Stellenbosch gazette 4 feb 2014

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 4 February 2014 | Tel. 021 887 2840

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Maties gee terug

Duisende nuwe studente het verlede Donderdag aan die Universiteit Stellenbosch (US) se 2014 MAD² Gemeenskapsinteraksie-oggend deelgeneem. Koshuise en privaatwyke het nie net uitreik-aksies vir skole gereël nie, maar het ook die geleentheid gekry om hul gemeenskapsinteraksie-projekte vir die jaar aan hul inwoners bekend te stel. Hanru du Plessis en Christopher van der Meulen van die Eendrag-manskoshuis het saam met Cheslin Williams en Corne Abrahams (heel voor), leerders van Vlottenburg Primêr, en ander kinders aan die pretdag deelgeneem. Lees die berig op bl. 7.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.