490 dié courant Weskus/Bergrivier

Page 1

courant 10 Oktober 2018

dié

• Bergrivier 1Swartland Weskus • Bergrivier

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 490

10 Oktober 2018

Swartlanders het die streek se naam hoog gehou op die jaarlikse Robertson Lenteskou wat tot die afgelope naweek plaasgevind het. Jacques Wiggins van Porterville het met Oubaas Lesch se Breker die SA Vlaam Siertuig vir Hings, Merrie of Reun Groot Kampioenskap gewen. Nog 'n Porterviller Piet Lourens (regs agter) met sy perd Klaus was die reserwekampioen. Foto: Johan Viljoen

R5 Million for new rescue service Saldanha Bay Municipality’s Executive Mayor, Alderman Marius Koen, today officiated the sod-turning, signifying the construction of the new R5 million Fire and Rescue Services precinct for the Saldanha Bay Municipal area. In his address, Alderman Koen said that public safety is a key priority and one of the objectives of the Municipality. He welcomed the new project and said the community would benefit immensely from this precinct. The Saldanha Bay Municipality Fire and Rescue Services precinct will be constructed at the Saldanha Airfield and is part of a broader plan to prioritise the safety of the community. Its central location will allow fire and rescue services personnel to be more accessible to the surrounding towns and at the same time, cut its emergency response times. The new two-story building will comprise of a reception area, control room, disaster management office, boardroom, offices for the fire chief and deputy fire chief, four bays to accommodate eight fire and rescue vehicles, a compressor room, store room, kitchen, bathrooms, male quarters (accommodates 8) and female quarters (accommodates 6) all with separate ablution facilities. Construction of the Saldanha Bay Municipality’s Fire and Rescue Services precinct is expected to commence in March 2019 and will take approximately nine months to complete.

Mario Jacobs (Manager: Protective Services), Councillor Sinah Mohale, Executive Mayor Alderman Marius Koen, Phumzile Mbaliswana (Director: Corporate Services and Public Safety) and Basil January (Chief Fire Officer).

NUUS • NEWS


2

10 Oktober 2018

NUUS • NEWS


NUUS • NEWS

3

10 Oktober 2018

Pure Porterville, ‘n eerste vir Porterville het die afgelope naweek plaasgevind en was ‘n reuse sukses. Ronel Bakker, een van die kunstenaars wat aan die fees deelgeneem het, sê almal is baie tevrede. Hoewel die hoeveelheid voete wat die fees na dié dorp gelok het, nog nie bekend is nie, was restaurante en plaaslike wynkelders volgepak. “Daar was honderde besoekers van oral. Restaurante was vol. Mense het nie net kuns gekyk en gekoop nie, maar gekuier om kos en wyn. Dit was voorwaar ‘n fees,” voeg sy by. Beplanning vir volgende jaar se Pure Porterville begin reeds volgende week afskop. “Ons kan nie wag vir volgende jaar nie. Ons wil die beste kuns teen goeie pryse met ‘n vriendelike en professionele aanslag aan ons besoekers bied.”

Water Update: Funding allocated for disaster recovery A financial allocation of R974 million has been made by the National Treasury and the National Disaster Management Centre towards disaster recovery programs and projects in the Western Cape. Anton Bredell, the minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning in the Western Cape has welcomed the allocation and says the bulk of funding has been allocated to drought alleviation and drought combating programs across the Western Cape. “In addition, the funding will allow for the province to recover from the severe storms which occurred in June 2017 as well as the resultant and devastating fires which occurred in Knysna and Bitou Municipalities at the time.” The bulk of the funding was allocated to the City of Cape Town for drought alleviations projects. Dam levels in the province continue to re-

cover with the average level for dams across the Western Cape currently at 66% (2017 - 36%). Bredell says the Cape Town dams system now sits at 76% full, an incredible improvement over the past four months. “The province is grateful for the welcome relief but we would urge that water use remains at the low levels we have seen over the past few months. From the province’s side we continue to monitor the situation.” • Major Dam statistics Theewaterskloof dam: 58.4% full this week (2017 - 27.6%); last week 57.6% Voëlvlei dam: 96% full this week (2017 27%); last week 95%. Berg River dam: 99% full this week (2017 65%); last week 100%. Clanwilliam dam: 100% full this week (2017 40%); last week 100%.

Twee leerders van Curro Langebaan, Alizca en Werner, het uitgedos by die skool se matriekafskeid opgedaag.


4

10 Oktober 2018

NUUS • NEWS

Weskus Industriële park amptelik Callie van der Weshuizen, eienaar van die Weskus Industriële Park.


