courant
gratis
tel 022 487 3221
Uitgawe 155
die
swartland en weskus
21 Desember 2011
hugenotestraat 11, malmesbur y
Ons wens al ons lesers ‘n Geseënde Kersfees en Voospoedige 2012 toe!
Groot deelname aan Classic 2011
Rocco Buchanan van Malmesbury sien baie uit na Kersfees. Kersvader kon nog nie die pakkies onder die boom laat nie, aangesien Rocco te nuuskierig is en voor Kersdag al sy geskenke wil uittoets.
Yzerfontein: Dié Swartlandse kusdorp is ‘n miernes van vakansiegangers wat die son en see geniet. Sommige het ‘n groot slag geslaan in hierdie jaar se Snoek Classic. Bo is die boot Bad Boys, wat as die beste boot op die Classic aangewys is, Vrydag met die wegspring.
Sien nog Yzerfontein-beriggewing en Snoek Classic Uitslae binne.
Leeu(w)e transaksie en nuwe rigting vir SW Kelder - bl. 3