ’n proses wat bemeester kan word,” het hy gesê. Ten einde groepwerk en gespreksessies te fawelkom. Die kamp is van 18 tot 22 Januarie gesiliteer, word die stuhou. dente in agt ‘dorpies’ Die sukseskamp, ingedeel – vernoem na wat verlede jaar vir agt ikoniese Suid-Afridie eerste keer aangekaners naamlik Beyers bied is, wil studente Naudé, Evita Bezuiwat die eerste lid van denhout, Desmond Tuhul gesin is om aan tu, Mamphela Ramphedie US te studeer, le, Antjie Krog, Nelson help om verskeie perMandela, Albertina Sisoonlike en akadesulu en Steve Biko. miese uitdagings te ’n Aantal opwindenoorkom en hulle die de geleenthede maak beste geleentheid deel van die kamp uit. bied om in alle sfere Dit sluit in ’n wandelvan studentelewe suksesvol te wees. Dr. Llewellyn MacMaster verwelkom eerste generasie- tog deur Stellenbosch en in die berggronde Voorts stel die studente by die sukseskamp. kamp studente aan FOTO: ANTON JORDAAN aan die voet van die Stellenboschberg, ’n verskeie aspekte van die lewe op kampus soos leierskap, kritiese in- inligtingsresies op kampus, film- en talentverteraksie, studietegnieke en finansiële bestuur tonings en waterpret. Ouers van eerste generasie Maties het ook bloot. Volgens Clinton du Preez, voorsitter van die verlede Vrydagmiddag ’n verwelkomingsete US-studenteraad, is die sukseskamp een van saam met Beryl Botman, die vrou van die USrektor en visekanselier, prof. Russel Botman, die US se beste inisiatiewe. “Die terugvoering wat ons kry getuig van die geniet. Dr. Greg Ricks, senior genoot aan die US en onskatbare waarde wat hierdie kamp tot akademiese, sosiale en algemene gereedheid vir voormalige studentedekaan vir meer as 30 jaar aan universiteite in die VSA, fasiliteer die universiteit byvoeg.” Sprekers vanuit die universiteit en die sport- kamp.

“Ons bied julle ’n uitstekende geleentheid om suksesvol te wees. Geniet die tyd hier, want dit gaan ’n ervaring van ’n leeftyd wees.”

Stellenbosch Gazette

3

Gemeenskap wys kunstalent Geskiedenis is Vrydagaand, 18 Januarie in die Idasvallei-biblioteeksaal gemaak toe ses kunstenaars uit die gemeenskap, en een van ’n naburige plaas, hul kunswerk hier uitgestal het. Die deelnemers het elk slegs ses kunsklasse van drie uur elk onder leiding van dr. Margot Steyn en Marieke Kruger gehad. Die doel van die klasse was om belangstellendes uit Stellenbosse woonbuurte op te lei om hulle kunstalent uit te bou, sodat hulle Hier (van links) is Marieke Kruger (kunsklas-fasiliteerder), Josephine Sephul kunsprodukte kan ver- tember, Eduard September, Winifed Seigels, raadslid Martin Smuts (onkoop. Die geld vir die kur- derburgemeester), Gift Koper, wyksraadslid Nateshia Mcombring,Sylvia susse is deur die Lotto be- Jephta, Diana Williamsen en dr. Margot Steyn FOTO: VERSKAF kom. Die plaaslike kunsvereniging het ook die US Woordfees uitgestal te word en sal ook projek ondersteun en wyksraadslid Nateshia daar te koop wees. Twee belowende jong kunstenaars, JoseMcombring, wie ook uitgestal het, het die gebruik van die biblioteeksaal op Saterdae gefa- phine September van ’n plaas naby Bottelary en Gift Koper van Lindida, sal ook gedurende siliteer. Tien skilderye is gekies om vanjaar by die die Woordfees uitstal.