NUUS • NEWS

en met swier geopen

10 Oktober 2018

Van der Weshuizen saam met van die kontrakteurs.

Van der Weshuizen en sy familie.

Die mens wik, maar God beskik. Waar woorde van toepassing op Callie van der Westhuizen en sy vrou Christa, eienaars van die pas-geopende Weskus Industriële Park op Velddrif. Sowat agt-en-’n-half jaar gelede het Callie se lewe ‘n drastiese verandering ondergaan toe hy met Guillain Barrè-sindroom, ‘n outo-immuunsiekte, gediagnoseer is. Die siekte het hom totaal verlam gelaat. Callie en Christa het ‘n groot boerdery langs die Oranjerivier bedryf. As gevolg van die siekte moes Callie met intensiewe rehabilitasie begin en het drie jaar in ‘n rolstoel deurgebring. Hierna het hy met krukke oor die weg gekom. Sy toestand het hom egter uiteindelik nie meer toegelaat om met die boerdery vol te hou nie en hy het besluit om uit te tree.

Die besluit om Velddrif toe te trek, het bietjie navorsing geverg. Hulle het op die internet gekyk na plaaslike owerhede en gesien dat Bergrivier Munisipaliteit al ‘n aantal kere as derde beste munisipaliteit in die land aangewys is. Dit is ook ‘n boeregemeenskap asook naby hospitale en dokters, ‘n belangrike faktor. In 2014 koop hulle erf en bou huis in Fisher’s Haven langs die Bergrivier op Velddrif en verhuis hierheen in Mei 2016. Aangesien Callie nie iemand is wat net kan rondsit nie, het hy gou opgelet dat die area ‘n dringende tekort het aan industriële spasie vir eenman- en klein besighede. Die idee vir die oprigting van die Weskus Industriële Park is hieruit gebore. Callie het ‘n stuk grond in sentraal-geleë Kerklaan gekoop en op 16 Mei vanjaar is met die bouwerk begin.

5


6

NUUS • NEWS

10 Oktober 2018

Raadslid Evert Manuel knip die lint na die perseel.

Weskus Industriële Park bied 'n tuiste vir talle sakelui Die bouery was geen maklike taak nie. Sowat van rompslomp het Callie en Christa lanklaas in hulle lewe teëgekom. Maar met heelparty bekgevegte, baie mooipraat en smeek, geduld beoefen en menige gebede, het die gebou vorm begin aanneem en Vrydag, 5 Oktober, het die amptelike opening daarvan plaasgevind. Die voorsitter van die Bergrivier Sakekamer, Chris van Niekerk, het as seremoniemeester opgetree. Die verrigtinge is met skriflesing en gebed geopen deur eerwaarde Oswald Cloete en gelukwense het gekom van oud-burgemeester Evert Manuel en raadslid Audrey Smit, wat albei ‘n groot deel van die boupad saam met die Van der Westhuizen-egpaar geloop het. Evert het die sakekamer gekomplimenteer met hulle ondersteuning van die Van der Westhuizens en hulle visie vir groei en werkskepping in die Velddrif-omgewing. Hy het ook ander besigheids-

mense aangemoedig om in die area te belê en sodoende deel te hê aan werkskepping in die gebied. Callie het almal betrokke by die bouprojek bedank vir hulle harde werk en ondersteuning. Hy het ook ‘n paar voorstelle gemaak. Een daarvan is om nie net vir ‘n persoon nee te sê nie, maar saam met die nee ‘n alternatief te bied. Callie het ook die groot gebrek aan opgeleide vaardighede in die plaaslike gemeenskap, veral in die boubedryf, uitgewys en benadruk dat dit beter sou wees om plaaslike mense op te lei as om altyd mense van ander lande en provinsies ‘in te voer’ om werk te kom verrig. Dit op sigself veroorsaak groot maatskaplike probleme. En wat lê vorentoe? ‘n Stukkie grond baie naby die bestaande Weskus Industriële Park wat smeek om ook ontwikkel te word. Soos Callie tereg gesê het: “Hou hierdie spasie dop!”


