492 dié courant Swartland

Page 1

c urant c urant

dié

• Bergrivier 1Swartland Swartland

• Free • Gratis

Wes-Kaap se #1

NUUS • NEWS

24 Oktober 2018

96.7%

Bou saam met goeie nuus

Uitgawe 492

24 Oktober 2018

•SWARTLANDERS STAAN SAAM VIR DROOGTEHULP

'Ons gaan dit maak'

dié

• Bergrivier 1Swartland Swartland

• Free • Gratis

NUUS • NEWS

12 September 2018

80.5%

'n Konvooi se van#118 vragmotors hetsaam Vrydag Wes-Kaap Bou metvangoeie nuus uit Malmesbury na die Namakwaland vertrek om droogtehulp daar af te lewer. Die voer en vragmotors is almal vanuit die Swartland afkomstig.

•Charlotte Lesch Plaaslike boere én verskeie vervoermaatskappye en vragmotoreienaars van reg oor die hele Swartland, het die afgelope week saamgestaan en gewoeker om 15 vragmotors vol voer na die drooggeteisterde Namakwaland te stuur. Vrydag om 13:00 trek daar toe 17 vragmotors vanaf die N7 buite Malmesbury weg. “Die Here is so goed. Ons het verlede Maandag net vyf trokke gehad om mee te begin. En toe laai ons 18,” vertel die hooforganiseerder en fasiliteerder van dié Droogtehulp vir Boere-pojek, Burre Burger. Die 18 vragmotors vol voer wat deur plaaslike boere en produsente geskenk is, het Vrydag weggetrek om boere in veral Garies, Loeriesfontein en Kamieskroon in die Noord-Kaap by te staan en te help. Die onderskeie landbouverenigings en hul lede in die Swartland het vinnig ingespring om met die projek te help, vertel hy. Burger het sowat drie weke gelede ook ‘n droogtehulpprojek na die Richterveld, ook in die

Uitgawe 486

12 September 2018

Tjoekepaf met die blomtrein

Noord-Kaap georganiseer. ‘n Afstand van 13 22km is deur die drywers afglê waarvan die vrag altesaam sowat 340 ton weeg. Die waarde van die totale vrag, is na raming sowat R1.3 miljoen, voeg hy by. "Die vrag was ook die 127ste vrag wat boere reg oor die land met voer te hulp staan. Volgens Burger gaan sowat 47 boere in die Namakwaland gehelp kon word. “Daar is baie lewende hawe,” voeg hy by. Soos in die geval van ander droogtehulpinisiatiewe wat hy al in die verlede geloods het, poog hy daarin om vir nuwe vragte vir die pad terug te sorg om die vragmotorbestuurders en hul maatskappye die terugtog die moeite werd te maak. Burger betaal R7500 vir elke vragmotor,hoewel hy besef dit nie naastenby al die vervoerkostes en uitgawes vir so ‘n ekspedisie dek nie. “Die mense wat met die vervoer help, is nie hier vir die geld nie. Dit kom vanuit hul hart.” Altesaam 14 vragmotors het buite Malmesbury vanaf die N7 vertrek, terwyl ‘n verdere drie

vragmotors vir hulle op Moorreesburg gewag het. Nog een vragmotor het ná 14:00 vanuit Malmesbury weggetrek. "Sommige boere van Malmesbury het die konvooi tot in Moorreesburg vergesel, terwyl boere van Moorreesburg weer op hul beurt die konvooi op Piketberg gegroet waar nuwe Die Ceres Railhet, Company se boere van daardie omgewing stoomtrein hetweer die oorgevat afgelohet. Burger vra ook perop kilometer se donasie peR17 week Malmesbury by om die brandstofdie te help dek. Hystasie het byaangenavraag plaaslike gesê daar is baiedoen mense vir Weskus brandstof op wat padgeld na die skenk. “Daar hetvir nouhul iemand vanuit Heidelberg jaarlikse blommegebel wat wil helptoer. metTalle ‘n skenking,” voeg hy Vryhet na die unieke dag kort voor hulstoomtrein vertrek by. kom kyk, terwyl Burger het sedert begin vanSwartland die Drooghy 'n die draai in die tehulp vir Boere-projek Mei 2017, reeds 907 gemaakinhet. vragte gelaai. Hy mik vir Foto: ‘n 1000 vragte teen Johan Viljoen Kersfees vanjaar. “Ons gaan dit maak", voeg hy by. Sy grootste konvooi nog, was 36 vragmotors. Sy span, Paul Liebenberg en Pierre Rossouw het die reis na Namakwaland meegemaak.