Soirees hervat op 13 Februarie

Register for dance classes

Die Stellenbosch Street Soirees, wat op Woensdae in die onderste deel van Kerkstraat gehou word, sal tot en met 13 Februarie 2013 afgestel wees om plek te maak vir die Stellenbosch-wynfees. Vir meer inligting bel 021 886 8275/021 886 4310 of besoek www.wineroute.co.za.

Langarm and ballroom classes will be held in Stellenbosch this year. Registration for the classes will take place on Tuesday 29 January from 18:30 to 19:30 in the Red Cross/Child Welfare Hall in town. Registration fees are R10 per person. For further details please call Manina on 084 293 1811 or Winston on 077 425 4455.

PLUS EARN POINTS

Franschhoek

BIG PRIcE THE

DROP

Garnish & décor not included.

Bulk Pork Pack

(Consists of: roast, Braai Chops, rashers & stew Cuts) per kg

3199 PnP Fresh Whole Chicken in Tray per kg

1099

1599

1999

1499

1999

1699

Clover Mmmilk Full Cream Vanilla 1 litre

each

DairyBelle easy slice Cheddar or Gouda 200g

Rama original Margarine Brick 500g

nature’s garden supersweet Corn 1kg

Always there for you

eskort shoulder Bacon 250g

675

sasko Brown Toastie Bread 700g

entry details are available at Pick n Pay stores

each

sunlight dishwashing liquid assorted 750ml (excluding

antibacterial)

PRICes VALID 29 JAnuARY - 3 FeBRuARY 2013 PIck N PAy FRANScHHOEk DAILy ONLy 23 huguenot stReet FRAnsChhoek. ContACt numBeR: 021 876 3931

pick n pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. advertised prices are inclusive of VaT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

PLus earn 500 smart shopper bonus points

1599

when you buy 2 Axe aerosol deodorants, one of which must be an Apollo.

Each each

Axe Deodorant assorted,150ml

www.picknpay.co.za

Please Recycle

CustomeR CARe

Toll Free: 0800 11 22 88

(landline only. Cellphone raTes apply)

1175171B

46

99


4

Stellenbosch Gazette

Advertisement - Advertensie

Tuesday 29 January 2013

HERREGISTRASIE Herregistrasie begin op 14 Januarie 2013 vir alle begunstigdes wat hul toelaes by die Bank ontvang asook diegene wie hul toelaes in kontant of by die Poskantoor ontvang en nog nie herregistreer is nie. Vind inligting oor die herregistrasiesale op die keersy van die brosjure A. WIE MOET HERREGISTREER? Begunstigdes van maatskaplike toelaes wat hul toelaes in hul bankrekening ontvang moet herrregistreer. Begunstigdes wat oor 'n SASSA kaart of SEKULULA kaart beskik of hul toelae by die Poskantoor ontvang moet ook herregistreer as hulle nie gedurende 2012 herregistreer het nie. Kinders wat 'n Kinderondersteuningtoelaag, Pleegkindtoelaag en Sorgafhanklikheidstoelaag ontvang moet saam met hul ouers of versorgers geregistreer word. B. WAT GAAN TYDENS DIE HERREGISTRASIE GEBEUR? • U besonderhede gaan opdateer word • U vingerafdrukke gaan geneem word • U sal 'n nuwe SASSA betaalkaart ontvang C. WAT MOET BEGUNSTIGDES VIR HERREGISTRASIE SAAMBRING? • Identiteitsdokument • SASSA kaart • U kontak telefoonnommer/s • Naam en kontak telefoonnommer van 'n familielid • Bevestiging van u woonadres

KINDERONDERSTEUNINGSTOELAAG • Geboortesertifikaat van kinders jonger as 16 jaar oud • Geboortesertifikaat EN identiteitsdokument van kinders 16 jaar en ouer PLEEGKINDTOELAAG • Geboortesertifikaat/e van kinders jonger as 16 jaar oud • Geboortesertifikaat/e EN identiteitsdokumente van kinders 16 jaar en ouer • Hofbevel HERREGISTRASIE KAN NIE VOLTOOI WORD SONDER BOVERMELDE DOKUMENTE NIE Skoolgaande kinders sal slegs na 14h30 by herregistrasiesale met hul ouers / versorgers gehelp word. Begunstigdes, insluitend sorgafhanklike kinders, wat weens 'n siektetoestand nie kan herregistreer nie MOET reëlings vir n tuisbesoek tref (wat later gedoen sal word) NAVRAE: (021) 469 0206/07 of Tolvrye nommers: SASSA - 0800 60 10 11 / CPS - 0800 60 01 60