NUUS • NEWS

7

10 Oktober 2018

Dagboek • Diary Geleenthede 12 Oktober: Mnr & Mej VHS 2018, 19h00 Vredenburg Hoerskoolsaal, R50 pp. Vermaak word verskaf deur Dans Frikkie Dans. Saturday 13 October: Art Workshop Pumpkin House, Langebaan, with Glenda de Bruyn - Watercolor 2. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Saterdag 13 Oktober: Curro Castle Langebaan, voorlegging vir ouers, grootouers, vriende enonderwysers deur bekende neurologiese pediater Dr Adri van der Merwe, 09h00-12h00 by Corru Langebaan skoolsaal, R20 pp. Kaartjies beskikbaar by ontvangs. Besprekings voor 7 Oktober. Navrae 087 285 2131 / marietjie.s@curro.co.za. Vroue-oggend Soutsakfontein, met spreker Ivy Sutton, tema ‘Grooming the Next Generation’. Koste R150 per persoon, ten bate van Kriewelvoetjies-vroeeontwikkelingsentrum. Vir besprekings kontak Samantha Koekemoer 082 437 3694. Vrydag 19 Oktober: ATKV-Saldanhabaai, interskole opstelwedstryd vir gr 7-, 8- en 9-leerders. Skole registreer leerders. Individue (privaatonderrig) kan ook registreer. Belangstellendes kon Corne by cdem@mweb.co.za / 083 235 8619. Saturday 20 October: St Helena Bay Safari, organised by Dutch Reformed Church. Go and share their treasure hunt and be spoiled with delicious food along the way. Cost R75pp, 14h00-18h00. Tickets available at the church (022) 736 1353. West Coast Bird Club meeting 14h30 at West Coast Fossil Park with speaker Deon van Eeden, Managing Director of Vula Environmental Services. The topic is The Good, The Bad and The Ugly of Developments and Rehabilitation. For information contact Jeannie 082 571 6367. Dinsdag 30 Oktober: Weskus Fotografiese

Stigting Maandvergadering, by Ou Stalle, NG Moedergemeente-terrein, Vredenburg, 18h30. Navrae admin@weskusfotoklub / 084 577 7752. Responsible Tourism Conference for the West Coast, at West Coast Fossil Park. Bookings are essential and seats limited. Tourism stakehlders interested in attending can contact Kiewiet van Rooyen at the West Coast Tourism Organisation (022) 433 8505 / hvanrooyen@wcdm.co.za. Saterdag 10 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, basaar. Navrae (022) 783 0048. Art Workshop Pumpkin House, Langebaan, with Gerda Claassen - Textures and Acrylic. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Vrydag 16 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, dans met Jay-Jay. Navrae (022) 783 0048. Saturday 17 November: West Coast Bird Club meeting 14h30 at West Coast Fossil Park with speaker Zanri Schoeman, an MSc student from Nelson Mandela Bay University based at Bird Island off Lambert’s Bay researching various aspects of predation on the Cape Gannet colony there. For information contact Jeannie 082 571 6367. Donderdag, 22 November: Aan Oewer Dienssentrum Velddrif, kers-ete. Navrae (022) 783 0048. Saturday 24 November: Birding Big Day, a national event coordinated by BirdLife South Africa, supported by bird clubs and birders who record as many species as can be found in the 24 hours of 24 November. Visit BirdLife South Africa’s website www.birdlife.org or contact Jeannie 082 571 6367. Thursday 29 November: Art Exhibition Pumpkin House, Langebaan, 18h00-20h00. Art of Hanli Theron exhibited. Contact Hanli Theron 082 853 8187 / arts2gether@gmail.com. Saturday 1 December: Car boot market, Catholic Church grounds, Suffren Street, Langebaan. Come early, bargains galore. Enquiries & bookings Heidi

083 779 5127. Vrydag-Saterdag, 15-16 Desember: Mykonosfees, Langebaan, met onder meer Snotkop, Francois van Coke, Emo Adams, Jay, Refentse en Juanita du Plessis. Hekke open Vrydag om 14:00, R100 pp per dag, R50 kinders o.14 – Kaartjies by Computicket / 022 707 7000 / info@clubmykonos.co.za. Friday 21 December: SOS Christmas Festival, Denlynpark, Langebaan, 10h00-15h00. Food, entertainment, stalls and play area for the children. Enquiries or to book a stall 083 779 5127.

SPORT Weekliks West Coast Combat School, Monday-Thursday 17:00-19:00, Fridays 17:00-20:00, mixed martial arts, School Street, Vredenburg – Anthony 076 197 7261.Vredenburg-judoklub oefen Dinsdae en Donderdae, 17:00-19:00, Louwville-gemeenskapsaal, Vredenburg – Frazer 064 475 3097. Langebaan Stars-gimnastiekklub, oefen Dinsdae en Donderdae, Seebries Park, Langebaan – Madeleine 082 811 8118. Salkoriane-atletiekklub oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae – stappers (Vernon 083 392 9356) en atlete (Sakkie 071 427 6731). Vredenburg-tennisklub oefen Woensdae 16:00 en Saterdae 13:30. – Benice 078 577 7997 / Annamari 083 356 6192. Langebaan Parkrun, Saterdae, 08:00, Langebaan Country Estate, Oostewalstraat. Gratis, registreer vooraf – parkrun.co.za/langebaan. Weskus-klawerjasunie (‘n streekskaartspelliga baie soos troewe), Sondae, kom speel saam – Charles 073 928 9004. Langebaan-atletiekklub, elke weeksdag, atlete oefen baan, veld, landloop, tweekamp,

stap en pad. – Christopher 073 232 0046 / chrodgers1@gmail.com.

