courant
• Bergrivier 1Swartland Weskus • Bergrivier
dié
5 September 2018
• Free • Gratis
Wes-Kaap se #1
Bou saam met goeie nuus
Uitgawe 484
5 September 2018
Kameelperd se kind:
'n Nuwe aankomeling wat alreeds 1,8 meter in sy sokkies (hoewe) staan? O ja, dit is hoe hoog die baba-kameelperd, wat byna drie weke gelede by Thali Thali Game Lodge gebore is, bokant die aarde uittroon, natuurlik steeds drie tot vier meter korter as ma en pa! Ongelukkig kon die geslag nog nie bepaal word nie, want hy/sy laat niemand na genoeg toe om te kyk nie! Foto: Brandon Brand
•LANDELIKE SPELE FOKUS OP JEUG VAN WESKUS
Talente ontwikkel Die Landelike Spele, aangebied deur die plaaslike departement van Sport en Kultuur, het onlangs in die Weskus plaasgevind waar talent op grondvlak aandag geniet het. Volgens Charles Nieuwoudt van die departement se distrikskantoor aan die Weskus, is dié sportdag ‘n geleentheid om talent onder die jeug op die platteland raak te sien. Die Landelike Spele bestaan hoofsaaklik uit
Beste foto aangewys
rugby, sport, netbal en landloop vir leerlinge o.16, o.15 en o.13. “Danksy die feit dat die Wes-Kaap reeds plaaswerkerkomitees in plek het, was dit moontlik om die geleentheid aan te bied.” Die geleentheid waartydens deelnemers erkenning tydens ‘n toekenningsgeleentheid ontvang, is ‘n inisiatief van die minister van sport en kultuur wat die jeug op plase en die platte-
Velddrif vereer krieketspelers vir toewyding
land die geleentheid wil gee om hul versteekte talente na vore te bring. Onder-burgemeester van die Bergrivier Munisipaliteit het ook die geleentheid bygewoon. Die uitblinkers tydens die distrikskampioenskappe sal binnekort deelneem aan die provinsiale landelike spele wat gedurende Oktober in die Paarl plaasvind. -Charlotte Lesch
Padda wou gaan opsit met konsert
NUUS • NEWS