NEEM ASSEBLIEF KENNIS: • Herregistreer by ‘n Herregistrasiepunt naaste aan waar u woon. • Besoek die herregistrasiepunte volgens die laaste syfer van u ID. By VASTE HERREGISTRASIEPUNTE maak verder gebruik van die maand waarin u verjaar as ‘n riglyn om te bepaal op watter dag van die week u moet herregistreer.

VOORBEELD: AAs die laaste syfer van u ID 1 is, moet u die Huguenot Gemeenskapssaal herregistrasiepunt van 14 – 23 Januarie 2013 besoek


Tuesday 29 January 2013

Advertisement - Advertensie

Stellenbosch Gazette

5


6

Classifieds

Stellenbosch Gazette

Ons Gee Om. Stellenbosch het menige welsyn- en gemeenskapsorganisasies wat op die ondersteuning van die gemeenskap staat maak om hulle goeie werk voort te sit. Hier volg die organisasies se dringende behoeftes: ) Stellenbosch-nagskuiling: Enige kosware soos grondboontjiebotter, konfyt, botter of margarine, vissmeer, blikkieskos, koffie, poeiermelk en droë sopbestanddele is nodig. 0 021 886 6173. ) Safe House Stellenbosch: Meestal vroue wat na die Safe House kom, kom basies met net die klere aan hulle lyf. Onderklere vir dames (medium) en vir seuns en meisies (3 tot 6 jaar) is nodig. Toiletware soos deodorant, roll-on, sjampoo, handdoeke vir kinders, skoene van enige grootte en enige ou eetkamerstoele is ook nodig. 0 021 883 2574. ) Stellenbosch-voedingsaksie: Brood (vir skool-kospakkies), grondboontjiebotter, ingemaakte vis/vleis, mayonnaise en droë bestanddele soos sopmengsels, rys, macaroni, samp en mieliemeel word benodig. Hulle is ook dringend op soek na deurskynende plastiek slaaibakkies met deksels om vir skoliere bakkies ingemaakte vrugte saam met hulle kospakkies te gee. 0 021 886 8986 of 071 322 0747. ) Huis Horison: Alle inwoners word herinner om hulle herwinbare artikels na Huis Horison te bring. Alle soorte papier en glas is vir hulle ’n goeie bron van inkomste. Die handwerk-afdeling het ook ’n behoefte aan items soos

houthangers, kant, watteersel (vulstof), katoenmateriaal en wol. 0 021 887 5080. ) Jeuguitreik kinder- en jeugsorgsentrum: Blikkieskos, brood, broodsmere, twee strykysters en twee strykplanke word hier benodig. 0 021 886 6216. ) Stellenbosch-hospies: Vrywilligers wat handwerkklasse kan aanbied word benodig. 0 021 886 5994. ) Kayamandi Women and Children Project (trauma room): Kaste vir klere en linne; liasseerkabinet, toiletware soos seep, haarwasmiddel en tandeborsels en tandepasta vir mishandelde vroue; babadoeke; klere, linne en handdoeke vir vroue en kinders; breekgoed en kombuis-toerusting en potplante. Laai skenkings af by Baruch Guesthouse, Rhodes-Noordstraat 35, Die Boord of bel Natalie Scheepers 0 076 753 7766 of Gladys Bakubaku 0 074 717 9676. ) Stellenbosch-werksentrum vir volwasse persone met gestremdhede: Daar is ’n behoefte aan verf om hul gebou op te knap. 0 021 887 8688. ) Marcelino Singh-stigting: Brood, broodsmere, vars groente en pasta. Frank Rhode: 0 021 889 9555/072 888 7188. ) Kindersorg SA, Stellenbosch: Kantoorstoele, nie-bederfbare voedsel en klere is nodig. 0 021 887 2816. ) Ikhaya Trust Centre: Kryte, werkboeke vir kinders en matte vir leeshoekies in die klaskamers. 0 021 889 8774. ) ACVV Stellenbosch: Warm komberse en klere. 0 021 887 6959. Rig navrae en versoeke aan Samantha van den Berg by 021 887 2840 of e-pos haar by samantha.vandenberg@eikestadnuus.com.

