Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier
Sydney's
Bestuurskool CALEDON/ VILLIERSDORP
C o de s : 8 , 1 0 & 1 4 ; ID photo’s
Sydney: 082 339 9935 Mary-Anne: 028 212 1992 15 years experience
X1PQ65JD-LG100215
Year 5 • Tuesday 10 February 2015 | Tel. 028 214 1294
A fire which started at 13:42 on Sunday afternoon on the Beaumont wine farm, underneath Eskom cables, caused some damage to vineyards on a nearby farm. Doug Hawkins, a fire reservist from Bot River, said units from Cape Nature and Working on Fire fought the fire throughout the course of Sunday evening. Police officers were also on patrol. All the affected farms donated tractor fire units in an effort to tackle the flames, which spread from Beaumont, up and over the river, and circled Luddite en route to Roodheuwel. The fire jumped Van der Stell Pass on the lower slopes of the Beaumont residence and crossed into the farmland, but fire fighters managed to bring it under control through the course of the night. Crews were still on standby yesterday and fresh crews were dispatched in the morning, from Caledon. Hawkins says Luddite suffered damage to their vines, but mainly fynbos and bush were burnt. Hawkins says he has never seen a fire move so rapidly and with such intense heat on the front line.
www.bolandgazette.co.za
Fire ravages fynbos
PHOTO: RIAAN MARITZ
Gemeenskap stom oor dood van Kayde “Ons is stom, ons is verward, ons weet regtig nie wat ons moet doen en waar ons staan nie. Ons is teleurgesteld. Ek voel regtig in ’n verleentheid – ons kon haar nie beskerm nie.” Pastoor Sam van Staden van die Kaap Agulhas Leiersforum, wat gestig is ná die wrede moord en verkragting van Anene Booysen in Februarie 2013, praat merkbaar verslae oor die dood van die vyfjarige Kayde Williams. Dié meisietjie het Sondag 1 Februarie om 12:00 vermis geraak. Haar liggaam is die volgende middag deur ’n groep kinders gevind. Kol. Mareé Louw, stasiebevelvoerder van Bredasdorp-polisie, het by navraag gesê die lykskouing se uitslag verlede Woensdag het getoon dat Kayde verkrag en haar koppie vergruis is. “Niemand is nog in hegtenis geneem nie, maar ’n vriend van Kayde se ma, wie se liggaam Vrydag in
2014 2012 2009 2010 2011
Chev Sonic 1.3D Nissan Micra 1.2 Visia VW Golf Tdi Comfortline Opel Corsa 1.4 Essentia Isuzu KB 300 4x2 D/Cab
die Bredasdorp-begraafplaas gevind is nadat hy homself gehang het, word as verdagte verdink. “Op dié stadium kan ons niks verder bekend maak nie, want die lykskouing word tans gedoen.” Past. Van Staden sê die mense van Bredasdorp is baie hartseer en diep bedroef. “Mens kan dit nie met woorde beskryf nie. Die hart sal seker die beste wees waaruit mens kan praat, maar dat ’n vyfjarige kind kon wegraak onder 34 000 mense se oë, is verskriklik. “Maar ons moet aanbeweeg – ons moet ’n nuwe begin maak en kyk waar ons haar gefaal het, want daar is nog baie vyfjarige kinders wat daagliks saam met ons beweeg.” En van Staden meen wat met Kayde gebeur het, kan met enige kind gebeur. “Ons moet nou hande vat en die pad saam stap – my versoek is dat ons dit ’n gebedsaak maak en ons Hemelse Vader vra om ons te help met nuwe moed, want ons is moedeloos.” Hy sê die gemeenskap moet voorkomend optree – veiligheid moet ’n
R182 995.00 R 79 995.00 R169 995.00 R111 995.00 R145 000.00
2009 2014 2013 2012 2013
prioriteit wees. Die goeie daaruit, volgens van Staden, is dat al die rolspelers (kerkleiers, die gemeenskap, polisie, munisipaliteit en selfs sportliefhebbers) weer bymekaar gekom het, en daar gaan baie gepraat en planne beraam word vir die pad vorentoe. Daar is Vrydag ’n optog gehou om die boodskap uit te dra dat dié tipe misdaad moet end kry. “Daar is ’n memorandum oorhandig aan die munisipaliteit, die polisie en departement van maatskaplike ontwikkeling.” Van Staden sê hulle gaan vra dat al die kerke ’n week van gebed uitroep. “Dat ons almal net bid dat die Here ons moet help sodat so-iets nooit weer moet gebeur nie.” Kol. Louw doen ’n beroep op ouers om na hul kinders te kyk en te alle tye te weet waar hulle kinders is. “Ons leef in ’n tyd waar kinders verkrag en vermoor word en die verkragter en moordenaar is gewoonlik bekend aan die kind. Ons moet ons kinders beskerm.” Richard Mitchell, KAM-burge-
Isuzu KB 200i F/side S/C Isuzu KB 250 SO F/side Honda Jazz 1.5 Elegance Suzuki Swift 1.4 GL Chev Utility 1.3D
meester, sê dié daad kan geensins goedgepraat word nie. “Dis hartseer dat dit ’n weerlose kind van vyf jaar is. Dis traumaties.” Mitchell sê ná die Anene Booysenvoorval het hulle verskeie programme en aktiwiteite in plek gestel waar probeer is om die jeug en gemeenskap op te voed. “Die belangrikste is dat die gemeenskap ook verantwoordelikheid moet neem vir hul eie veiligheid, die gemeenskap is nalatig totdat daar ’n insident plaasvind.” Mitchell meen dwelms en alkoholmisbruik is ’n groot uitdaging vir enige plaaslike owerheid, “maar dis ’n aktiwiteit wat al eeue aankom en al wat ons kan doen, is om meganismes in plek te sit om dit te probeer neutraliseer. Ons kyk tans na nog programme en moontlikhede, want daar is reeds programme in plek.” Mitchell sê voorts die gemeenskap moet verantwoordelikheid neem. “Ouers moet verantwoordelikheid neem vir hul kinders en te alle tye toesig hou oor hul kinders, veral weerlose kinders.”
R 79 995.00 R227 995.00 R159 995.00 R113 995.00 R158 995.00
DEMO
ANNETTE THERON
2014 2014 2014 2015 2014
Klein Kayde Williams het op Sondag 1 Februarie vermis geraak. Haar liggaam is op Maandag 2 Februarie gevind. Hy sê sodra ’n voorval plaasvind, wys almal vingers na die polisie en veiligheidsrolspelers. “Dis verkeerd – dit moet by die huis reg begin, en om verantwoordelikheid te neem is ’n baie belangrike aspek.” Mitchell sê hulle simpatiseer met die familie. “Ons het almal se ondersteuning nodig in hierdie moeilike tyd – die gemeenskap moet saamstaan.”
Chev Cruze 1.4T LS Opel Corsa 1.4 Turbo Enjoy kb 250 Base + Towbar & polly Chev Captiva 2.4 LT Utility Base 1.4 A/C
ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 |gminfo@rolagrp.co.za | www.rolagm.co.za
R 189 995.00 R 178 995.00 R 191 995.00 R 325 995.00 R 144 995.00
Terms & conditions: Excludes on the road fees X1PPT101-LG100215