Swartland
LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT
Year 13 • 3 February 2015 | Tel. 022 482 3817
nuus@swartlandgazette.com bolandgazette.co.za
Groot pret by kleuresport
Frans Maritz(regs) hardloop verlede Maandag saam met leerders van die Christelike Privaatskool Malmesbury gedurende die skool se jaarlikse kleuresport-byeenkoms. Langs hom hardloop sy dogter Mila. FOTO: ARENDI WILLERS PHOTOGRAPHY
Chatsworth het nuwe skool broodnodig
LIZETTE SMIT
CHATSWORTH - “Ons het dringend hulp nodig,” het Elgin Hendricks, skoolhoof by die Chatsworth AME Primêre Skool gesê. Dit kom ná ’n besorgde ouer die benarde toestande by dié skool onder die Gazette se aandag gebring het. Buiten die 56 kinders 56 kinders wat gr. 1 en 2-leerders wat gr. 1 en insluit in een klas met een onderwyser, is 2leerders in daar geen sportfasiliDie Chatsworth AME sluit in een teite vir die kinders dricks het voornie en is daar ook nie klas met een spel dat dié syfer ’n personeelkamer of ’n onderwyser verder sal groei. skoolsaal nie. In 2010 was daar so“Wat ons nou dringend wat 221 leerders in die nodig het, is nog ’n voltydse onskool. derwyser en twee assistente wat kan Die rede vir die geweldige toename help met liggaamsopvoeding, nasorg en rekenaargeletterdheid,” het Hen- is die 368 huise wat in 2011 as deel van ’n laekostebehuisingsprojek op dricks verduidelik. Chatsworth het Maandag 19 Janu- Chatsworth gebou is. Kinders wat in die ‘Homeless Estaarie 421 inskrywings gehad wat teen Donderdag 22 Januarie tot 455 ampte- te’ – soos daar oor die algemeen na like inskrywings gegroei het. Hen- verwys word – se informele neder-
Primêre Skool se klasse is tot oorlopens toe vol. setting woon, word ook by Chatsworth ingeskryf, hoewel die meeste van dié kinders na Napahakade in Illingelethu verwys word omdat hulle nie Engels magtig is nie en Chatsworth nie ’n Xhosa-sprekende onderwyser het nie. Hendricks sê die bevolkingsontploffing is in 2010 geïdentifiseer en was die skool glo een van drie skole waarvoor die onderwysdepartement ’n nuwe begroting goedgekeur het. Een van die groot uitdagings is eg-
FOTO: LIZETTE SMIT
ter om geskikte grond vir ’n nuwe skoolgebou te kry. Nog ’n uitdaging is die talle nuwe intrekkers wie se huistaal Engels is en dit dus die kinders se onderrigtaal moet wees. In die verlede was dit nie nodig om Engels eerste taal-onderrig te gee nie. Engelsmedium-onderrig word tans vir gr. 1-leerders aangebied en is ook vir gr. 2-leerders goedgekeur, maar nog nie vir die ander grade nie. Hendricks verduidelik hoe hy vol-
tyds moet klasgee en ook die normale pligte moet verrig wat van ’n skoolhoof verwag word. Die gevolg is dat hy soms nie in die klas kan wees nie, wat ouers ongelukkig maak. Leerders by Chatsworth betaal nie skoolgeld nie en die werkloosheidsyfer is baie hoog, wat beteken die beheerliggaam het nie geld om nog ’n onderwyser aan te stel nie. Volgens Hendricks het sy versoeke aan die onderwysdepartement om nog ’n onderwyser aan te stel, sover op dowe ore geval en is hy na bewering aangeraai om óf die rekenaarkamer te ontruim en as ekstra klaskamer te gebruik, óf die kerk as klaskamer te gebruik. Hendricks is vasbeslote dat die rekenaarkamer nie ontruim sal word nie omdat hy dit as broodnodig ag dat die kinders basiese rekenaarvaardigheid leer. “Ons het in elk geval nie ’n plek waar die rekenaars gestoor kan word nie en die rekenaars word ook in volwasse onderrigklasse gebruik wat by die skool aangebied word,” het hy gesê. . SIEN KOMMENTAAR VAN DIE OWERHEDE OP BL. 2
X1PP22FW-ST030215