•LANDBOUSEMINAAR BY SWARTLANDSKOU

Boere moet meer doeltreffend wees •Charlotte Lesch ‘n Paneel van kenners op die gebied van landbousake het die afgelope Vrydag tydens die jaarliks Swartlandskou, besoekers aan die landbouseminaar toegespreek waartydens die kwynende winsmarges in die graanbedryf bespreek is. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA wat die debat geopen het, het ‘n terugblik gegee oor die vorige jaar se seminaar waar die gesprek baie moeiliker was. “Dis nog steeds moeilik, maar gelukkig het dit nou al gereën, so ons gemoedere is hoog.” Die graanbedryf is volgens Sean Walsh, uitvoerende hoof van Kaap Agri op sy beurt nie ‘n kwynende bedryf nie, maar eerder wisselvallig. “As jy jou reserwes goed bestuur het, sal jy dit maak.” Walsh kan getuig dat die meerderheid onder graanboere in die Swartland hul finansies goed bestuur. “In vandag se tyd gaan dit daaroor dat jy meer doeltreffend moet raak. Fokus op m² in plaas van op hektare. Groter is nie beter, tensy dit doeltreffend is nie.” Hy glo dat 2018/2019 ‘n beter jaar uit die afgelope sewe jaar sal wees. Dirk Strydom, Graan SA se bestuurder vir graanekonomie en bemarking, het op sy beurt ‘n blik gegee op die globale perspektief van die huidige stand van die graanbedryf. “Ons sit vandag met kostes wat opgegaan het, maar met ‘n prys van tien jaar terug.” Volgens hom is die huidige pryse vir winter-

30% AF !

Fox/Volcom/O’Neill T-hemde

Nou vanaf R224!

grane op die oomblik nou aansienlik beter as sektore meestal negatief is.” Hy sê verder dat beter kultivars en boerdegevolg van die wisselkoers. Hy verwys ook na Stone die Chino’s rytegnieke en -praktyke in plek gesit is om die mieliebedryf wat geval het tot dieselfde prys as R199 koringproduksie te verhoog. tien jaar gelede. Sportbroeke “Die verbruik van die vernaamste produkte “Hoewel die prys van mielies gedaal het, styg vanaf R99 soos koring en rys, het toegeneem soos dievanaf bedie pryse van trekkers steeds.” Strydom het verder terugvoering gegee oor volking groei. Polo Surf Sandale "Globale mielieverbruik het ook toegeneem Graan SA se omdraai-strategie. R180 toename in ethanolproduksie en die “Daar word hard gewerk om die koringbedryf met die Faith Surf Sandale gebruik daarvan vir dierevoer.” volhoubaar te hou.” R199 Meyer noem daar word voorspel dat Afrika se Prof. Ferdi Meyer, direkteur van BFAB, het die Ecko Sandale internasionale prysvooruitsig vir graan, mielies, totale bevolking tot 299 miljoen mense oor die volgende 10 jaar sal toeneem, terwyl die Bruto rys en olies voorgehou. R160 Volgens hom kan positiewe sentimente die Binnelandse Produk se groei slegs met 1329 oor dieselfde periode sal toeneem. rand terug na R14 (teenoor die dollar) bring. “Die landboubedryf se BBP word al kleiner.” “Ons is inlyn met ontwikkelende ekonomieë.” Hy noem dat die graan somerreënval-areas se Meyer se raad aan boere is, om eerder te fokus as opSurf die risiko’s. totale hektare wel besig is om te daal en dat op die opbrengs eerder Lizzard Sandale "Die paneel is dit eensvanaf dat produsente in die die winterreënval-areas besig is om op 300 Kt te R140 maer jare moet bestee op dit wat nodig is, terstabiliseer. “Die landboubedryf het ‘n toenemende po- wyl daar gedurende die goeie jare konserwatief sitiewe balans in handel bereik, terwyl ander geboer moet word.

Voortrekkerstraat - 022 487 2356

GROOT verskeidenheid mans hemde

R160


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.