Tuesday 29 January 2013

25 Januarie – 3 Februarie )Stellenbosch Wynfees. Geborg deur Pick n Pay. Kaartjies beskikbaar vanaf R150, sluit wynglas, wynproeë en pendeldiens-kaartjie in. Besoek www.stellenboschwinefestival.co.za of bel 021 426 5775/021 886 8275 vir nadere besonderhede.

29 Januarie )Alkoholiste Anoniem (AA Stellenbosch Sentraal) ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 293 3967.

31 Januarie )Reik na Herstel-borskankersteungroep byeen. 09:30 vir 10:00, Vergelegen Mediclinicraadsaal. Anel Kirsten sal oor die onderwerp

“Borskanker – ontsnap van die Westerse dieet” gesels. 0 082 357 0497. )Alkoholiste Anoniem (AA) sowel as Alanon, ter ondersteuning van familie en vriende van verslaafdes, ontmoet 20:15 in die NG Kerk Stellenbosch-Wes in Alexanderstraat. 0 084 293 3967 of 021 889 5791.

2 February )Stellenbosch Hiking Club 9 km hike in Wolwekloof, Franschhoek. Bring bathing suits. Meet 07:00 for 07:15 opposite the Conservatory, in front of the JS Marais building in Victoria Street. Cost: R20 for non-members, R20 a permit and R40 towards petrol for those wanting a lift. Numbers are limited. Willie Huggett: 0 021 876 2490/083 453 9191 or send an email to huggett@netactive.co.za.

15 Februarie )Weber Gedenk Primêre Skool bied hulle jaarlikse Valentynsbal in die skoolsaal in Jamestown aan. Begin 20:00. Montreal Sounds sal musiek maak. Koste is R60 per persoon. Bring eie piekniekmandjie en xyz. 0 021 880 0286.

Inside story on diets Golf day for Badisa The Nutritional Support Group will hold a talk on 5 February at 18:00 in the Vergelegen Mediclinic restaurant. Caryn Straker, a clinical dietitian’s topic will be “Popular diets – the inside story”. Entrance is free. Bring along R5 to enter our raffle to win a nutritional goodie bag. Bookings: Tracy, 021 851 6228.

www.olx.co.za | www.eikestadnuus.co.za

PERSOONLIKE DIENSTE 36

Kindervermaak Children’s Entertainment JUMPING CASTLES Choose your theme! We deliver, erect & collect. 072 411 6416

ALGEMENE DIENSTE 140

Elektriese Herstelwerk Electrical Repairs ALLE HERSTEL van yskaste, vrieskaste en alle tipe wasmasjiene. Gas hervul vanaf R150. Skakel 076 919 0596. APPLIANCE REPAIRS Specialize Speedqueen and Whirlpool repairs. Plus do all other makes of washing machines, fridges, stoves etc. Contact 072 843 2219.

Join Badisa Tygerberg in the fight against poverty and child abuse by taking part in their annual fund-raiser golf day on 1 March at the Bellville Golf Club. The entrance fee is R 1 200 per fourball team and/or R1 200 to sponsor a tee. For more information call With-it Marketing & Events on 076 614 2317orFransieatBadisaTygerbergon0219399120.

