Swartland
LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT
nuus@swartlandgazette.com bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi
Year 12 • 29 July 2014 | Tel. 022 482 3817
Swartlander wen hotelskoolbeurs “Ek lieg nie vir julle nie, ek is baie opgewonde.”
Deelnemers aan die jaarlikse PPC Sement Riebeeck Bergmarathon, wat in die Riebeek-Vallei gehou is, moes vanjaar erge weer trotseer. Die marathon het meer as 1 000 dapper deelnemers gelok wat aan die 10 km, 21,1 km, 42 km en 5 km pretloop deelgeneem het. Sien bl. 2 vir nog foto’s. FOTO: LIZETTE SMIT
Dit is die woorde van Rossouw Koen (17), ’n Hoërskool Swartland-leerder wat ’n beurs ter waarde van R210 000 gewen het van die International Hotel School in Kaapstad. Rossouw, wat tans ’n graad 12-leerder is, sê sy liefde vir kosmaak kom al van kleins af. “Ek was vyf toe ek my eerste tamatiesmoortjie gemaak het. Ek onthou ek het op die kombuistoonbank gesit en die groot pot geroer,” vertel hy. Rossouw het vir die laaste twee jaar by ’n plaaslike spysenier gewerk waar hy in die kombuis gehelp het Rossouw Koen besig om iets lekkers te maak vir die en ook ’n kelner was. “Ty- familie in die kombuis. dens dié twee jaar het ek Hy vertel ook dat almal by die hotel agtergekom dit is wat ek wil doen vir die res van my lewe en besluit om baie gaaf was en hy het onmiddellik aansoek te doen vir die beurs,” vertel tuis gevoel. Cindy Olivier van die Internatiohy. Ná hy aansoek gedoen het, moes nal Hotel School sê hy is ’n wonderliRossouw ’n projek voltooi om as ’n ke kind en heeltemal geskik vir die kortlyskandidaat in aanmerking te bedryf. “Ons weet dat hy ’n groot sukses kom. Ná ’n paneel-onderhoud sowel as verskeie toetse is hy gekies as een sal wees hier by ons.” Sy beurs gun hom die kans om enige kursus van van die vyf finaliste. Dié finaliste moes ’n week lank in sy keuse te volg en die skool betaal die Peninsula All Suites Hotel in vir alles. Swartland Gazette het Rossouw geKaapstad bly en elke dag in ’n verskillende afdeling van die hotel vra hoe dit gevoel het toe hy uitvind werk, onder meer kombuis, huishou- hy is die wenner. “Eers was ek ’n bietjie hartseer vir die ander, want ons ding, ontvangs en kos en drank. Dié vyf finaliste is deur elke be- het almal saam gewerk en mekaar stuurder van die verskillende afde- leer ken, maar toe het dit begin inlings geëvalueer en moes op die fina- sink dat my drome waar geword het le dag weer vir ’n onderhoud deur die en ek werklik volgende jaar by een van die mees gesogte hotelskole gaan paneel gaan. Rossouw is uiteindelik aangewys studeer. Die opgewondenheid het net begin oorvat. Dit is wonderlik om te as die beste kandidaat. “Ek moet herken, sekere afdelings weet volgende jaar en my toekoms is was moeiliker as ander maar ek het uitgesorteer. “Ek is net so opgewonde en kan amverskriklik baie geleer en nog meer per nie wag vir volgende jaar nie.” geniet.”
The Best Choice for Month End Savings! COMBO DEAL
BULK Stewing Beef
39
.99 p/kg
Calvinia Sausage
42
.99 p/kg
Pork Rashers (plain or spiced)
39.99 p/kg
750g Ham & Tongue 350g Cooked Salami
Prices valid at Brito’s stores from Wednesday 30 July until Saturday 02 August 2014. Prices exclude Brito’s Phillipi. While Stocks Last. E&OE
Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
25.00
p/combo
250g Back Bacon or Streaky Bacon
19.99 each