Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
ADVERTISE NOW! CONTACT FRAN ON 021 8872840
READ IT, LIVE IT | LEES DIT, BELEEF DIT
Year 12 • Tuesday 31 January 2012 | Tel. 021 887 2840
FREE • GRATIS BINNE BINNE .. INSIDE INSIDE
2 keer ongelukkig 12 000km for sick animals animals
Try this rich oxtail potjie recipe recipe
Vir die tweede keer in twee weke was ’n brandweerwa van Stellenbosch by ’n ongeluk betrokke. Dié ongeluk, wat Sondagaand kort voor middernag in Lanquedoc plaasgevind het, het nóg ’n voertuig van die Stellenbosch se brandweerdiens geëis. Dié brandweerwa was na bewering op pad om water op te laai. ’n Vaal-kleurige voertuig het blykbaar in Lanquedoc voor die brandweerwa ingeswaai en toe die reddingsvoertuig uitswaai, het dit teen ’n huis tot stilstand gekom. Hierdie ongeluk volg twee weke nadat ’n brandweerwa (inlas-foto) op pad na ’n brand omgeslaan het by die Tennantville-verkeersligte, toe die bestuurder regs wou draai in die rigting van Klapmuts.
2
5
Jong Proteas gee helpende hand 8