courant
gratis
Uitgawe 186
die
swartland en weskus
tel 022 487 3221
15 Augustus 2012
hugenotestraat 24, malmesbur y
Pulpit Rock kraai koning
Pulpit Rock van Riebeek-Wes het gister by die jaarlikse Swartland Jongwynskou met die Groot Kampioen-trofee vir dié streek weggestap. Ook Riebeek Kelder en Babylon’s Peak het trofee gebuit. Die trotse trofee-wenners is hier by Delsma afgeneem ná die oorhandigings. Agter staan Riaan Joubert, Hanno van Schalkwyk, Eric Mnyango, Thembile Ntloko, Alicia Boshoff en Mthethunzima Msitho (almal van Riebeek Kelder). Voor is Stephan Basson (Babylon’s Peak), Haumann Brink, Riaan van der Spuy, Van der Byl Brink (almal van Pulpit Rock) en JM Crafford, Eric Saayman en Zakkie Bester (almal van Riebeek Kelder). Nog fotos op bl. 6, 7, en 8.
Riebeek Kelder, Babylon’s Peak buit ook trofeë
Pulpit Rock naby Riebeek-Wes het gister met die louere weggestap by die Swartland Jongwynskou. Dié kelder het drie trofeë gewen, insluitende die gesogte een vir die Swartland se Groot Kampioenwyn.
Motors-trofee vir die Kampioen Droë Rooiwyn, die Citrusdal Cellars-trofee vir die Kampioen Skaars Rooiwynkultivar en die ABSA-trofee vir die Swartland se Groot Kampioen ingepalm het, al drie vir hul gehoute Petit Verdot. Babylon’s Peak het die CJP Chemicals-trofee Riebeek Kelder op Riebeek-Kasteel het, soos vir die Kampioen Chenin Blanc huistoe gevat. Tydens die oorhandiging van die trofeë het verlede jaar, ook goed presteer en het vier trodie Swartland-wynstreek ook erkenning gegee feë huis toe geneem. Die privaatkelder, Babylon’s Peak, was die aan sy personeel. Lucille Lameyer van Riebeek Kelder is ander trofeewenner. aangewys as die Proelokaal Persoon van die Jaar, terwyl Johannes Engelbrecht van Org de Rac die prys vir Kelderwerker van die Jaar gewen het. Beide die kontantpryse is deur Nedbank geborg. “Hierdie vertoning van ons wynmakers en toewyding van ons werknemers is weer eens ‘n sterk aanduiding van sowel die gehalte van die druiwe wat jaar Die trotse nuwe houers van die ABSA-trofee vir die Swart- na jaar gelewer word as die wyne land se Groot Kampioenwyn is Haumann Brink, Van der Byl wat daarvan gemaak word,” sê Brink en Riaan van der Spuy van Pulpit Rock. Hulle het gis- Zakkie Bester, voorsitter van die ter ook die trofeë vir die Kampioen Droë Rooiwyn en Kam- Swartland-wynskouvereniging. “Hierdie voortgesette gehalte pioen Skaars Rooiwynkultivar gebuit met hul Petit Verdot bewys weer eens dat die Swart(gehout). land se Mediterreense klimaat uiters geskik is Altesaam 8 trofeë en 17 streek-klaswennermedaljes – 3 goud en 14 silwer - is toegeken vir die maak van topgehalte wyne van sowel en die gehalte van al die jongwyne wat in- tradisionele as nuwe kultivars.” Die Swartland se jongwynkampioene ding geskryf is, was weer eens baie hoog. Die 12 wynprodusente wat vanjaar aan die outomaties mee in die Suid Afrikaanse Nasiojongwynskou deelgeneem het, het nie minder nale Jongwynskou waarvan die wenners op 16 Augustus bekend gemaak word. nie as 95 wyne ingeskryf. Die Santam Swartland Wyn- en Olyfroete is Riebeek-kelder het die Malmesbury Toyotatrofee vir die Kampioen Droë Witwyn (Colom- in 1986 gestig en het in 2002 sy eerste jongbar), die SAIL-trofee vir die Kampioen Skaars wynskou aangebied. Vanjaar s’n was die neWitwynkultivar (Nouvelle), die SAIL-trofee vir gende. Die roete strek van Paardeberg in die die Kampioen Versterkte Wyn (Rooi Jerepigo) suide tot by die Bergrivier in die noorde en sluit en die Gert Kotzé-trofee vir die Kampioen Shi- die pragtige Riebeekvallei en die dorpe Malraz gewen, terwyl Pulpit Rock die Malmesbury mesbury, Koringberg en Piketberg in.
Binne...
• Al die interskole-aksie • Wenners van die Jongwynskou • Swartland Skou kruip spoedig nader