Stellenbosch Gazette 7 August 2012

Page 1

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 14 • Tuesday 7 August 2012 | Tel. 021 887 2840

Pniel op die wenpad

PNIEL VILLAGERS OP VOLLE VAART: Pniel Villagers se rugbyspan het die afgelope naweek teen Hands & Hearts in Pniel gespeel. Die tuisspan het ’n briljante vertoning gelewer en die besoekers met 32-24 kaf gedraf. Hier is Wayne Mansfield met die bal in die hand en Shane de Wet en John-Paul Robyn wat gereed is om ondersteuning te bied. ’n Foto van Pniel Villagers se eerste span verskyn in Vrydag se uitgawe van die Eikestadnuus. FOTO: EUNICE VISAGIE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.