Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore
Year 16 • Tuesday 5 August 2014 | Tel. 021 887 2840
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi
Omstanders loer na die vlamme in Fresnostraat, Jamestown.
FOTO’S: ELWIN SEPTEMBER
Hutte gaan op in vlamme
’n Brand het Sondagmiddag in Fresnostraat, Jamestown uitgebreek en drie opslaanhutte het in die slag gebly.
Die brandweer bring die brand onder beheer.
se
Tasso Steyn, Stellenbosch assistent-brandweerhoof:
operasioneel sê dat brandweerman Chris Mertz omstreeks 17:37 ’n oproep ontvang het, dat daar ’n brand is. “Hy en nege brandweerbeamptes het na die toneel gejaag. Toe hulle daar kom, was al drie hutte al vernietig.
“Als het uitgebrand, maar al die inwoners was darem ongedeerd.” Die brandweerbeamptes het binne 14 minute die brand geblus. Die oorsaak van die brand is steeds onbekend.