Swartland gazette 22 oct 2013

Page 1

Swartland

Year 11 • 22 October 2013 | Tel. 022 482 3817

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Never Despair Superliga kampioene! Die Never Despair-rugbyklub van Malmesbury het die afgelope Saterdag sy staal gewys by Bolandstadion in Wellington waar die finale wedstryde in die Bolandliga vir die seisoen beslis is. Never Despair het koning gekraai oor Delicious van Ceres met ’n eindtelling van 41 (24) - 21 (7). Never Despair sal in die volgende rugbyseisoen in die Premierliga meeding.FOTO: JACO VAN WYK

Slim kameras op R27

LIZETTE SMIT

Nicky Visser, waarnemende hoof van die provinsiale verkeersdepartement op Vredenburg (naaste aan die kamera), luister na Robin Carlisle (met die pet), die Wes-Kaapse minister van vervoer en openbare werke, terwyl Tijmen van Essen (verste van die kamera), gesels met Kevin October. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Robin Carlisle, die Wes-Kaapse minister van vervoer en openbare werke, het deelgeneem aan die padblokkade wat Sondag op die Weskuspad gehou is.

YZERFONTEIN – Dit is ’n kamera-stelsel wat die gemiddelde spoed oor ’n spesifieke afstand meet wat beteken motoriste wat stadiger ry wanneer hulle ’n spoedkamera sien, net om ’n paar meter verder vinniger te ry, se dae is getel. Die Wes-Kaapse minister van vervoer en openbare werke, Robin Carlisle, het Sondag deur middel van ’n padblokkade omtrent 13 km van die Darling/Yzerfontein-aansluiting op die Weskuspad in die rigting Langebaan, dié kameras amptelik bekendgestel. Die ASOD-stelsel (Average Speed Over Distance) op die R27 is die derde fase in die inwerkingstelling van hierdie stelsel met groot suksesse wat reeds in fase een en twee behaal word. Die eerste fase is in Oktober 2011 opgerig tussen Beaufort-Wes en Aberdeen (R61) – toevallig ook die langste kamera-netwerk van sy soort in die wêreld – en beslaan 71,6km. Die tweede fase is in Desember 2012 tussen Beaufort-Wes en Drie Susters opgestel wat 31,7km beslaan. Die kamera-stelsel is volgens Carlisle op paaie opgerig wat as gevaarlik beskou word en die jongste statistieke wys dat dit doeltreffend

weldig toegeneem wat moontlik is. Sterftes op dié paaie het gebeteken dat mense om welke redes daal van 86 in 2011 tot 38 teen die ook al, die R27 vermy. einde van 2012 en 21 tot op datum Ahmed waarsku die kameravanjaar. stelsel op die R27 beteken dat meer Die kameras neem ’n foto van verkeersbeamptes in die toekoms elke voertuig en nommerplaat op die Hopefieldpad ontplooi kan wat verby die kamera ry en wéér word. wanneer dit kilometers verder “In plaas van groot padblokkaverby die volgende kamera bedes kan ons nou intelligente padweeg. Die gemiddelde spoed van blokkades hou met minder persodie voertuig word outomaties beneel sodat personeel ook op ander reken. plekke beskikbaar sal wees.” Die kameras tel nie alleenlik Carlisle het gesê hy is trots op spoedoortredings op nie, maar ook motorlisensies wat verval Dit is hoe een van die nuwe die nuwe wapen in die arsenaal het, onpadwaardige voertuie, ge- spoedkameras lyk wat op van wetstoepassers. “Hierdie kasteelde voertuie, vervalste nom- die R27 is. Hierdie kameras mera-stelsel sal ongetwyfeld help merplate, vervalste lisensiesky- meet die gemiddelde spoed om die slagting op ons paaie te fies asook vorige boetes. Dié in- oor ’n afstand (soos die be- keer.” Tijmen van Essen, die burgeligting word outomaties aan die naming van die stelsel in EneNatis-rekenaar deurgegee, wat gels lui: Average speed over meester van die Swartland-muniop sy beurt onmiddellik ’n boete distance camera enforce- sipaliteit, sê hy is beïndruk met die nuwe stelsel en met die maguitreik of owerhede soos die poli- ment network (ASOD)). dom inligting wat dit verskaf. sie in kennis stel. “Ons wil van alles weet,” sê hy. Yasir Ahmed, die hoofdirekteur van verVolgens Ahmed sal die volgende fase op die voerregulasies, sê verkeer tussen Malmesbury en Vredenburg, die pad wat algemeen bekend N1, daarna die N2 en uiteindelik ook op die N7, is as die Hopefieldpad, het die afgelope tyd ge- ingestel word.

s 7 Days Family r a v s Plaa ag! d e k l e

Piet Retiefstraat 17, Malmesbury • Tel: 022 482 3711

Lam A2 Heel/half

R46,99 p/kg

Steak Combo Rump, T-Bone + Club

Skaap C1/2 Heel/Half

R39,99 p/kg

it & Fresh Frtuables ge Ve

BESIGHEIDSURE: OOP TUSSEN 07:00 & 21:00

Lam Braai Tjops Pak

R59,99 p/kg

R59,99 p/kg

WEN MET 7DAYS!

COMBO

7kg Aartappels, 5 kg uie, 3 kg skorsies Butternut pocket

R100

7 DAYS SAVERITE SPOG MET ’N NUWE SLAGHUIS EN TOP GEHALTE VLEIS TEEN DIE BESTE PRYSE!

Komkommers

Mushrooms punnets

2 vir R10 2 vir R20 Large Snoek

R25,99p/kg

Hoeveelhede kan beperk word, geen handelaars. Terwyl voorraad hou.

Wortels 750g

3 vir R10

Geelstert

R29,99p/kg

KOOP BY 7DAYS EN STAAN ’N KANS OM ’N SAMSUNG 32INCH FLATSCREEN TV TE WEN!

Jive 2L

R9,99 Sparletta 2 lt

R10,99

WEN WEN WEN


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.