Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier
11111111-LG030215
Year 5 • Tuesday 3 February 2015 | Tel. 028 214 1294
www.bolandgazette.co.za
Klavier gered toe Pink Piano brand
ORA LAUBSCHER
Die kombuis- en kroeggedeelte van Bredasdorp se bekende Pink Piano Restaurant is Saterdagoggend 31 Januarie deur ’n brand in puin gelê.
2014 2012 2009 2010 2011 2013 2011
Chev Sonic LS MAN Nissan Micra 1.2 Visia VW Golf Tdi Comfortline Opel Corsa 1.4 Essentia Isuzu KB 300 4x2 d/Cab Chev Utility 1.3D p/u Chev Utility 1.4 Club
Brandweermanne by die pienk klavier wat hulle kon red ná Saterdag se vuur – die goeie nuus is dat die klavier nog speel.FOTO: ORA LAUBSCHER
het binne ’n oogwink tot ver anderkant die Overberg se berg versprei. Hettie Lotz, voorsitter van die Bredasdorpse Skeepswrakmuseum se raad van trustees, het ’n SMS uitgestuur waarin sy vermeld het dat sy groot geskrik het toe sy oudergewoonte by die venster van haar huis uitgekyk en “rook in die lug daar onder in die dorp sien borrel het”. “Ek het
R182 995.00 R79 995.00 R169 995.00 R111 995.00 R145 000.00 R158 995.00 R111 995.00
2009 2005 2014 2013 2008 2012
vir ’n oomblik gevrees dit is die museum wat aan die brand is,” het sy gesê. Gelukkig kon almal betyds die gebou verlaat en slegs een van die werkers moes as voorsorgmaatreël mediese behandeling ontvang vir geringe beserings. Vir die eienaars was dit ’n baie hartseer en erg traumatiese dag, wat deur hulle onthou sal word as die dag waarop “hulle lewe
Isuzu KB 200i F/side S/C Isuzu KB 250D LE KB 250 SO Fleetside Honda Jazz 1.5 Elegance Nissan Extrail 2.0 Suzuki Swift 1.4 GL
R79 995.00 R85 995.00 R234 995.00 R159 995.00 R99 500.00 R113 995.00
DEMO
Die brandweerspan van 11 brandweermanne, twee brandweerwaens en ’n helikopter kon daarin slaag om die historiese, gerestoureerde grasdakhuisie, wat die restaurantgedeelte gehuisves het, bekend as “Paddatjie se huisie”, en die Pink Piano se ikoniese pienk klavier te red. Toe Reinard Geldenhuys, hoof van beskermingsdienste by die Overberg-distriksmunisipaliteit, na afloop van die operasie sy span rondom die pienk klavier op die hoek van Buitekant- en All Saintsstraat toegespreek en bedank het, het ’n ligte reenbui oor die dorp uitgesak. Geldenhuys het by navraag gesê volgens die werknemers het die brand by die skyfiebraaier in die kombuis ontstaan. “Die olie het ontbrandingstemperatuur bereik en toe gevlam.” Die brandweer het om 09:00 die oproep ontvang. “Met ons aankoms op die toneel was die kroeg en kombuisgedeelte reeds aan die band. Ons het toe begin met die brandbestrydingsoperasie om dit te blus en ook die helikopter aangevra om die rietdakgedeelte, wat histories is, te beskerm met water-storting van buite.” Geldenhuys sê om 10:00 is die vuur onder beheer gebring sodat hulle die Pink Piano kon red en die afkoelingsoperasie het tot 12:00 geduur. Terwyl die werknemers en eienaar van die besigheid ná die brand rondom en deur die gebou gestap het, het een van die werkers wat vroegoggend daar was toe alles gebeur het, haar verbasing uitgespreek oor “hoe vinnig alles gebeur het”. Die nooddienste is ontbied nadat personeel nie daarin kon slaag om self die brand te blus nie. Nuus oor die brand, wat menige Bredasdorper na sy of haar selfoon laat gryp het,
2014 2014 2014 2015 2014
binne ’n ommesientjie omgekeer is en in vlamme opgegaan het”. Volgens Geldenhuys was daar ook ’n struktuurbrand in Kleinbegin en in Napier oor die naweek. Geldenhuys wil veral kinders maan om nie brande te stig nie, want dit neem baie belangrike hulpbronne weg van potensiële gevalle met hoë risiko.
Chev Cruze 1.4T LS Opel Corsa 1.4 Turbo Enjoy Isuzu KB 250 SO Base Reg Chev Captiva 2.4 LT Chev Utility Base 1.4
ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 |gminfo@rolagrp.co.za | www.rolagm.co.za
R204 995.00 R178 995.00 R191 995.00 R320 995.00 R144 995.00
Terms & conditions: Excludes on the road fees 111111-LG030215