die courant 16 november 2011 150

Page 1

courant

gratis

tel 022 487 3221

Uitgawe 150

die

swartland en weskus

16 November 2011

hugenotestraat 11, malmesbur y

Idelia oes spogprys vir Swartland Perold Absa Cape Blend-wenner Swartland Wynkelder se vlagskipwyn, die Idelia (2009), het verlede week sy stem dikgemaak in die eerste Absa Perold Cape Blend-toekennings wat in die Paarl gehou is.

• Piketberg 175 • Malmesbury Museum word 100 • Stephan Welz gesels

Dié uitsoekwyn is saam met wyne van Wildekrans by Botrivier en Bosman Family Vineyards by Wellington uitgekies as die drie top-wyne in die kompetisie. Hierdie kompetisie is geloods om die “Cape Blend” as unieke streekwyn te bevorder, soortgelyk aan ander op die internasionale verhoog soos die Bordeaux-styl. Die vader van Pinotage (‘n Suid-Afrikaanse kultivar), prof. Abraham Izak Perold, word in die kompetisie vereer en om die Cape Blend uniek Kaaps te hou, moet daar ‘n minimum van 30% pinotage in die versnit wees. Swartland se Keldermeester, Andries Blake, sê hy het reeds in 2003, toe hulle die eerste Idelia gemaak het, gesê Pinotage moet deel van die versnit wees. Die wynmakers by Swartland kies elke jaar ‘n klompie topvate uit elke kultivar en maak dan ‘n versnit om hierdie topwyne te verkry. Daar is tot dusver slegs 1800 bottels Idelia elke jaar gebottel. Swartland het onlangs sy nuwe Bushvine-reeks Ivy Johnson van Darling Trust het bekend gestel. Die kelder Maandag hand in eie boesem gehet vir die oesjaar 2010 Casteek en by die ‘Kersfees vir Kindersbernet Sauvignon, Shiraz en projek’ wat deur die courant en vyf Pinotage onder dié vaandel Spar-winkels in die Swartland gedryf word, aangesluit. gebottel en met 5 wyne Met dié projek kan inwoners medaljes verower by die op Malmesbury, Moorreesburg, IWSC (International Wine Riebeek-Wes, Porterville en Darling and Spirit Competition) se R50-geskenke vir kinders van baba toekennings in Londen.

LINKS: Ivy Johnson gooi haar geskenkie in die houer met Lizet Engelbrecht, Abigail du Preez en Tracey Matthyse.

Kersfees vir Kinders

Die toekennings vir die drie top-wyne is oorhandig aan William Wilkinson van Wildekrans by Botrivier, Corlea Fourie van Bosman Family Vineyards by Wellington en Corrien Gelleinsje en Andries Blake van Swartland Wynkelder.

tot 18 jaar in houers wat vir dié doel aangebring is, in ‘n Spar in hul dorp plaas. Geskenke wat op ‘n dorp ontvang word, word op daardie dorp versprei, sodat elkeen wat iets skenk, ‘n verskil kan maak in dié dorp waarin hy of sy woon. Kontak die Spar op u dorp of skakel die courant by 022 487 3221. Die projek loop tot 8 Desember.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 16 november 2011 150 by DieCourant - Issuu