Neem deel/ gaan kyk: Sunday 28 October: Groote Post Country Run, Groote Post Winery off R27 in Darling, 4km Ommie-Dam fun run 08h00, 10km Atlantic View Route 07h30, 21km Bobbejaanberg Challenge 07h00. Online entries www.trailrunning.co.za. Enquiries info@ iloveyzer.co.za / (022) 451 2202. Saturday & Sunday, 10&11 November: Langebaan Country Estate Cycling Challenge & Mountain Bike Fun Ride, in conjunction with SANParks Honorary Rangers and the Pedal Power Association. Proceeds donated to West Coast National Park. Entries www.lcecyclechallenge.co.za / www.racetec.co.za. KERKDIENSTE OP SONDAE * CHURCH SERVICES ON SUNDAYS NG Kerk Vredenburg Akkerdyk, Herculesstraat: erediens om 09h30 – 022 713 1314. AGS Weskus Lighuis, Hoofstraat, Vredenburg: diens om 09h00 – 083 230 5656 / 084 205 6944. Baptist Church, De Klip Street, Vredenburg: 10h00 – 076 370 2132. West Coast Vinyard Church, Heuningklip Street, Vredenburg: service starts at 09h30 - 022 713 4253. Nuwe Lewe Kerk, bo-op FNB, Hoofstraat, Vredenburg: vooraf koffie, diens om 10h00 – 073 179 0992. NG Kerk Vredenburg-moedergemeente, Hoofstraat, Vredenburg: 09h30 – 022 715 1276. NG Kerk St Helenabaai, diens Sondae 09h00 - (022) 736 1353. Weskusgemeente, Vredenburg, diens Sondae 08h50; radioprogram Kruispad Dinsdae 20h0021h00 Weskus Radio 92.3 FM - 084 584 8953. Stuur asseblief inligting vir die gratis dagboek na izelle@diecourant.co.za vóór 10:00 Maandae.


courant

NUUS •• NEWS NEWS NUUS

10 2018 30Oktober Mei 2018

dié

88

Tel: 022 022 487 487 3221 3221 Tel:

Young Hearts bly op voorpunt in Grootuitdaagbeker

nie. Die eindpunte van die wedstryde is: St HeAlida Buckle Die eerste rugbyspanne van St Helenabaai, lenabaai 32 Mamre 22, Velddrif 62 Hopefield 41, Velddrif en Hopefield het opgeskuif volgens Young Hearts 42 Langebaan 34. Die Weskus se voorste puntemakers tot Boland Klub Rugby Nuus se nie-amptelike punop hede, volgens Davie Lawrence van Boland testand, ná Saterdag 26 Mei se kragmetings. Young Hearts-rugbyklub van Pella staan Klubrugby Nuus, is Fabio Afrika van Velddrif met steeds eerste op 20 punte (+5), ses punte voor 56 punte, A. Booysen (Young Hearts) 41, Evan Saldanhabaai se 14 punte. Lesers moet inge- Barends (Vredenburg) 36, Raymond Papier (St dagte hou dat Saldanhabaai en Vredenburg se Helenabaai) 36 en Barry Adonis (Young Hearts) punte onveranderd is, omdat hulle wedstryd nie 30. Die topdriedrukkers is Barry Adonis (Young Saterdag kon plaasvind nie. Ten spyte daarvan staan Saldanhabaai steeds Hearts) 6, Gilmore Solomons (YHearts) 5, Ruan tweede met St Helenabaai derde op 12 punte Kleinsmidt (Vredenburg) 4. Meer as tien ander (+5), Velddrif vierde op 10 punte (+5), Vreden- spelers het al drie drieë in die liga vanjaar geburg nou in die vyfde plek met 9 punte en Lan- druk. Saterdag 2 Junie speel, tuisveld eerste: Young gebaan skuif een plek op na sesde met 6 punte van Hoërskool DiazvilleHearts se gimnaste het onlangs tydens dieStWesteen Vredenburg, Saldanha teen He(+1). Paternoster sak Drie tot sewende met dieselfde Artistiese Gimnastiek-kampioenskappe presteer. Van linksteen is Aisha Lottering, wat Paternoster Velddrif, Hopefield 5-Kaapse punte, Hopefield styg een plek, nou agtste met lenabaai, sesde plek behaal het, Isaac Mentoor ‘n eerste plek Mamre behaal het en ‘n Kay-Leigh Langebaan. loslootjie.van der 1die punt en Mamre bly negende met geen puntehetteen Scholtz het ‘n sewende plek behaal.

