Theewaterskloof gazette 17 02 2015

Page 1

Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier

111111-LG170215

Year 5 • Tuesday 17 February 2015 | Tel. 028 214 1294

Oorwinning teen ‘Goliat’

om die verbruiker se regskostes vir die saak te betaal.” Na beraming beloop Nkadimeng se ’n Prokureur van Caledon het ’n regskostes digby R400 000. Dié kostes groot slag vir verbruikers geslaan sal nou deur die bank betaal moet toe sy op 3 Februarie ’n oorwinning word. behaal het in die Gautengse hoogNkadimeng sê dis uit en uit deur geregshof in Pretoria in ’n saak God se genade dat hulle dié saak geteen FirstRand Bank Limited. wen het. “Dit was een van die swaarDié betrokke bank ste tye in my lewe. het die huis van Noah Ek het gevoel ek Nkadimeng van het my kinders geKaapstad, wat konfaal omdat hulle trakwerk in Caledon nie meer ’n dak oor gedoen het en ’n huis hul koppe gehad in Polokwane besit, het nie, ek was gein Maart 2014 op ’n broke, verward, openbare veiling verdepressief en onkoop. En dit nadat al keerbaar hartdie agterstallige paaiseer.” Maar volemente, rente en gens Nkadimeng regskostes betaal is. was dit ’n bestieNkadimeng het in ring van bo dat hy 2010 agter geraak met op Bosman Smit sy maandelikse paaiPretorius se drumement, maar ingepel beland het. ’n haal en in 2014 weer Bank-amptenaar agter geraak. Hoewel op Caledon het hy die agterstallige hom na Bosman bedrag die oggend Smit Pretorius verwat die veiling sou plaasvind, betaal het, ’n Baie gelukkige Noah Nkadimeng by sy prokureur, Mariette Pretorius van Bosman wys. Nkadimeng verhet die bank voortge- Smit Pretorius in Caledon. FOTO: ANNETTE THERON tel die skok nadat gaan om die huis te hy die dagvaarding ontvang het, het verkoop. Dit het later aan die lig ge- nie. Sy sê voorts die wet beskerm ook hom vir ’n volle week lamgelê. “Mens kom dat die eksekusielasbrief van 2010 gebruik is om die huis te verkoop. huiseienaars wat nie die huislening het nie geld vir regshulp nie en hierdie Die hof het op 3 Februarie vanjaar van ’n primêre woning kan betaal nie. beproewing het my laat besef hoe min uitspraak gelewer in die guns van “Dit is ’n huis waar jy of jou afhankli- ek eintlik weet van die reg.” Maar hy Nkadimeng en onomwonde besluit kes woon. In so ’n geval moet daar selfs meen dis van kardinale belang om dat die transaksie nie wettig was nie. ná vonnis ’n spesiale aansoek gebring regshulp in te win in dié tipe situasie. Mariette Pretorius van Bosman word om ’n primêre woning spesifiek “Ek het soos Dawid voor Goliat geSmit Pretorius het ’n aansoek teen die uitwinbaar te verklaar. Eers as dít voel, maar ons het nie moed opgegee bank gebring om die bank te verbied goedgekeur is kan ’n primêre woning nie.” Pretorius, en regslui wat gehelp om die woning oor te dra tot ná die op ’n openbare veiling verkoop word.” het, het vir amper ’n jaar aan dié saak Pretorius is baie in haar skik met gewerk, teen ’n verminderde tarief, en hooggeregshof besluit het of die huis onregmatig verkoop is. Pretorius sê die uitspraak. “Die vonnis en lasbrief sê Nkadimeng, “sy is soos ’n profeet dis werklik ’n groot mylpaal vir ver- is ongeldig verklaar en die veiling, vir my. ’n Vrou met empatie en mensbruikers in Suid-Afrika. “Die wet is wat reeds op 12 Maart verlede jaar liewendheid.” Die prokureur van First Rand Bank daar vir almal om na te kom, en die plaasgevind het, is tersyde gestel omuitspraak in dié saak bewys dat geen dat daar verder bevind is dat die ekse- is genader vir kommentaar, maar entiteit te groot is om die landswette kusielasbrief reeds verval het en nie teen druktyd was geen terugvoering wettig was nie. Die bank is ook beveel ontvang nie. te gehoorsaam nie.”

Kleuterskool vlieg hoog

Pretorius verduidelik die nasionale kredietwet is ingestel om die verbruiker te beskerm, juis teen groot korporatiewe maatskappye wat gewoond is om in beheer te wees en te maak nes hulle goed dink wanneer daar teen ’n verbruiker opgetree word wat om een of ander rede nie hul skuld kan betaal

2014 Chev Sonic 1.3D R 182 995.00 2014 Isuzu KB 250 SO F/side R 227 995.00 2013 Honda Jazz 1.5 Elegance R 159 995.00

2010 Opel Corsa 1.4 Essentia R 111 995.00 2012 Suzuki Swift 1.4 GL R 113 995.00 2013 Chev Utility 1.3D R 158 995.00

Die personeel van Tafelronde ACVV Dagsorg in Uitsig is breëbors-trots oor die toekenning wat hulle ontvang het. Dié kleuterskool is uit 350 kleuterskole landwyd genomineer as een uit vyf finaliste vir die beste Vroeë Kinderontwikkeling-sentrum in die Wes-Kaap. Die evaluering het oor ’n tydperk van vyf maande geskied en die wenners is op Woensdag 11 Februarie in Kaapstad aangewys. Die Tafelronde ACVV Dagsorg het naas Micky Mouse Swellendam die tweede plek verower. Die personeel, bestuur en ACVV is baie trots op hierdie toekenning en sal aanhou probeer om dié standaard vol te hou. Die skool wil ook van dié geleentheid gebruik maak om hul ouers en die publiek van Caledon en omgewing te bedank vir hulle lojaliteit en ondersteuning. “Dit maak dat ons hoog kan vlieg,” sê Maryna Hatting, in die middel op die trappie. FOTO: ANNETTE THERON

DEMO

ANNETTE THERON

www.bolandgazette.co.za

2014 2014 2014 2015 2014

Chev Cruze 1.4T LS Opel Corsa 1.4 Turbo Enjoy KB 250 Base + Towbar & polly Chev Captiva 2.4 LT Utility Base 1.4 A/C

ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 |gminfo@rolagrp.co.za | www.rolagm.co.za

R 189 995.00 R 178 995.00 R 191 995.00 R 325 995.00 R 144 995.00

Terms & conditions: Excludes on the road fees 1111111-LG170215


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.