courant
tel 022 487 3221
Uitgawe 219
die
swartland en weskus
24 April 2013
hugenotestraat 24, malmesbury
Projek om aanleg op te knap 'n Grafiese argiteksvoorstelling van hoe Bokomoweg op Malmesbury daar sal uitsien na voltooiing van die opgradering en opknappingswerk by die Saskoaanleg. Dié projek van R300 miljoen, wat 'n stewige estetiese hupstoot vir die nywerheidsomgewing sal meebring, behoort middel 2014 voltooi te word. Bokomoweg, op die oewer van die Dieprivier, is een van die besigste paaie in die Swartland. Lees berig op bl.3.
•vaardighede eerder as wenmotief?
Jong kontakrugby bekyk
Die wenslikheid van kompeterende sport op jun- en wie speel dan nou om te verloor? Toe ek beior skoolvlak word druk bespreek nadat biokine- gin het in die onderwys is daar baie klem gelê dat tikus prof. Cilas Wilders gewys het op die nadele die wenmotief nie so belangrik moet wees nie. ‘n Skeidsregter by o.7 tot o.9 spanne was ‘n goeie van rugby op ‘n te jong ouderdom. Jannie Paterson, adjunkhoof van Laerskool skeidregter as hy dit kon regkry om twee spanne Swartland (LSS) op Malmesbury, sê hy stem 100% gelykop te laat speel. Vandag is die eindtelling saam dat daar meer tyd aan vaardighede span- vir skole, ouers en afrigters té belangrik. As jou deer moet word, (veral by die o.7-tot o.9-spanne) span ‘n ander skool met 40 punte wen, is jou skool as wat daar wedstryde gespeel word. Daar is goed en die afrigter uitstekend. Party afrigters nie regtig genoeg tyd om vaardighede te doen sorg dat die grootste ou in die span die bal in die met net twee oefeninge per week nie, want die hande kry, sodat hy die drieë kan druk. Die klein spanne moet voorberei vir wedstryde. outjies is gelukkig as hulle een of twee keer in ‘n “Ek stem nie saam met prof. Wilders dat die wedstryd aan die bal raak.” seuns eers op hoërskool moet begin wedstryde Dr. Andrew Bosman, chiropraktisyn van Mal speel nie. Baie sal dan al ander belangstellings mesbury, sê: “Ek weet nie of dit wenslik is dat ontwikkel het en nie meer in rugby belangstel nie. kinders kontaksport doen voor graad 5 of 6 nie. In die hoërskool moet seuns kies tussen rugby en Jy kry dit al in graad een dat ‘n outjie heelwat hokkie. As ‘n seun nie vroeër blootgestel is aan swaarder is as ander. Hy hardloop net in die klein beide sporte nie, gaan hy moeilik ‘n keuse maak. outjie vas, dan kry dié baie seer. Die groter outjies “Wat veiligheid betref, is daar baie dinge in word ook maklik gebruik vir hul grootte terwyl plek om rugby so veilig moontlik te maak. Van o.7 hulle nog te sag is. Dan sit hulle met rug- en nektot o.9 is wedstryde baie kort om leerders bekend te stel aan rugby en ‘n liefde daarvoor te “Minder druk moet op die leerders ontwikkel. Daar word ook nog nie so baie gesit word deur ouers en afrigters.” klem gelê op skrums en lynstane nie,” voeg Paterson by. probleme as hulle ouer is.” “Wat wel ‘n al hoe groter probleem raak, is die Volgens Paterson kan ouers se hoë verwagwenmotief. Ai, maar dis mos lekker om te wen tinge en negatiewe aanmerkings groot emosio-
nele skade aanrig. “Minder druk moet op die leerders gesit word deur ouers en afrigters. Sê altyd ná die wedstryd vir die speler hoe goed het hy gespeel, al het hy eintlik maar net saamgedraf. “Daar is baie positiewe dinge in ‘n sportsoort soos rugby. Die sosialisering in sportverband, die lesse wat te leer is uit wen of verloor, die saamstaan en vele meer kan alles ‘n groot rol speel in die ontwikkeling van die kind in totaliteit. “By LSS is dit vir ons belangrik dat elke leerder wat sport doen, wedstrydgeleentheid kry. Geen kind moet aan die einde van die jaar sê hy het heel jaar geoefen en nooit ‘n wedstryd gespeel nie. Dit is waarom ons speel teen groot skole sodat ons so veel as moontlik leerders die geleentheid kan gee om wedstryde te speel. “Volgens Nico Serfontein, hoofbestuurder van SARU se rugby-ontwikkeling op skoolvlak, stel SARU ‘n dokument op wat die langtermynontwikkeling van kinders moet bevorder - dit word later vanjaar vrygestel. Ons glo dat die voorstelle net tot voordeel van ons kinders se ontwikkeling in totaliteit gaan wees. “Intussen moet ons voortgaan om ons kinders te ondersteun, positief aan te moedig, tyd probeer inruim om vaardighede met hulle te doen en bowenal lief te wees vir hulle soos hulle is. (Al speel hy/sy in die skool se E-span).”