Swartland gazette 4 mar 2014

Page 1

Wynand van Zyl | 072 871 1618 wynand@omnicars.co.za Cabus Edas | 082 939 4219 edas@omnicars.co.za

Swartland

i10 From: R115,900.00 • Integrated Bluetooth audio system • Fuel economy • Powerful performance • Eco-driving function • USB Mp3 and iPod connectivity

Year 12 • 4 March 2014 | Tel. 022 482 3817

www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi

Buite Ekspo was baie gewild by jonk en oud

Die kykNET Buite Ekspo, wat die afgelope naweek op die plaas Môreson buite Malmesbury plaasgevind het, het oor die 11 000 mense gelok. Nadia Valvekens, beter bekend as sr. Pippa Venter van die gewilde sepie, Binnelanders, is Saterdag gegroet deur groot aanhangers Cecilia Lambrecht (links) en haar niggie Annique Albertyn (regs). Sien nog foto’s en berig op bl. 2. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Gesin soek antwoorde ná botsing LIZETTE SMIT

van Darling gery het, naby die Bloemendal Primêre Skool teen ’n MALMESBURY boom gebots en hulle op Waarom het Nicklas die toneel gesterf het. Damon na ure ’n muDie Swartland-muninisipale vullisvragsipaliteit het verlede motor geneem, week bevestig dat Dawaarom het die semon ’n werknemer by kuriteitsbeampte die munisipaliteit was die sleutel vir hom en oënskynlik op onreggegee en hoe kon ’n man só teen sy aard Dit is hoe die munisipale vullisvragmotor matige wyse toegang tot optree dat dit tot sy lyk waarin Nicklas Damon en Jan Arendse die vragmotor verkry dood gelei het? voorverlede Maandagaand verongeluk het. Aangesien die saak nog ondersoek word, het. wou die munisipaliteit Dit is die vrae wat nie verder kommentaar lewer nie. Jan die Damon-gesin gister gevra het. “Niks maak sin nie,” het Sarah Damon, Arendse is volgens inligting onlangs uit die oorledene se vrou gesê, wat Stacey en die gevangenis vrygelaat en was onder korrektiewe toesig. Rochelle, haar dogters, beaam het. Volgens polisiewoordvoerder, konst. Nicklas Damon (42) en Jan Arendse (31) is Maandagaand (24 Februarie) om- Hennie du Rand, is die polisie Maandagstreeks 20:30 oorlede ná die munisipale aand in kennis gestel van ’n vragmotor vragmotor, waarmee hulle in die rigting wat teen ’n motor in Kanariestraat gebots

het. Dieselfde vragmotor het later teen ’n boom gebots. Sarah het gesê sy kan nie die feit wegredeneer dat haar man ’n drinker was nie, maar sê hy het nie ’n kriminele rekord gehad nie en was ’n goeie man. Sy vertel hoe Nicklas dié betrokke Maandagaand omstreeks 19:00 by die huis gekom het en sy gesien het hoe hy later saam met ’n buurman in ’n voertuig klim sonder dat hy gesê het waarheen hy gaan. Stacey, die oudste van hul vyf kinders, het gesê haar pa het altyd gesê waarheen hy gaan en dit was vir hulle vreemd toe hy, sonder om te groet, saam met iemand anders wegry. Meer as ’n uur later het hulle die nuus gekry dat Nicklas dood is. Volgens inligting wat Sarah ontvang het, het Nicklas self die vragmotor ten tye van die ongeluk bestuur en is daar glo ’n mes op die ongelukstoneel gekry. “My man was nie ’n messteker nie,” het sy beslis gesê. Stacey sê sy sal haar pa onthou as iemand met ’n goeie sin vir humor..

Die Damon-gesin is van links Gail, Alberto, Sarah, Nicklin (met ’n foto van sy pa waar hy kitaar speel), Rochelle en Stacey. FOTO: LIZETTE SMIT


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.