SPORT SPORT

1030 Oktober 2018 Mei 2018

Rugbydag uitgestel

Die voorgenome Ronnie Louw-rugbydag wat hierdie Saterdag 13 Oktober op Hopefield sou plaasvind, moes noodgedwonge uitgestel word. Dit moes gedoen word omdat geen weskus klub se spelers beskikbaar was om te speel nie. Die meerderheid spelers is besig om voor te berei vir die Visfabriek-toernooi wat op die einde van hierdie maand op Velddrif plaasvind. Die Ronnie Louw-rugbydag gaan wel plaasvind, maar eers op Saterdag 2 Maart 2019. Die kompetisie gaan 'n volwaardige uitdaging van Wp spanne aan Boland spanne wees.

Die top3 spanne van WP se Paarlstreek, Albions (1ste) Laer Paarl (2de) en Allandale (3de) is die uitdagers. Die Swartwes Boland klubspanne, Saldanhabaai (1st.) Pella (2de) en St Helenabaai (3de) het reeds uitdagings ontvang om die Wp manne te challenge. Indien een van die Swartwes-spanne nie kans sien vir die uitdaging nie, gaan Swartland spanne genader word vir uitdaging. Nog 'n wedstryd op die spyskaart is die O/19 skole, Weston - Vredenburg teen Schoonspruit.

In die mansafdeling het Vredenburg-mans Wesbank-mans met 24-12 geklop.

Gimnaste:

Regs: Twee 0/15-rugbyspelers van Hoërskool Diazville was onlangs gekies as lede van die Boland Rugbyspan wat aan ‘n toernooi in Johannesburg deelgeneem het. Hulle is Aqeel Dalwai en Anrich Vraagom.

Kontak ons • Contact Us Redakteur: Izélle Garciaizelle@diecourant.co.za

Meisies haal Bolandrugbyspan

Links: Twee van Hoërskool Diazville se landlopers het as lede VREDENBURG – Vyf leerder van Hoërskool Weston is gekies dieWeskusspan Boland-meisierugbyspan vanvirdie aan Landwat einde Junie in Johannesburg aan die nasionale kampioenskap gaan deelneem. loop-kampioenskappe in die Kisha Loubser, Nicole Esau, Megan Jaars, Keesha Hansen, Demerion en Hesleen Cloete stem PaarlLove deelgeneem. Chantel saam dat rugby hulle leer om deur te druk en hul doelwitte te bereik. Die graad Tities het ‘n 23ste plek10-11 behaalleerders speel in die o.18-span, behalwe Love, wat o.16 speel.in Hulle het nog een oefensessie die 0/14-wedloop oor 4km enop Bolandpark op Worcester oor, voordat hulle van 24-29 JunieJohandrè in Johannesburg gaan deelneem. Jonaal behaal ‘n 25ste Hul afrigter is onderwyser Darryl Bailey. Agter van links is Megan Nicole Esau en Kisha plek inJaars, die 6 km vir 0/17’s. Loubser, Voor is hul afrigter Darryl Bailey.

Bemarkingsbestuurder: JB Patersonads@diecourant.co.za Joernalis: Madi Pieterse madi@diecourant.co.za

Links bo: Saldanha het vasgeval teen Vredenburg. Bo: Velddrif het ook hul rieme styfgeloop teen Clanwilliam. Bemarkers:

VREDENBURG Desiré – Die netbalwedstryde wat Kriel Saterdag in die Weskus-liga gespeel is, was spoeddesire@diecourant.co.za was snel en die voetwerk blitsig. Die uitslae isFinansies: soos volg: Clanwilliam 42 Velddrif A 30; Vredenburg B 45 Saldanha 30; Jane Gouws - accounts@dieLangebaan A 35 Wesbank A 29; Vredenburg A 54 Malmesbury A 37. courant.co.za Daar is ook ‘n paar vriendskaplike wedstryde gespeel onder meer ‘n taai stryd tussen die mansspanne van Vredenburg en Wesbank. Web: www.diecourant.co.za Vredenburg-mans wen Wesbank-mans met 24-12. Facebook: @diecourant

Links: Die Tel: span 022 van Vredenburg in aksie. 487 3221


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.