Eikestadnuus 021 887 2840

EERSTEJAARS ARRIVEER: Duisende eerstejaarstudente en hulle ouers het verlede Donderdag (24 Januarie) op die Danie Craven-stadion toegesak vir die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingseremonie. Die studente het voor die tyd eers ’n paar krete geleer, veral gerig op die komende Varsity Cup, waarna hulle amptelik deur die US-rektor en visekanselier, prof. Russel Botman, welkom geheet is.

FRIDGE / FREEZER/AIRCON We buy & sell fridges No call out fee/Promt service 076 552 0272 www.fridgefreezermobile. co.za

FOTO: JUSTIN ALBERTS

Students can still enter for SciMathUS programme

1141

Algemene Dienste General Services Finance available - No Deposit

Send E-mail for smalls to: smalls@ eikestadnuus. com

smalls@eikestadnuus.com

Spesiale dienste

Prospective students who need to improve their scores in mathematics and physical sciences still have an opportunity to enter the Stellenbosch University’s (SU) successful SciMathUS programme. The SciMathUS programme offers talented and motivated students, who are educationally disadvantaged and who did not qualify to be admitted to university programmes, a second chance to do so. Students may apply for SciMathUS if they have passed Grade 12 with a minimum of 50% in Afrikaans or English, a minimum of 30% in mathematics and physical sciences, or 80% in mathematical literacy and also 50% in any four of the subjects designated for university admission. The students in mathematics and physical sciences rewrite the Grade 12 examination in these two subjects at the end of the year. The biggest increases in the 2012 class results were 52 percentage points in physical sciences and 34 percentage points in mathematics. The highest score in mathematics was 90%, with 88% in physical sciences. The accounting students write an accounting examination set by the SU’s faculty of economic and management sciences.

They also have to pass an introductory course in economics and rewrite the Grade 12 examination in mathematics. “None of these students qualified for higher education at the beginning of 2012. Now 75% of these students obtained results to qualify for higher education,” said Nokwanda Siyengo, SciMathUS programme manager. The first two medical doctors out of the SciMathUS programme completed their second year of community service at the end of 2012. Both these two women are now fully qualified doctors. Sixteen former SciMathUS students are qualified engineers, while 27 obtained degrees in commerce-related fields. Four of them are busy with board exams to qualify as accountants. The next SciMathUS programme will start on 6 February. A registration fee of R5 000 per student is payable in 2013. Financial support, however, is provided to qualifying students. Accommodation is also available to a number of students. Prospective students may apply for the programme up to 31 January. Application forms can be downloaded from www.imstus.sun.ac.za/scimathus.html or call 021 808 2301 / 021 808 3032 for more information..


Dinsdag 29 Januarie 2013

Advertisement - Advertensie

Stellenbosch Gazette

7


Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 15 • Dinsdag 29 Januarie 2013 | Tel. 021 887 2840

Entries open for the 27 for Freedom event

Get out your walking or running shoes. The 27 for Freedom event will be held on Saturday 9 February at Drakenstein Correctional Centre as a reminder of Nelson Mandela’s unprecedented quest for dignity and justice for all. The event comprises running and walking categories. Plus, there will be plenty of entertainment to get you moving.

The fourth annual 27 for Freedom event will be hosted by the Department of Correctional Services with Drakenstein Municipality and Cape Winelands District Municipality and is proudly supported by Huisgenoot, YOU and DRUM. The event consists of three categories at

distances that can be either walked or run, 5 km, 10 km and 27 km, as well as the fun 50 m toddlers’ run. There is four easy ways to enter: ) Online at www.topevents.co.za. ) In-store at select Sportsman’s Warehouse stores in Western Cape. ) Fax your completed entry form with your deposit slip to 021 510 7230. ) Hand deliver to the municipal offices in Paarl. All proceeds will be donated to charity. To celebrate Nelson Mandela’s legacy and support this worthy cause, enter before 3 February. For more information, go to www.topevents.co.za or call 021-511-7130.

