dié courant Wellington

Page 1

courant 1224 September 2018 Oktober 2018

dié

• Bergrivier 1Swartland Wellington

•• Free Free •• Gratis Gratis

Wes-Kaap Wes-Kaap se se #1 #1

Bou saam met met goeiegoeie nuusnuus Bou saam

Uitgawe Uitgawe 486 492

•SAKEKAMER FOKUS OP KUBERRUIM Koorwenners:

12 September 24 Oktober 2018 2018

Moderne vrou se rol in samelewing

Die skoolkoor van Hugenote Laerskool is as die wenners in die nasionale Sing in Harmonie-kompetisie gekroon. Sien berig binne.

•Jaomi Zeeman Die Drakenstein Sakekamer het, in samewerking met CS Cybershield, Sanlam en Golden Thread Communications, ‘n spesiale inligtingsessie vir plaaslike sakevroue aangebied waar die voordele en gevare van sosiale media en die kuberruim onder die loep geneem is. Hierdie insiggewende sessie het op Dinsdag 4 September by die Boschenmeer Landgoed plaasgevind. Talle plaaslike besigheids- en sakevroue het die geleentheid bygewoon en groot baat gevind by die interessante praatjies. Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, ‘n spesialis op die gebied van die suksesvolle aanwending van sosiale media in die besigheidswêreld, het die dames oor die voordele van die gebruik van die kuberruim in die werkplek ingelig. Volgens Anine kan sosiale media platforms baie suksesvol in die sakewêreld en tot voordeel van besighede benut word. “Sosiale media platfoms soos facebook, instagram en linkedin is ‘n kragtige hulpmiddel om jou besigheid te adverteer en netwerke met ander besighede en moontlike kliënte te bewerkstellig. "Instagram het byvoorbeeld 3,8 miljoen verbruikers, 80% van verbruikers volg besighede op hierdie platform en 30% van verbruikers koop produkte wat hulle op instagram gesien Anine van der Westhuizen van Golden Thread Communications, Francis Nieuwoudt van die Drakenstein Sakekamer, Jan-Hendrik Stander van Cybershield en Helét Borchardt van Sanhet,” het sy gesê. Anine het hierdie platform ook as ‘n plek lam. Verteenwoordigers van die rolspelers wat by die inisiatief virhet, die gegee. beveiliging van die Bovlei-plase waar besighede hul kreatiwiteit kan uitbeeld, gemaak gesê. betrokke is, naamlikStander die SAPD, van die Wellington Landbouvereniging, lede Vetusvan Schola, ‘n besigheidsblad kan skep, hutsmerke kan Hy het ook die voorenvan nadele gratis Jan-Hendrik vanlede CS Cybershield het WAG/Stopmisdaad, Smuts en lede vanWi-Fi die Bovlei Plaaswag. skep, treffende foto’s kan plaas en subtiele vir kliënte en besighede bespreek. Anine se praatjieraadslid opgevolgRean met ‘n inligtingsessie handelsmerksigbaarheid kan bewerkstellig, oor die kubersekuriteit en inligtingsekuriteit. “Wanneer jy gratis Wi-Fi gebruik, is jou Rean Smuts wat die verteenwoordig, voertuig 24hom uur van tot die •Jaomi Zeeman voorgehou. en data nie Bovlei-wyk beskerm nie. Kuberkrakers Volgens houelke die dag gebruik vanbeskikking telefone, inligting Stephan Landsberg van onderskep, WAG/Stopmisdaad en vaninternet, die plasesosiale in die Bovlei wees. Nadat ‘n plaaslike gesin onlangs op hul plaas die Volgens haar is Twitter nog ‘n goeie platform e-posse en baksake virusse op media, e-posse, rekenaars, kan verteenwoordigers van die Landbouvereniging “Die voertuig uitsluitlik virfeit die dat beveiliging in die Bovlei aangeval is, het Wellington selfone, wat deur sakevroue gebruik kan die word. aflaai en toegang tot jou data en