die courant 1 Februarie 2012

Page 1

courant

gratis

tel 022 487 3221

Uitgawe 158

die

swartland en weskus

1 Februarie 2012

hugenotestraat 11, malmesbur y

Nuwe R33 miljoenkliniek bied nou dienste onder een dak

Malmesbury se nuwe gemeenskapsgesondheidsfasiliteit, die Malmesbury Community Day Centre (MCDC) in Jakarandastraat, Wesbank, sal vanaf 1 April sy dienste aan inwoners van dié dorp en omstreke lewer. Die doel van dié kliniek is grootliks om duplisering van dienste uit te skakel, en om aan die pasiënte wat die kliniek besoek, ‘n positiewe, pasiënt-vriendelike omgewing te bied. Tydens ‘n vergadering Maandagaand, waarheen wykskomitees uitgenooi is en openbare inspraak moontlik gemaak is, het dr. Danie Schoeman en Hannalie van der Westhuizen van die Departement Gesondheid, die aard van die dienste wat daar aangebied gaan word, verduidelik. Dit blyk dat die kliniek ‘n verpleegstergedrewe funksie sal vervul, met verwysing na die mediese dokter of spesialis sodra nodig. ‘n Mediese dokter sal tydens kliniek-ure teenwoordig wees en rehabi-litasie-dienste sluit dié deur fisio-, arbeids- en spraakterapeute, asook ‘n dieetkundige in. Die tandarts- en -verwante dienste sal eers later beskikbaar wees weens die hoogs tegnologiese aard van die apparaat, wat spesiaal ingestel moet word. Die kliniek sal 24-uur sekuriteit hê, rolstoelvriendelik wees en is so groen moontlik gebou (byvoorbeeld soveel as moontlik natuurlike lig word benut). Ter wille van werkende persone, word verlengde Die nuwe kliniek in Jakarandastraat op Malmesbury, wat bestaande klinieke sal vervang. ure in die vooruitsig gestel, sodat die kliniek tot 19:00 sal funksioneer. geen vervoer daarheen sal deur die departement ver- wat deur die kliniek na ‘n spesialis verwys word, sal by buite-pasiënte behandel word. Swartland-hospitaal skaf word nie. Die mobiele klinieke sal steeds die plase en buite- sal alle lêers van pasiënte behou vir toekomstige bedorpe besoek soos in die verlede. Daar sal genoeg handelingsdoeleindes. Evaluering vir ongeskiktheidsveilige parkeerplek en opritte vir gestremdes wees, toelaes sal aanvanklik net by die Swartland-hospitaal gedoen word.” asook handrelings waar nodig. • Weens baie navrae oor die kliniekdienste vir RivMet die opening van die MCDC sal die klinieke van Hillstraat en Wesbank sluit en die Oklahoma-kliniek sal erlands, het die courant burgemeester Tijmen van Esook na dié gebou verskuif. Sinethemba is ‘n onafhank- sen daaroor gepols. “Die Swartland Munisipaliteit het Maandag bevestiging ontvang dat daar wel ‘n nuwe like organisasie en word nie hierdeur geraak nie. Die proses om personeel vir dié kliniek aan te stel, kliniek in Riverlands gebou sal word. Daar is dus positiewe vooruitsigte vir dié gemeenskap,” het Van Essen is nou aan die gang. Dr. Anita Jacobs, superintendent van die Swart- gesê. • Die huidige Wesbank-kliniek sal volgens ‘n oorland-hospitaal, het aan die vergadering verduidelik eenkoms tussen die Departement Gesondheid en die Hannalie van der Westhuizen en dr. Danie Schoeman het hoé die nuwe kliniek die dienste van die SwartlandSwartland Munisipaliteit in die toekoms omskep word hospitaal sal verander: Maandagaand die publiek ingelig. “Swartland-hospitaal sal van 1 April af nie meer as ‘n fasiliteit waar die munisipale polisie gehuisves sal “Die kliniek sal geen noodgevalle behandel nie, PGS-pasiënte behandel nie. Pasiënte kan nie meer word, het die munisipale bestuurder, Joggie Scholtz, maar fokus op primêre gesondheidsorg (PGS),“ het instap in die hospitaal vir byvoorbeeld ‘n hoofpyn gister gesê. Die gebou van die huidige Hillstraat-kliVan der Westhuizen beklemtoon. nie, daarvoor is die kliniek daar. Die hospitaal se on- niek is in privaatbesit en sal dus vanaf 1 April vakant Die dienste van die kliniek sal gratis wees, maar gevalle-afdeling sal noodgevalle hanteer en pasiënte wees.

Deure open 1 April op Malmesbury

Relay for Life om die draai Gesuiwerde water - só spaar SM Vreemde vriende by dierekliniek Atletiekaksie in die Swartland Ouditeurgeneraal na SM Ontmoet rdl. Basil Stanley


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
die courant 1 Februarie 2012 by DieCourant - Issuu