Let’s Play erken prestasies Vanjaar gaan Eikestadnuus nie net erkenning gee aan die plaaslike skole se individuele sportsterre nie, maar ook die spanne wat uitblink. Die maandelikse Let’s Play/Eikestadnuus sportster van die maand begin saam met die aanvang van die skole en nominasies vir Januarie moet voor of op Maandag 28 Januarie ingedien word. In 2013 wil Eikestadnuus egter skole aanmoedig om ook sportspanne te nomineer vir die sportspan van die maand-kompetisie. Alle nominasies moet aan eunice.visagie@eikestadnuus.com gestuur word. Vir nadere besonderhede bel Eikestadnuus by 021 887 2840.

MATIES KLOP BOKKIES: Die Maties het hul voorbereiding vir die Varsitybeker-rugbyreeks voortgesit verlede week met ’n sege oor die Suid-Afrikaanse o.20-span in ’n vriendskaplike wedstryd. Hier val die Maties-haker Neethling Gericke, oor vir ’n drie. FOTO’S: EUNICE VISAGIE

Rugbyklubs begin voorbereiding ) Die Stellenbosch Coronations-rugbyklub se voorbereiding vir die nuwe seisoen het begin. Belangstellendes moet elke Dinsdag en Donderdag om 19:00 by die Idasvallei-sportgronde bymekaarkom. Huidige en nuwe spelers is welkom. Vir meer besonderhede bel die afrigter Riaan Pietersen 0 071 848 7919. ) Van der Stel-rugbyklub se voorbereiding het die afgelope week begin. Oefeninge is op Dinsdae om 18:30 by die Van der Stel-sportgronde. Nuwe en oud-spelers is baie welkom. Die klub het drie senior spanne en daar sal weer ’n o.20-span wees.

Bel Werner Truter 0 082 563 1210 en Hendre Smit 0 082 874 3995. ) Cloetesville-rugbyklub nooi alle huidige spelers en belangstellendes na sy oefeninge om 18:00 by die Cloetesville-sportvelde. Alle spelers en lede word ook na die algemene jaarvergadering en verkiesing op 29 Januarie om 19:00 by die Cloetesville-sportveld se klubhuis uitgenooi. Bel Joseph Fillies 0 082 6755 471. ) Pniel Villagers het ook reeds met hul voorbereiding begin. Alle belangstellendes moet Maandae, Dinsdae en Donderdae bymekaar kom. Bel Winston Stubbs 0 082 474 4131.

Excelsiors-rugby se oefening begin Die Excelsiors-rugbyklub oefen op Maandae en Woensdae om 18:30 by die Cloetesville-sportvelde. Alle oud- en nuwe spelers is welkom asook belangstellendes om die oefeninge by te woon en by die klub aan te sluit. Bel H. Daniels 0 072 816 2085.

Hier slaan die Jong Bokkies se Sylvian Mahuza, ’n gaping teen Maties.

Huis Horison hou gholfdag Alle gholfspelers word genooi om vanjaar aan Huis Horison se gholfdag op 25 April deel te neem. Die gholfdag word op die Stellenboschgholfbaan gehou. Spelers sal deur hul deelname ’n positiewe verskil maak in die lewe van mense met ’n primêre intellektuele gestremdheid. Huis Horison is ’n residensiële en beskutte-werksentrum wat ’n tuiste bied aan 100 volwasse persone en nog ’n aantal dagwerkers. Die sentrum is ’n Artikel 21-maatskappy wat vir sy eie fondse verantwoordelik is. Die aktiwiteite is op holistiese en kliëntge-

sentreerde diens gerig. Die gholfdag is ’n vierbal-kompetisie en die koste is R3 000 per vierbal. Die afslaantyd is 12:00. Die koste sluit 18 gate gholf op die Stellenbosch-gholfbaan, ’n halfweghuis, aandete en ’n prysuitdeling in. Elke speler sal ook ’n geskenk van Huis Horison ontvang. Daar sal baie pryse te wen wees en lootjies kan ook uitgeneem word. Bel Sonja de Klerk by 021 887 5080 of stuur ’n e-pos na projekte@huishorison.org.za vir meer inligting of om in te skryf. Inskrywings moet voor of op 1 April gedoen word.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.