stelsels tablette, issowel as die mense toestel het methet diehy bekendstelling vannet diein Bovlei-plase. Landbouvereniging pro-aktief planne “Met 7,7 miljoendadelik gebruikers, 83% van die nie verduidelik. van die veiligheidskantore nie, maar ook in koffiewinkels verkry,” wat van af opehet na besigheid die aanvaldoen op dietalle plaas dadelik voertuig, beraamseom die Bovlei-area te beveilig. wêreld leiers wat op hierdie platform in aksie en "Ons Jan-Hendrik hetDinsdagoggend ook die termesesuur “phising” en restaurante voordele, rasioneel was, by die ingang na die ‘n loodskomitee gestigin. wat aan hierdie inisiatief “spoofing” Talle ander die plaas- maar is en 76% van rolspelers, verbruikerswaaronder wat handelsmerke verduidelik en wenke vir Bovlei-plase die voorkoook talle gevare byeengekom. het.na die gevare van kuberdiefstal ming like SAPD, WAG/Stopmisdaad, Vetus Schola hier na vriendelike diens aanbeveel, is dit en ‘n begin daarvan gegee. Hy werk het ook “Hierdie is die inisiatief van sy soort in "Ons het Vetus Schola gekontrakteer om die Bovleiinstrument Plaaswag isinbyenige hierdie inisiatief betrek. kragtige besigheid,” het sy en kuberkrakers Besighede se eerste digitale voetspoor en die verwys. ons area. Dit daarvan is ‘n ideeiswat ons graag na al 10 area 24 uur per dag onderklere. met hierdie voertuig te belangrikheid Op Dinsdag 16 Oktober, slegs 2 weke na die die“Wagwoorde gesê. bespreek. is soos wil laat media uitrol. aanval op die plaas, het ‘n reaksie-voertuig wat patrolleer. Volgens Anine is Linkedin ‘n meer professioDie wetlikerondom aspekteWellington rondom sosiale "Jy moenie toelaat dat ander mense dit sien landbouwyke Daar is 353 in ons area hierdie en 21 000 mense het ‘ndit spesiale noodkanaal, ‘n telefoonpermanent virplatform. die veiligheid in die Bovlei verant- nie,"Ons nele, ernstige enplase wenke rondom kwessie is jy moet gereeld verander en jy moet platforms wat bekyk. op plase woon. nommer alarmstelsels op die woordelik salhet wees, begin werk. “Linkedin 6,1 hier miljoen verbruikers en 94% dit nooit en met vreemdelinge deelplase nie,”wat hetmet hy ook "Sulke samewerkingsinisiatiewe wat het, die veihierdie voertuig in verbinding is,” het Sas verduivoertuig is deurplatform die boere die geskerts. vanHierdie werwers is op hierdie omvan kandiDie dames wat die sessie bygewoon het ligheid hierdie mense kan en helpkon verseker, is Landbouvereniging gefinansier en sal deur Vetus delik. date te vind. baievan insiggewend gevind rondom Hy het die kenmerke van ‘n sterk wagwoord dit ‘n wonderlike manier die Alle rolspelers wat byoorhierdie inisiatief Schola bemanmedia word.plat- verduidelik "Dit sekuriteitsmaatskappy is die effektiefste sosisale eetgoed hul waarop ervaringrolspelers en ideesin ten en ook wenke hoe om uit te heerlike gemeenskap hande vat om gebied te beveibetrokke is, naamlik plaaslike SAPD, Vetus opsigte Volgens Sas Oosthuizen,envoorsitter form vir webwerf-verkeer leidrade,”van hetdie sy vind van die gebruik van ons sosiale media deel. of iemand op joudiekubersekuriteit inbreuk Wellington Landbouvereniging, gaan hierdie Schola se ambulans en hondedienste, raadslid lig,” het A.O. Pierre Hugo van die SAPD gesê.

•LANDBOU EN ROLSPELERS SPAN SAAM

Bovlei beveilig

NUUS • NEWS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
dié courant Wellington by DieCourant - Issuu