Swartland gazette 5 aug 2014

Page 1

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT

Year 12 • 5 August 2014 | Tel. 022 482 3817

nuus@swartlandgazette.com bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi

Trok en wa bars deur muur ’n Vragmotor met sy wa, gelaai met ystererts, het omstreeks 18:00 Donderdagaand van die N7 oor Bokomoweg gery, deur ’n muur gebars en binne Build it tot stand gekom. Die vuur wat ontstaan het, is gou geblus. Lees die berig op bl. 3. FOTO: JOHAN NEL/GENESIS PHOTOGRA­ PHY

Dieremishandelaars vasgetrek en gevonnis LIZETTE SMIT DARLING – Twee mense is aan dieremishandeling skuldig bevind ná twee onverwante gru-gevalle van mishandeling en wreedheid by die Swartland DBV aangemeld en die oortreders vervolg is. Een man is ’n opgeskorte vonnis van drie jaar opgelê en doen tans 30 uur gemeenskapdiens by die dierebeskermingsvereniging (DBV) as deel van sy straf. Die ander man moet 12 maande agter tralies vir sy gruweldade spandeer. “Ons wens die straf was swaarder, maar ons kan net binne die wet optree,” het Rone Wheatley, die sekretaresse van die Swartland DBV, verlede week gesê. ’n Lid van die publiek het die DBV in kennis gestel van ’n man in Denneboomlaan op Darling wat nie na

sy hond omsien nie. Wheatley en senior inspekteur Wayne Hector het ondersoek ingestel en die hond aan ’n ketting vasgemaak en sonder kos en water gevind. Hector het ’n formele kennisgewing aan die eienaar van die hond gerig waarin hy gemaan is om die hond binne 24 uur na ’n veearts te neem en bewyse daarvan aan die DBV te verskaf of alternatiewelik die hond na die DBV te neem, sou hy nie ’n veearts kon bekostig nie. Wheatley sê die DBV moet volgens wet die eienaars van die diere ’n redelike kans gee om die situasie te verbeter en dat diere slegs in mediese noodgevalle summier verwyder mag word. “Dikwels ná ons diere verwyder het, kry die mense net nóg ’n dier,” vertel Wheatley. Nie lank na Hector die kennisgewing bedien het nie, het die DBV ’n oproep van die bure ontvang en is ingelig dat die man sy hond lewen-

doodse ondersoek bedig begrawe het. vind die honde is erg Hector het die man gemishandel, geslaan en kontak waarop hy gesê toe verwurg. het hy is op pad na die Hector het in sy verDBV sodat die hond uitklaring genoem benegesit kan word. Hector wens die marteling was het die man in die straat die honde gesond. Hy gekry waar hy die hond het ook opgemerk dat per kruiwa vervoer het. wreedheid teenoor dieDie hond was in so ’n krire dikwels wreedheid tieke toestand, ná hy ure teenoor mense voorafvantevore net honger gaan.Wheatley sê die voorgekom het, dat die wet bepaal dat diere eihond uitgesit moes endom is, maar sê menword. Die DBV het bese moet eienaarskap sluit om nie die naam van hul diere neem en van die man bekend te nie die diere verwaarmaak nie uit vrees vir moontlike intimidasie Die hond wat deur sy eienaar in ’n vlak graf begrawe is nadat die loos nie. Sy sê die DBV maak deur diereliefhebbers. hond, vasgemaak aan ’n ketting, sonder kos en water, deur die Swartstaat op inligting van In ’n ander saak het ’n land DBV op Darling ontdek is. die publiek om moontliboer van ’n plaas in die Malmesbury-distrik die DBV ver- die DBV se ondersoek, is die karkas- ke dieremishandelaars uit te wys. Die nommer van Swartland DBV is wittig dat een van sy werkers glo se van drie honde gekry. Dr. Jennifer Deverson het in ’n na- 022 492 2781. diere mishandel en doodmaak. Met


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.