Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Tuesday 2 September 2014 | Tel. 021 853 0211
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Dis LENTE! Lentedag: Leerders van Idasvallei Primêr het gesorg dat hulle
met kleurvolle blommetjies by die skool pronk om die eerste dag van lente te vier. Dit was dalk te koud vir wit kleertjies, maar met die sonnetjie wat so lekker geskyn het, kon hulle seker nie wag om buite te speel nie. Die leerders is agter (van links) Roneill Azer, Zoë de Vries, Layla Fredericks en Isabella Jaap, en voor staan Tezhré Mezichel en Jodie Stokes. FOTO: SHAWN VALENTINE