Theewaterskloof |Bredasdorp | Napier
DK’s • • • • •
Karavaan Tente Bakkie Seile Trailer Tente Wa Seile Lappa Seile
Tente & Seile
Impala str.6 , CALEDON Keenan : 061 19894 61 Sydney : 082 33999 35 X1PMBVGD-LG200115
Year 5 • Tuesday 20 January 2015 | Tel. 028 214 1294
www.bolandgazette.co.za
Grabouw blaze stopped in its tracks The Overberg District Municipality requested urgent help from the City of Cape Town to fight an extensive fire that was raging in the Grabouw area on Thursday. The City dispatched six fire tenders and four water tankers, said Theo Layne, spokesperson for the City’s fire department. He said the fire was burning towards an informal settlement but at no stage did it get nearer than 100 metres due to the quick reactions of the firefighters. Read the story on p. 3. PHOTO: DAVID MORRIS
Bendegeweld breek uit op B’dorp ’n Geveg wat verlede week in die strate van Bredasdorp tussen vermeende lede van twee bendes uitgebreek het, was so gespanne dat die polisie versterkings van ’n buurdorp moes inroep. Die skermutseling het Sondagaand 11 Januarie tussen 21:00 en 22:00 uitgebreek. Die oorsaak is volgens onbevestigde inligting dat een bende
2014 2012 2010 2009 2010 2012
Chev Sonic LS MAN Nissan Micra 1.2 Visia Polo Vivo 1.4 VW Golf Tdi Comfortline Opel Corsa 1.4 Essentia Toyota Hilux 3.0 4D Raider
glo die ander verdink het vir die dood van ’n vermeende lid. Volgens ooggetuies het mans, na bewering van die berugte 26’s- en 28’s-bendes, gewapen met onder meer messe, pangas en ander skerp voorwerpe, slaags geraak en mekaar in die gebied tussen Wilgerlaan en Rivierstraat agternagesit. Inwoners het by tye bedreig gevoel en een buurtwaglid, wat om sy eie veiligheid naamloos bly, het gesê mense het outomaties teruggedink
R182 995 R 79 995 R 95 995 R169 995 R111 995 R264 995
2011 2013 2011 2009 2005
aan Swart Sondag, ’n dag in November 1999 waarop die plaaslike gemeenskap se ongelukkigheid met vermeende bendelede breekpunt bereik en hulle die reg in eie hande geneem het. Een lid van die gemeenskap en drie bendelede is daardie dag dood. Die Bredasdorp-polisie het in verlede week se voorval versterkings van Napier ingeroep en die situasie is Maandagmiddag onder beheer gebring. Geen lede van die gemeenskap
Isuzu KB 300 4x2 d/Cab Chev Utility 1.3D p/u Chev Utility 1.4 Club Isuzu KB 200i F/side S/C Isuzu KB 250D LE
is beseer nie. Twee polisievoertuie het egter na bewering tydens die voorval teen mekaar gebots. Die polisie het dit nie bevestig nie. Volgens die buurtwaglid was dit die skerp voorwerpe wat gebruik is, en dat ook kinders aan die geweld blootgestel is, wat inwoners getraumatiseer het. Verskeie inwoners is na verneem word steeds bang of versigtig, en op die uitkyk vir enige aktiwiteit wat verdag voorkom. Volgens Robena Cupido van die
R145 000 R158 995 R111 995 R 79 995 R 85 995
2014 2014 2014 2014 2014
DEMO
ORA LAUBSCHER
Bredasdorp-polisie, is verskeie afsonderlike sake aanhangig gemaak: een van roof met verswarende omstandighede, drie van aanranding, een van kwaadwillige saakbeskadiging, een van openbare geweld en die besit van gevaarlike wapens en een van poging tot moord. “Agt mans tussen die ouderdom van 22 en 43 jaar is in hegtenis geneem. Die sake is uitgestel tot 19, 20, 21 en 26 Januarie vir verdere ondersoek.”
Chev Cruze 1.4T LS Isuzu KB 250 SO F/Side A/C Opel Corsa 1.4 Turbo Enjoy Isuzu KB 250 SO Base Reg Isuzu KB 300 Midnite Edition
ROLA GM CALEDON | 028 214 3560 | gminfo@rolagrp.co.za | www.rolagm.co.za
R204 995 R234 995 R178 995 R191 995 R399 995
Terms & conditions: Excludes on the road fees X1PM7701-LG200115